Skip to content
Facebook X Instagram YouTube Pinterest
AfriForum WêreldwydAfriForum Wêreldwyd
Search
Sluit aan
  • Afrikaans
  • Home
  • About usExpand
    • AfriForum Worldwide
    • Come home
  • Blogs
  • Citizenship advice
  • NewsExpand
    • News flash
    • Financial and migration news
    • News from abroad
  • EntertainmentExpand
    • Events
    • What to watch
    • What to read
  • Worldguide
  • Contact us
  • Donate now
AfriForum Wêreldwyd

What to read

New at LAPA in December

07/12/2017
Read more New at LAPA in December

Judas goat: betrayal for the sake of survival

24/11/2017
Read more Judas goat: betrayal for the sake of survival

New at LAPA at November

09/11/2017
Read more New at LAPA at November

What’s new at LAPA in October?

12/10/2017
Read more What’s new at LAPA in October?

New at LAPA in September

15/09/2017
Read more New at LAPA in September

New at LAPA in July

12/07/2017
Read more New at LAPA in July

New at LAPA in June

22/06/2017
Read more New at LAPA in June

LAPA: New in May

11/05/2017
Read more LAPA: New in May

Posts pagination

Previous Page 1 2 3 4 5

Follow us ons

  • Facebook
  • X
  • Instagram
  • YouTube
  • Pinterest

Latest articles

Komyn & Komyntjie: Where faith, healing and growth become a story

New digital travel system could make visits to South Africa easier and safer

How (South) African enterprises are growing globally through the diaspora

When a WhatsApp group becomes your family table

Business in the spotlight: The South African’s Guide to Thriving in the Dutch Workplace

Join now
  • Afrikaans

FIND US ON INSTAGRAM

wereldwyd.co.za

Woon jy in die buiteland? Deel jou avonture met ons. Dié tuiskomplek vir ons mense in die buiteland.

𝐈𝐧 𝐝𝐢𝐞 𝐥𝐞𝐧𝐬 Verken die buiteland saam met AfriFor 𝐈𝐧 𝐝𝐢𝐞 𝐥𝐞𝐧𝐬

Verken die buiteland saam met AfriForum Wêreldwyd deur ons mense se lense. Merk (“tag”) ons in jou gunstelingfoto oorsee.

📸 Thelma Coetzee
🌏 Alberta, Kanada
Janél Pretorius skryf: In ons huis praat ons net A Janél Pretorius skryf:
In ons huis praat ons net Afrikaans. Die kinders hoor genoeg Engels deur die dag. Baie ouers verander van taal vir die “aanpassing”, maar ons het nie. Soms vertaal hulle uit Engels en sê dinge snaaks, maar ons help hulle reg. Dis óns verantwoordelikheid om Afrikaans lewendig te hou. Hulle was klein toe ons getrek het, met beperkte woordeskat, en dit is ons werk om hul Afrikaans te laat groei.

𝗣𝗿𝗮𝗮𝘁 𝗷𝘂𝗹𝗹𝗲 𝗻𝗼𝗴 𝗔𝗳𝗿𝗶𝗸𝗮𝗮𝗻𝘀 𝗺𝗲𝘁 𝗺𝗲𝗸𝗮𝗮𝗿? 𝗪𝗮𝘁𝘁𝗲𝗿 𝗦𝘂𝗶𝗱-𝗔𝗳𝗿𝗶𝗸𝗮𝗮𝗻𝘀𝗲 𝘁𝗿𝗮𝗱𝗶𝘀𝗶𝗲𝘀 𝗹𝗲𝗲𝗿 𝗷𝘂𝗹𝗹𝗲 𝘃𝗶𝗿 𝗷𝘂𝗹𝗹𝗲 𝗸𝗶𝗻𝗱𝗲𝗿𝘀?

📸 Janél Pretorius
🌏 Auckland

𝑀𝑒𝑟𝑘 (“𝑡𝑎𝑔”) 𝑜𝑛𝑠 𝑖𝑛 𝑗𝑜𝑢 𝑔𝑢𝑛𝑠𝑡𝑒𝑙𝑖𝑛𝑔𝑓𝑜𝑡𝑜 𝑜𝑜𝑟𝑠𝑒𝑒 𝑒𝑛 𝑑𝑒𝑒𝑙 𝑗𝑜𝑢 𝑒𝑟𝑣𝑎𝑟𝑖𝑛𝑔 𝑣𝑎𝑛 𝑑𝑖𝑒 𝑏𝑢𝑖𝑡𝑒𝑙𝑎𝑛𝑑 𝑚𝑒𝑡 𝑜𝑛𝑠 𝐴𝑓𝑟𝑖𝐹𝑜𝑟𝑢𝑚 𝑊𝑒̂𝑟𝑒𝑙𝑑𝑤𝑦𝑑-𝑣𝑟𝑖𝑒𝑛𝑑𝑒 𝑖𝑛 𝑑𝑖𝑒 𝑘𝑜𝑚𝑚𝑒𝑛𝑡𝑎𝑎𝑟.
Jy hoef nie vandag alles uit te werk nie. Doen wat Jy hoef nie vandag alles uit te werk nie.
Doen wat voor jou lê. Wees getrou in die klein dinge. Kies vriendelikheid. Kies integriteit. Kies om aan te hou, selfs wanneer niemand anders die moeite raaksien nie.
En vertrou God met dit wat buite jou beheer is.

