Afrikaans se Europese bande gevier – ’n Grieks-Afrikaanse woordelys sien die lig
Deur Alana Bailey Die Afrikaanse Taalmonument vier ons taal se herkoms uit drie kontinente – Afrika, Europa en Asië. Meer…

Deur Alana Bailey Die Afrikaanse Taalmonument vier ons taal se herkoms uit drie kontinente – Afrika, Europa en Asië. Meer…
Deur Alana Bailey Marthinus Theunis Steyn (1857–1916) was die laaste president van die Republiek van die Oranje-Vrystaat. Hy is al…
Deur Alana Bailey Die immigrasiespesialiste, Henley en Vennote, se maandelikse paspoortindeks word as die mees gesaghebbende bron oor toegangsvereistes van…
Deur Alana Bailey Die mense wat die maklikste met die ontwikkeling van ’n taal in herinnering geroep word, is gewoonlik…
Deur Alana Bailey Kort op die hakke van die wonderlike nuus dat die Suid-Afrikaanse flora-uitstalling onder leiding van Leon Kluge…
Deur Alana Bailey Vandeesmaand se bydrae oor ’n stukkie plaaslike geskiedenis in die buiteland gaan nie oor ’n Afrikaner of…
Alana Bailey, hoof van kultuursake Met die stigting van die Genootskap vir Regte Afrikaners (GRA) op 14 Augustus 1875 is die…
Deur Alana Bailey Mense wat in die buiteland woon of werk, reis gewoonlik nogal gereeld. Soms is dit om hulle…
Deur Alana Bailey Die Anglo-Boereoorlog (1899–1902) het nie alleen vir verliese aan beide kante gesorg nie, maar ook krygsgevangenes opgelewer….
In 2025 is die honderdste jaar van Afrikaans as amptelike taal landswyd gevier. Die verrigtinge het vele vorme aangeneem, van die Solidariteit Beweging se instellings wat van Pretoria tot by die Taalmonument met nege reuse letters wat “Afrikaans” spel, getoer het, tot skole en aftreeoorde se inwoners wat hulle gunsteling Afrikaanse spreekwoorde uitgebeeld het. Dan was daar ook die Afrikaans 100-reëlingskomitee se makieties en nog meer funksies en byeenkomste. Hulde is gebring aan mense wat ’n bydrae tot die taal gelewer het en die veelkleurige Afrikaans 100-kenteken is oral opgemerk.
End of content
End of content
