Skip to content
Facebook X Instagram YouTube Pinterest
AfriForum WêreldwydAfriForum Wêreldwyd
Search
Sluit aan
  • Afrikaans
  • Home
  • About usExpand
    • AfriForum Worldwide
    • Come home
  • Blogs
  • Citizenship advice
  • NewsExpand
    • News flash
    • Financial and migration news
    • News from abroad
  • EntertainmentExpand
    • Events
    • What to watch
    • What to read
  • Worldguide
  • Contact us
  • Donate now
AfriForum Wêreldwyd

What to read

New at LAPA in October

07/10/2019
Read more New at LAPA in October

New at LAPA in September

09/09/2019
Read more New at LAPA in September

New at LAPA in August

16/08/2019
Read more New at LAPA in August

New at LAPA in July

03/07/2019
Read more New at LAPA in July

New at LAPA in June

04/06/2019
Read more New at LAPA in June

New at LAPA in May

09/05/2019
Read more New at LAPA in May

New at LAPA in April

10/04/2019
Read more New at LAPA in April

New at LAPA in March

15/03/2019
Read more New at LAPA in March

New at LAPA in February

08/02/2019
Read more New at LAPA in February

New at LAPA in January

09/01/2019
Read more New at LAPA in January

New at LAPA in December

11/12/2018
Read more New at LAPA in December

New at LAPA in November

14/11/2018
Read more New at LAPA in November

Posts pagination

Previous Page 1 2 3 4 5 Next Page

Follow us ons

  • Facebook
  • X
  • Instagram
  • YouTube
  • Pinterest

Latest articles

VDM VINETRAK and the work behind Matakana’s vineyards

The first festive season far from home: How do you create new rituals?

A living memorial dedicated to Afrikaner culture in Sweden

Visiting home: How do you make time for everyone?

The people behind the business

Join now
  • Afrikaans

FIND US ON INSTAGRAM

wereldwyd.co.za

Woon jy in die buiteland? Deel jou avonture met ons. Dié tuiskomplek vir ons mense in die buiteland.

Op Oukersaand kom daar ’n foto op die familiegroep Op Oukersaand kom daar ’n foto op die familiegroep deur. Die tafel is klaar gedek en jy herken die opskepskottel wat net vir groot geleenthede uitgehaal word. Iemand vra of julle môre gaan bel. Langs jou vra jou kind of julle ná aandete weer na die liggies in die straat kan gaan kyk. Skielik verlang jy om by daardie tafel te sit, terwyl jy ook uitsien na die stap saam met jou kind.

𝗪𝗮𝘁 𝗵𝗲𝘁 𝗷𝘂𝗹𝗹𝗲 𝘁𝘆𝗱𝗲𝗻𝘀 𝗷𝘂𝗹𝗹𝗲 𝗲𝗲𝗿𝘀𝘁𝗲 𝗳𝗲𝗲𝘀𝘁𝘆𝗱 𝗶𝗻 𝗱𝗶𝗲 𝗯𝘂𝗶𝘁𝗲𝗹𝗮𝗻𝗱 𝗯𝗲𝗵𝗼𝘂, 𝗲𝗻 𝘄𝗮𝘁𝘁𝗲𝗿 𝗻𝘂𝘄𝗲 𝗴𝗲𝘄𝗼𝗼𝗻𝘁𝗲 𝗵𝗲𝘁 𝗱𝗲𝗲𝗹 𝘃𝗮𝗻 𝗷𝘂𝗹𝗹𝗲 𝘃𝗶𝗲𝗿𝗶𝗻𝗴 𝗴𝗲𝘄𝗼𝗿𝗱? 𝗗𝗲𝗲𝗹 𝗷𝘂𝗹𝗹𝗲 𝘀𝘁𝗼𝗿𝗶𝗲 𝗺𝗲𝘁 𝗔𝗳𝗿𝗶𝗙𝗼𝗿𝘂𝗺 𝗪ê𝗿𝗲𝗹𝗱𝘄𝘆𝗱.