’𝐧 𝐁𝐞𝐭𝐞𝐤𝐞𝐧𝐢𝐬𝐯𝐨𝐥𝐥𝐞 𝐥𝐞𝐰𝐞 𝐰𝐨𝐫𝐝 𝐝𝐢𝐤𝐰𝐞𝐥𝐬 𝐠𝐞𝐛𝐨𝐮 𝐮𝐢𝐭 𝐤𝐥𝐞𝐢𝐧, 𝐠𝐞𝐭𝐫𝐨𝐮𝐞 𝐤𝐞𝐮𝐬𝐞𝐬 – 𝐞𝐞𝐧 𝐝𝐚𝐠 𝐨𝐩 ’𝐧 𝐬𝐥𝐚𝐠.
Om jou land te verlaat is nie altyd ’n droom nie, Om jou land te verlaat is nie altyd ’n droom nie, soms is dit ’n noodsaaklikheid. Partykeer trek jy nie omdat jy wil nie, maar omdat jy moet. Hierdie is Tanja se verhaal: ’n storie van roeping, verlies, oorlewing en ’n verlange wat nie met tyd verdwyn nie.

👉Lees meer: https://wereldwyd.co.za/ver-van-my-land-maar-nie-van-my-hart-nie/
Wanneer jy oorsee woon, hoor en praat jy elke dag Wanneer jy oorsee woon, hoor en praat jy elke dag verskillende tale – maar daar is dikwels daardie paar Afrikaanse woorde wat eenvoudig bly vassteek. 

Dalk is dit lekker, eina, biltong, braai, ouma of iets wat nét jy en jou gesin gebruik.
Watter Afrikaanse woord gebruik jy steeds gereeld, al woon jy oorsee?
Skryf dit hieronder – en vertel ons gerus in watter land jy woon.
Perth julle is volgende aan die beurt! Is julle ge Perth julle is volgende aan die beurt! Is julle gereed? Ons sien ongelooflik uit daarna om nóg ’n Bokjol vol musiek, lag en Afrikaanse gees saam met julle te geniet.

𝑂𝑛𝑡ℎ𝑜𝑢 𝑜𝑚 𝑗𝑜𝑢 𝑓𝑜𝑡𝑜’𝑠 𝑚𝑒𝑡 𝑜𝑛𝑠 𝑡𝑒 𝑑𝑒𝑒𝑙. 𝑀𝑒𝑟𝑘 (“𝑡𝑎𝑔”) 𝑜𝑛𝑠 𝑖𝑛 𝑗𝑜𝑢 𝑓𝑜𝑡𝑜’𝑠 𝑒𝑛 𝑣𝑖𝑑𝑒𝑜’𝑡𝑗𝑖𝑒𝑠 (“𝑟𝑒𝑒𝑙𝑠”), 𝑜𝑛𝑠 𝑑𝑒𝑒𝑙 𝑔𝑟𝑎𝑎𝑔 𝑗𝑢𝑙𝑙𝑒 𝑒𝑟𝑣𝑎𝑟𝑖𝑛𝑔.
🎶 Ricus Nel laat Adelaide behoorlik saam sing! D 🎶 Ricus Nel laat Adelaide behoorlik saam sing! 

Die Bokjol-gees loop hoog en Ricus sorg vir daardie lekker Afrikaanse kuier. 

Adelaide jol vanaand saam – en môre, 26 September, is Perth aan die beurt! 

#Bokjol2026 #RicusNel #Adelaide #Perth #AfrikaansIsLekker
Follow on Instagram


Contact us

  • +27 86 10 200 30
  • wereldwyd@afriforum.co.za


Follow us on

  • Facebook
  • X
  • YouTube
  • Instagram
  • Pinterest

Leave a message

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Name and surname*
Teken in op ons nuusbrief
Deur hierdie vorm in te vul stem ek daartoe in dat AfriForum my data mag verwerk, stoor en gebruik*
© Wêreldwyd.

Join

Donate

Facebook X Instagram
  • Home
  • About us
    • AfriForum Worldwide
    • Come home
  • Blogs
  • Citizenship advice
  • News
    • News flash
    • Financial and migration news
    • News from abroad
  • Entertainment
    • Events
    • What to watch
    • What to read
  • Worldguide
  • Contact us
  • Donate now
Search
  • Afrikaans