Skip to content
Facebook X Instagram YouTube Pinterest
AfriForum WêreldwydAfriForum Wêreldwyd
Search
Sluit aan
  • Afrikaans
  • Home
  • About usExpand
    • AfriForum Worldwide
    • Come home
  • Blogs
  • Citizenship advice
  • NewsExpand
    • News flash
    • Financial and migration news
    • News from abroad
  • EntertainmentExpand
    • Events
    • What to watch
    • What to read
  • Worldguide
  • Contact us
  • Donate now
AfriForum Wêreldwyd

What to read

There is no stopping Jaco Jacobs

08/11/2018
Read more There is no stopping Jaco Jacobs

New at LAPA in October

04/10/2018
Read more New at LAPA in October

New at LAPA in September

31/08/2018
Read more New at LAPA in September

New at LAPA in August

03/08/2018
Read more New at LAPA in August

A must read: Kill the Boer: Government complicity in South Africa’s brutal farm murders

25/07/2018
Read more A must read: Kill the Boer: Government complicity in South Africa’s brutal farm murders

New at LAPA in July

11/07/2018
Read more New at LAPA in July

New at LAPA in June

06/06/2018
Read more New at LAPA in June

LAPA: Bellissimo! Jaco Jacobs now also available in Italian

18/05/2018
Read more LAPA: Bellissimo! Jaco Jacobs now also available in Italian

New at LAPA in May

10/05/2018
Read more New at LAPA in May

LAPA: New in April

12/04/2018
Read more LAPA: New in April

LAPA: New in March

22/03/2018
Read more LAPA: New in March

LAPA: New in February

01/02/2018
Read more LAPA: New in February

Posts pagination

Previous Page 1 2 3 4 5 Next Page

Follow us ons

  • Facebook
  • X
  • Instagram
  • YouTube
  • Pinterest

Latest articles

How (South) African enterprises are growing globally through the diaspora

When a WhatsApp group becomes your family table

Business in the spotlight: The South African’s Guide to Thriving in the Dutch Workplace

Nature’s corner 82: Mopani Rest Camp, a thick-tailed greater galago and a small lion

Boers on Bermuda

Join now
  • Afrikaans

FIND US ON INSTAGRAM

wereldwyd.co.za

Woon jy in die buiteland? Deel jou avonture met ons. Dié tuiskomplek vir ons mense in die buiteland.

Wat was die grootste aanpassing? Deel jou ervaring Wat was die grootste aanpassing?
Deel jou ervaring met ons in die kommentaar.
Ondersteun ’n onderneming in jou kontrei. Is jy op Ondersteun ’n onderneming in jou kontrei. Is jy op soek na Suid-Afrikaanse ondernemings in die buiteland? Gebruik gerus AfriForum Wêreldwyd se interaktiewe Wêreldgids om Suid-Afrikaanse ondernemings in jou kontrei op te spoor en te ondersteun: https://wereldgids.co.za/.

Ken jy ’n onderneming in die buiteland wat ’n diens of produk in Afrikaans kan lewer? Merk (tag) hulle in die kommentaar – ons lys graag die onderneming GRATIS op ons Wêreldgids.
𝐀𝐔𝐂𝐊𝐋𝐀𝐍𝐃, 𝐉𝐔𝐋𝐋𝐄 𝐇𝐄𝐓 𝐆𝐄𝐏𝐑𝐀𝐀𝐓! Die eerste 𝐀𝐟𝐫𝐢𝐤𝐚𝐚𝐧𝐬 𝐀𝐔𝐂𝐊𝐋𝐀𝐍𝐃, 𝐉𝐔𝐋𝐋𝐄 𝐇𝐄𝐓 𝐆𝐄𝐏𝐑𝐀𝐀𝐓!

Die eerste 𝐀𝐟𝐫𝐢𝐤𝐚𝐚𝐧𝐬 𝐢𝐬 𝐋𝐞𝐤𝐤𝐞𝐫 𝟐𝟎𝟐𝟕: 𝐓𝐨𝐞𝐤𝐚 𝐭𝐨𝐭 𝐧𝐨𝐮-𝐯𝐞𝐫𝐭𝐨𝐧𝐢𝐧𝐠 in Auckland het binne enkele dae UITVERKOOP – en daarom is daar nou ’n ekstra vertoning beskikbaar gestel! 

As jy nie betyds kaartjies vir die eerste vertoning kon kry nie, is hierdie jou kans.
Steve Hofmeyr, Liezel Pieters, Refentse, Ricus Nel en Karlien van Jaarsveld bring Toeka tot nou na die verhoog – ’n groot musiekervaring wat die bekende treffers van toeka met die klanke van vandag saambring.

