AfriForum waarsku by VN teen rampspoedige gevolge van verengelsing weens wetgewing soos Bela

29/11/2024
| Deur AfriForum Wêreldwyd
AfriForum waarsku by VN teen rampspoedige gevolge van verengelsing weens wetgewing soos Bela

AfriForum woon sedert gister die sewentiende sitting van die Verenigde Nasies (VN) se Forum vir Minderheidsaangeleenthede in Genève, Switserland, by om steun te werf teen die vernietigende gevolge van wetgewing wat oorvol skole en verengelsing moontlik maak, soos wat die nou aangepaste toelatings- en taalbeleidbepalings van die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys 32 van 2024 (die Bela-wet) sou inhou. Hierdie stap is deel van die organisasie se internasionale veldtog vir die bevordering van moedertaalonderrig.

Volgens Alana Bailey, wat die VN-byeenkoms in haar hoedanigheid as AfriForum se hoof van Kultuursake bywoon, het sy AfriForum ook in 2019 by beide dié forum se Afrika-streeks- en internasionale byeenkomste verteenwoordig, waar pertinent op onderwys, taal en die menseregte van minderhede gefokus is. In die verslag hieroor wat die spesiale rapporteur in 2020 aan die VN se Menseregteraad voorgelê het, is onder meer beklemtoon dat:

  • regerings die reg van alle gemeenskappe om onderrig van en in hulle onderskeie tale te ontvang, moet beskerm;
  • regerings bewusmaking moet doen oor die belangrikheid van moedertaalonderrig as deel van die beskerming en ontwikkeling van gemeenskappe se eie unieke identiteite en kulture;
  • regerings moet sorg dat taaleie onderrig geskied sonder dat leerders gestigmatiseer word, of haatspraak of diskriminasie teen hulle gepleeg word;
  • geen beperkings op enige vlak op moedertaalonderrig geplaas mag word nie;
  • die uitfasering of beperking van ’n minderheidstaal nie gebruik mag word as vorm van gedwonge assimilasie van minderhede nie;
  • getalle-oorwegings nie gebruik mag word as verskoning vir die erodering van moedertaalonderrig nie, maar dat daar eerder proaktief gewerk moet word aan die bevordering van alle tale om die vraag en aanbod uit te brei;
  • befondsing vir die onderrig van en in minderheidstale voorsien moet word – ook selfs in privaat of onafhanklike instellings;
  • leerders se toegang tot hulle minderheidsmoedertale verseker moet word met onder meer vervoervoorsiening in landelike gebiede, die werwing van voldoende onderwysers en eksaminering in eie tale; en
  • daar gesorg moet word dat die onderrig van en in minderheidsmoedertale ook die gebruik van die jongste onderrigmetodes en tegnologie insluit.

Bailey het in haar voorlegging tydens gister se sitting beklemtoon dat die politieke wil om moedertaalonderrig volhoubaar te bevorder, by Suid-Afrikaanse owerhede ontbreek.

“Die negatiewe gevolge van wetgewing soos Bela kan vernietigend vir Afrikaanse gemeenskappe wees, maar sal op die lange duur ewe nadelige gevolge vir die taalgemeenskappe en sosio-ekonomiese groei van suidelike Afrika as geheel inhou. Dit is daarom noodsaaklik om die risiko wat dit inhou onder die internasionale gemeenskap se aandag te bring sodat hulle ook druk op die Suid-Afrikaanse regering kan toepas om erns te maak met moedertaalonderrig,” sê sy. Verskeie taalregteaktiviste van elders uit Afrika het Bailey genader en die behoefte aan samewerking uitgespreek. “Ons sien uit daarna om ’n wyer netwerk van instellings wat gehalteonderrig in moedertale voorstaan, te skep,” voeg sy by.

Intussen het die Suid-Afrikaanse regeringsverteenwoordiger by die forum gister ontken dat skole in Suid-Afrika oorvol en disfunksioneel is en die gebrek aan moedertaalonderrig verswyg, maar aangesien vele internasionale onderwyskundiges die sitting bywoon, is hulle nie deur dié diplomatiese repliek geflous nie.

