AfriKinders – Opgewinde kinderprogramme

03/06/2020
| Deur AfriForum Wêreldwyd
93526467_600659017196509_7336628745224060928_o

AfriKinders is ‘n kinder kanaal wat vermaak en opvoedings programme aanbied aan kinders. Die doel van AfriKinders is om ‘n platform te skep waar kinders programme in hulle eie taal kan kyk wat gemaak is op Christelike waardes en op ‘n veilige platform aangebied word.

Genot wat jy kan vertrou met goeie waardes en lewenslesse. Kom kyk en leer saam in Afrikaans. Hou ook die kleinspan besig met lekker Doen Dit Sommer Self projekte, speletjies en inkleur pret op AfriKinders se webtuiste.

Programme vir die kleinspan:

  • Doen dit sommer self
  • Kroonland
  • Klein helde

Dit is aanlyn, Afrikaans en gratis!

Vir enige navra, kontak ons by info@afrikinders.co.za

Deel op

Hoe lank woon jy al in die buiteland?
Naam en van
This field is hidden when viewing the form
This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Nuutste artikels