🎟️ 𝗘𝗸𝘀𝘁𝗿𝗮 𝗔𝘂𝗰𝗸𝗹𝗮𝗻𝗱-𝘃𝗲𝗿𝘁𝗼𝗻𝗶𝗻𝗴 𝗻𝗼𝘂 𝗯𝗲𝘀𝗸𝗶𝗸𝗯𝗮𝗮𝗿!

Moenie weer te lank wag nie – as die eerste vertoning binne enkele dae kon uitverkoop, kan dié een ook vinnig uitverkoop.
Deel gerus dié nuus met jou vriende en familie in Auckland wat nie die eerste keer kaartjies kon kry nie.

AfriForum Wêreldwyd is trots om weer deel te wees van hierdie besondere konsertreeks saam met SA Events.
Saam kan ons misdaad in Suid-Afrika beveg en ons g Saam kan ons misdaad in Suid-Afrika beveg en ons gemeenskappe beskerm. Sluit by AfriForum aan – waar veiligheid in die land en gemeenskapsbou oor ons grense eerste kom.

Word ’n lid – saam is ons sterker.
www.lidvanafriforum.co.za
Watter rol speel jou moedertaal in jou huis vandag Watter rol speel jou moedertaal in jou huis vandag?
Is dit die taal van troos?
Die taal van grappies om die etenstafel?
Die taal waarin jy bid, droom en raas?
Vir baie gesinne, ver van familie en bekendheid, word moedertaal ’n anker. ’n Herinnering van waar jy vandaan kom. 

𝗩𝗲𝗿𝘁𝗲𝗹 𝘃𝗶𝗿 𝗼𝗻𝘀: Praat julle nog Afrikaans by die huis?
Wanneer gesinne hulle in ’n nuwe omgewing vestig, Wanneer gesinne hulle in ’n nuwe omgewing vestig, ontstaan daar dikwels ’n stille spanning rondom taal. Ouers wil hul kinders se moedertaal bewaar, maar is bang dat dit soos nóg ’n verantwoordelikheid sal voel – iets wat gedwing, afgedwing of voortdurend reggestel moet word.

Die goeie nuus is: Moedertaal floreer nie onder druk nie, maar in ruimte. Dit leef die sterkste waar dit natuurlik deel word van die alledaagse lewe.

📖 𝗟𝗲𝗲𝘀 𝗱𝗶𝗲 𝘃𝗼𝗹𝗹𝗲𝗱𝗶𝗴𝗲 𝗮𝗿𝘁𝗶𝗸𝗲𝗹 𝗵𝗶𝗲𝗿: https://wereldwyd.co.za/opvolgartikel-praktiese-wenke-om-moedertaal-lewendig-te-hou-sonder-druk/
𝐎𝐧𝐬 𝐦𝐞𝐧𝐬𝐞 𝐤𝐚́𝐧 𝐤𝐮𝐢𝐞𝐫. Bokjol 2026 bring Ricus Nel 𝐎𝐧𝐬 𝐦𝐞𝐧𝐬𝐞 𝐤𝐚́𝐧 𝐤𝐮𝐢𝐞𝐫. 
Bokjol 2026 bring Ricus Nel, Barto en Early B na Australië vir twee groot aande op 25 September in Adelaide en 26 September in Perth.

Maar hierdie keer is die boodskap eenvoudig: Moenie wag totdat die foto’s en video’s die volgende oggend op jou tydlyn verskyn en dan wens jy was daar nie.

Kaartjies is beskikbaar by: www.southafricanevents.com
Follow on Instagram


Contact us

  • +27 86 10 200 30
  • wereldwyd@afriforum.co.za


Follow us on

  • Facebook
  • X
  • YouTube
  • Instagram
  • Pinterest

Leave a message

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Name and surname*
Teken in op ons nuusbrief
Deur hierdie vorm in te vul stem ek daartoe in dat AfriForum my data mag verwerk, stoor en gebruik*
© Wêreldwyd.

Join

Donate

Facebook X Instagram
  • Home
  • About us
    • AfriForum Worldwide
    • Come home
  • Blogs
  • Citizenship advice
  • News
    • News flash
    • Financial and migration news
    • News from abroad
  • Entertainment
    • Events
    • What to watch
    • What to read
  • Worldguide
  • Contact us
  • Donate now
Search
  • Afrikaans