Deel op

Wat is tans die grootste uitdagings om in die buiteland te woon en/of te werk?
Naam en van
+27(Suid-Afrika)
+93 (Afghanistan)
+355 (Albanië)
+213 (Algerië)
+376 (Andorra)
+244 (Angola)
+-267 (Antigua en Barbuda)
+54 (Argentinië)
+374 (Armenië)
+61 (Australië)
+43 (Oostenryk)
+994 (Azerbeidjan)
+-241 (Bahama-eilande)
+973 (Bahrein)
+880 (Bangladesh)
+-245 (Barbados)
+375 (Wit-Rusland)
+32 (België)
+501 (Belize)
+229 (Benin)
+975 (Bhutan)
+591 (Bolivia)
+387 (Bosnië en Herzegovina)
+267 (Botswana)
+55 (Brasilië)
+673 (Brunei)
+359 (Bulgarye)
+226 (Burkina Faso)
+257 (Burundi)
+238 (Kaap Verde)
+855 (Kambodja)
+237 (Kameroen)
+1 (Kanada)
+236 (Sentraal-Afrikaanse Republiek)
+235 (Tsjad)
+56 (Chili)
+86 (China)
+57 (Colombia)
+269 (Komore)
+243 (Demokratiese Republiek Kongo)
+242 (Republiek Kongo)
+506 (Costa Rica)
+385 (Kroasië)
+53 (Kuba)
+357 (Ciprus)
+420 (Tsjeggië)
+45 (Denemarke)
+253 (Djiboeti)
+-766 (Dominica)
+-808 (Dominikaanse Republiek)
+593 (Ecuador)
+20 (Egipte)
+503 (El Salvador)
+240 (Äquatoriaal-Guinee)
+291 (Eritrea)
+372 (Estland)
+268 (Eswatini)
+251 (Ethiopië)
+679 (Fidzi)
+358 (Finland)
+33 (Frankryk)
+241 (Gabon)
+220 (Gambië)
+995 (Georgië)
+49 (Duitsland)
+233 (Ghana)
+30 (Griekeland)
+-472 (Grenada)
+502 (Guatemala)
+224 (Guinee)
+245 (Guinee-Bissau)
+592 (Guyana)
+509 (Haïti)
+504 (Honduras)
+36 (Hongarye)
+354 (Ysland)
+91 (Indië)
+62 (Indonesië)
+98 (Iran)
+964 (Irak)
+353 (Ierland)
+972 (Israel)
+39 (Italië)
+-875 (Jamaika)
+81 (Japan)
+962 (Jordanië)
+7 (Kasakstan)
+254 (Kenia)
+686 (Kiribati)
+850 (Noord-Korea)
+82 (Suid-Korea)
+383 (Kosovo)
+965 (Koeweit)
+996 (Kirgisië)
+856 (Laos)
+371 (Letland)
+961 (Libanon)
+266 (Lesotho)
+231 (Liberia)
+218 (Libië)
+423 (Liechtenstein)
+370 (Litauen)
+352 (Luxemburg)
+261 (Madagaskar)
+265 (Malawi)
+60 (Maleisië)
+960 (Maledive)
+223 (Mali)
+356 (Malta)
+692 (Marshall-eilande)
+222 (Mauritanië)
+230 (Mauritius)
+52 (Mexiko)
+691 (Mikronesië)
+373 (Moldowa)
+377 (Monaco)
+976 (Mongolië)
+382 (Montenegro)
+212 (Marokko)
+258 (Mosambiek)
+95 (Mianmar)
+264 (Namibië)
+674 (Nauru)
+977 (Nepal)
+31 (Nederland)
+64 (Nieu-Seeland)
+505 (Nicaragua)
+227 (Niger)
+234 (Nigerië)
+389 (Noord-Masedonië)
+47 (Noorweë)
+968 (Oman)
+92 (Pakistan)
+680 (Palau)
+507 (Panama)
+675 (Papoea-Nieu-Guinee)
+595 (Paraguay)
+51 (Peru)
+63 (Filipyne)
+48 (Pole)
+351 (Portugal)
+974 (Katar)
+40 (Roemenië)
+7 (Rusland)
+250 (Rwanda)
+-868 (Saint Kitts en Nevis)
+-757 (Saint Lucia)
+-783 (Saint Vincent en die Grenadine)
+685 (Samoa)
+378 (San Marino)
+239 (Sao Tomé en Principe)
+966 (Saoedi-Arabië)
+221 (Senegal)
+381 (Serwië)
+248 (Seychelle)
+232 (Sierra Leone)
+65 (Singapoer)
