AfriForum op pad na VN om internasionale kollig te plaas op diskriminasie en haatspraak teen minderhede in Suid-Afrika
Verteenwoordigers van die burgerregteorganisasie AfriForum sal op 27 November en 1 Desember onderskeidelik aan twee geleenthede van die Verenigde Nasies…





