Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

01/12/2023
| Deur AfriForum Wêreldwyd
Maroela-Media-1

Deur Suné van Heerden

Maroela Media is ’n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela Media-gemeenskap wil wees.

  • Kommer oor gesloer met Kieswet-uitspraak.
  • Wes-Kaap verwerp wetsontwerp oor onteiening
  • Veelpartyhandves vra burgerlike groepe se hulp om ANC te klop
  • Impala-myn se ‘donkerste dag’ toe hysbak val
  • VN-komitee druk SA regering oor plaasmoorde, rassekwotas

Deel op

Watter taal praat jy by die huis?
Naam en van
This field is hidden when viewing the form
This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Nuutste artikels