+421 (Slowakye)
+386 (Slovenië)
+677 (Salomonseilande)
+252 (Somalië)
+27 (Suid-Afrika)
+211 (Suid-Sudan)
+34 (Spanje)
+94 (Sri Lanka)
+249 (Soedan)
+597 (Suriname)
+46 (Swede)
+41 (Switserland)
+963 (Sirië)
+886 (Taiwan)
+992 (Tadjikistan)
+255 (Tanzanië)
+66 (Thailand)
+670 (Timor-Leste)
+228 (Togo)
+676 (Tonga)
+-867 (Trinidad en Tobago)
+216 (Tunisië)
+90 (Turkye)
+993 (Turkmenistan)
+688 (Tuvalu)
+256 (Oeganda)
+380 (Oekraïne)
+971 (Verenigde Arabiese Emirate)
+44 (Verenigde Koninkryk)
+1 (Verenigde State)
+598 (Uruguay)
+998 (Oesbekistan)
+678 (Vanuatu)
+379 (Vatikaanstad)
+58 (Venezuela)
+84 (Viëtnam)
+967 (Jemen)
+260 (Zambië)
+263 (Zimbabwe)
(Suid-Afrika)
Afghanistan
Albanië
Algerië
Andorra
Angola
Antigua en Barbuda
Argentinië
Armenië
Australië
Oostenryk
Azerbeidjan
Bahama-eilande
Bahrein
Bangladesh
Barbados
Wit-Rusland
België
Belize
Benin
Bhutan
Bolivia
Bosnië en Herzegovina
Botswana
Brasilië
Brunei
Bulgarye
Burkina Faso
Burundi
Kaap Verde
Kambodja
Kameroen
Kanada
Sentraal-Afrikaanse Republiek
Tsjad
Chili
China
Colombia
Komore
Demokratiese Republiek Kongo
Republiek Kongo
Costa Rica
Kroasië
Kuba
Ciprus
Tsjeggië
Denemarke
Djiboeti
Dominica
Dominikaanse Republiek
Ecuador
Egipte
El Salvador
Äquatoriaal-Guinee
Eritrea
Estland
Eswatini
Ethiopië
Fidzi
Finland
Frankryk
Gabon
Gambië
Georgië
Duitsland
Ghana
Griekeland
Grenada
Guatemala
Guinee
Guinee-Bissau
Guyana
Haïti
Honduras
Hongarye
Ysland
Indië
Indonesië
Iran
Irak
Ierland
Israel
Italië
Jamaika
Japan
Jordanië
Kasakstan
Kenia
Kiribati
Noord-Korea
Suid-Korea
Kosovo
Koeweit
Kirgisië
Laos
Letland
Libanon
Lesotho
Liberia
Libië
Liechtenstein
Litauen
Luxemburg
Madagaskar
Malawi
Maleisië
Maledive
Mali
Malta
Marshall-eilande
Mauritanië
Mauritius
Mexiko
Mikronesië
Moldowa
Monaco
Mongolië
Montenegro
Marokko
Mosambiek
Mianmar
Namibië
Nauru
Nepal
Nederland
Nieu-Seeland
Nicaragua
Niger
Nigerië
Noord-Masedonië
Noorweë
Oman
Pakistan
Palau
Panama
Papoea-Nieu-Guinee
Paraguay
Peru
Filipyne
Pole
Portugal
Katar
Roemenië
Rusland
Rwanda
Saint Kitts en Nevis
Saint Lucia
Saint Vincent en die Grenadine
Samoa
San Marino
Sao Tomé en Principe
Saoedi-Arabië
Senegal
Serwië
Seychelle
Sierra Leone
Singapoer
Slowakye
Slovenië
Salomonseilande
Somalië
Suid-Afrika
Suid-Sudan
Spanje
Sri Lanka
Soedan
Suriname
Swede
Switserland
Sirië
Taiwan
Tadjikistan
Tanzanië
Thailand
Timor-Leste
Togo
Tonga
Trinidad en Tobago
Tunisië
Turkye
Turkmenistan
Tuvalu
Oeganda
Oekraïne
Verenigde Arabiese Emirate
Verenigde Koninkryk
Verenigde State
Uruguay
Oesbekistan
Vanuatu
Vatikaanstad
Venezuela
Viëtnam
Jemen
Zambië
Zimbabwe
This field is hidden when viewing the form
This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Nuutste artikels