Afrikaans is Lekker 2022: Australië en Nieu-Seeland

07/07/2022
| Deur AfriForum Wêreldwyd
Afrikaan-is-lekker-Als-Facebook-Web

Kom geniet vir Jo Black, Danny Smoke en Elandré saam met AfriForum Wêreldwyd en South African Events. 

Kom sing, lag en raak nostalgies saam met hierdie ongelooflike kunstenaars wanneer hulle in Brisbane, Sydney, Adelaide, Melbourne, Perth en Auckland optree.

Die datums is soos volg:

  • 27 Augustus 2022 –  Brisbane
  • 28 Augustus 2022 – Sydney
  • 30 Augustus 2022 – Adelaide
  • 2 September 2022 – Auckland
  • 3 September 2022 – Melbourne
  • 4 September 2022 – Perth

Maak seker jy loop nie hierdie optredes mis nie. Deel hierdie inligting asseblief met al jul vriende en bring sommer ’n paar saam. Het jy familie en vriende in Australië of Nieu-Seeland? Laat weet hulle daar is eg Afrikaanse vermaak op pad.

Deel op

Watter taal praat jy by die huis?
Naam en van
Hidden
This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Nuutste artikels