Sukses: AfriForum stop finaal R50 miljoen-skenking aan Kuba
Die burgerregteorganisasie AfriForum het die regering se beoogde skenking van R50 miljoen aan die Kubaanse regering suksesvol gestuit. Dié besluit…

Die burgerregteorganisasie AfriForum het die regering se beoogde skenking van R50 miljoen aan die Kubaanse regering suksesvol gestuit. Dié besluit…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het ’n mondelinge voorlegging gelewer oor die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) -wetsontwerp voor die parlementêre portefeuljekomitee oor Justisie…
Dié week se kollig val op ’n onderneming in die bak- en spysenieringsbedryf. Belinda’s Kitchen bring eg Suid-Afrikaanse gebak na…
Die Hoogste Hof van Appèl het vandag die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking (DIRCO) se desperate poging om te…
AfriForum Wêreldwyd gaan ’n kuieroggend aanbied vir ouers en grootouers met kinders of kleinkinders in die buiteland. Het jou geliefdes…
Hiermee die nuutste Wêreldwyd Kollig. Die nuusbrief bevat inligting oor allerlei interessante sake, maar ook noodsaaklike kwessies vir ons mense in…
AfriForum lê eie veiligheidstrategie vir plase voor aan president Die regering se ontkenning van, stilte oor en niksdoen aan plaasmoorde…
Die bevindings van die Sensus 2022-verslag bewys hoe verkeerd die regering se hantering van taal is. Dit is die kommentaar…
Wetenskaplikes beweer dit is byna onmoontlik vir die menslike brein om werklik te “lewe in die oomblik”. Daarom is foto’s…
AfriForum Wêreldwyd gaan ’n kuiergeleentheid aanbied vir ouers en grootouers met kinders of kleinkinders in die buiteland. Het jou geliefdes geëmigreer,…
End of content
End of content