Lees die volledige artikel op ons webtuiste.
Hoe lyk die wêreld deur jou lens? Ons mense is reg Hoe lyk die wêreld deur jou lens? Ons mense is regoor die wêreld versprei, van die eiland Mauritius tot die mees suidelike punt van Afrika. Neem ons op reis deur jou lens. 
📸 Adriaan Kalfie Classen 
🌏 Australië
𝗛𝗼𝗲 𝗹𝘆𝗸 𝘃𝗮𝗻𝗱𝗮𝗴 𝗱𝗲𝘂𝗿 𝗷óú 𝗹𝗲𝗻𝘀? 𝗗𝗲𝗲𝗹 𝗷𝗼𝘂 𝗳𝗼𝘁𝗼’𝘀 𝗺𝗲𝘁 𝗼𝗻𝘀 𝗶𝗻 𝗱𝗶𝗲 𝗸𝗼𝗺𝗺𝗲𝗻𝘁𝗮𝗮𝗿.
Sowat twee weke voor ons kuier het ons besluit dit Sowat twee weke voor ons kuier het ons besluit dit is tyd vir ’n lekker Saffa-kuier by ons huis in Kopenhagen! 

Ons het die markiestent in die agtertuin opgeslaan, want dit reën deesdae baie en die windjie herinner ons elke dag dat die winter op pad is. Met kombersies oral gereed het ons van vroeg tot laat heerlik saamgekuier.

Op 10 Oktober was ons altesaam 32 volwassenes en kinders bymekaar. Almal woon al tussen twee en nege jaar in Denemarke. Elkeen het sy eie “dop en tjop” gebring, asook ’n bykos, peuselhappies of nagereg. En natuurlik was daar malvapoeding, melktert en sjokoladekoek! 
’n Heerlike dag vol gesels, lag en ’n stukkie Suid-Afrika hier in Denemarke.
Verhoudings neem tyd. Begin met ’n kort gesprek, ’ Verhoudings neem tyd. Begin met ’n kort gesprek, ’n vraag, of middagete saam met ’n kollega. Gee jouself ruimte om die mense en gewoontes van jou nuwe werksomgewing te leer ken.

Wat het jou gehelp om gemakliker in ’n nuwe span te voel?

Lees die artikel oor gemeenskap by die werk.
https://wereldwyd.co.za/wanneer-jou-werkplek-jou-eerste-gemeenskap-word/
Die kaartjies is bespreek en die boodskappe begin Die kaartjies is bespreek en die boodskappe begin inkom. Wanneer sien ons julle? Kom julle by ons bly? Kan ons ’n braai reël? Jy sien uit na jou mense, maar die kalender raak vol voordat jy jou tas gepak het.

Wat het jou gehelp om ’n besoek huis toe minder gejaagd te maak?
Was jy al so lus vir ’n Suid-Afrikaanse happie dat Was jy al so lus vir ’n Suid-Afrikaanse happie dat jy berge sou versit om dit in die hande te kry?

Ons wil weet waar koop jy Suid-Afrikaanse happies in die buiteland?

wereldgids.co.za
Daar word deurlopend mense op plase in Suid-Afrika Daar word deurlopend mense op plase in Suid-Afrika aangeval. Mense word beseer, gesinne word getraumatiseer en sommige slagoffers keer nooit weer huis toe nie omdat hulle vermoor word. Hierdie geweld mag nie bloot nóg ’n statistiek word nie. Agter elke plaasmoord is daar ’n mens, ’n gesin en ’n gemeenskap wat met die verwoestende gevolge daarvan moet saamleef.

Lees die volledige artikel op ons webtuiste.
Follow on Instagram


Contact us

  • +27 86 10 200 30
  • wereldwyd@afriforum.co.za


Follow us on

  • Facebook
  • X
  • YouTube
  • Instagram
  • Pinterest

Leave a message

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Name and surname*
Teken in op ons nuusbrief
Deur hierdie vorm in te vul stem ek daartoe in dat AfriForum my data mag verwerk, stoor en gebruik*
© Wêreldwyd.

Join

Donate

Facebook X Instagram
  • Home
  • About us
    • AfriForum Worldwide
    • Come home
  • Blogs
  • Citizenship advice
  • News
    • News flash
    • Financial and migration news
    • News from abroad
  • Entertainment
    • Events
    • What to watch
    • What to read
  • Worldguide
  • Contact us
  • Donate now
Search
  • Afrikaans