Harte klop Afrikaans in die buiteland

20/01/2025
| Deur Sue-Ann de Wet
Harte klop Afrikaans in die buiteland

Foto: Ruben May

Afrikaans is Lekker het deur die jare gegroei tot ’n viering van Afrikaanse musiek en kultuur wat diep aanklank vind by Afrikaners oor die wêreld heen. Hierdie konsertreeks, wat jaarliks deur SA Events in samewerking met AfriForum Wêreldwyd aangebied word, het vinnig een van die grootste byeenkomste geword om die Afrikaanse taal en kultuur in die buiteland te vier.

SA Events en AfriForum Wêreldwyd is toegewyd om geleenthede te skep waar ons mense in die buiteland kan saamkom, deel kan bly van hul kultuur en nuwe herinneringe kan maak.

Volgens Arno Nel, eienaar van SA Events en organiseerder van die Afrikaans is Lekker-konserte, gaan Afrikaanse konserte in die buiteland oor veel meer as net musiek. “Dit is ’n bymekaarkoms vir ou vriende en gemeenskappe. Dit is ’n plek om nuwe vriende te maak, lekker saam te kuier en jou taal en kultuur uit te leef. Dit is waarom ons die optredes doen vir ons gemeenskappe in die buiteland. Om gelukkig te wees in jou nuwe land, beteken nie dat jy jou mense en kultuur versaak nie. Ons mis dit tog en met hierdie optredes versag ons dit.”

Vir AfriForum, wat as hoofborg optree, is dié konserte ’n belangrike manier waarop Afrikaners in die buiteland hul erfenis aan die gang kan hou. “Afrikaans is die polsende hart van ons gemeenskap, ongeag waar jy woon. Ons kultuur en taal is iets om te vier en te bewaar. Met AfriForum Wêreldwyd kan Afrikaners in die buiteland deel wees van ’n wêreldwye netwerk wat hulle ondersteun en help om hul erfenis lewend te hou,” verduidelik Sue-Ann de Wet, hoof van Diaspora by AfriForum.

Afrikaans is Lekker-kunstenaars vang vis in Mackay. Kurt Darren en sy vrou, Dunay van Heerden.

Dubai, Amsterdam en Londen verwelkom Afrikaans is Lekker
Die Afrikaans is Lekker-musiekvertonings is al ’n instelling in Australië, Nieu-Seeland en Kanada, maar is in Mei 2024 ook vir die eerste keer in Dubai, Amsterdam en Londen aangebied. Die gewilde Suid-Afrikaanse kunstenaars Refentse, Bobby van Jaarsveld, Jo Black en Demi-Lee Moore het gehore hier aan hul voete gehad. Dié konserte het die begin van ’n nuwe era ingelui vir Afrikaanse musiek in die buiteland en laat harte nou ook in Europa en die Midde-Ooste vinniger klop vir Afrikaans.

Afrikaans is Lekker 2024: Kanada

Jo Black

Die geliefde “Skepe”-sanger, Jo Black, en die ewe gewilde Refentse – bekend vir treffers soos “Reisiger” en “Vuil Vanderbijl” – het in Junie vanjaar Kanada behoorlik op horings geneem met konserte wat in Calgary en Vancouver aangebied is. Hul optredes het ’n warm verwelkoming gekry, met gehore wat saamgesing het op elke noot.

Afrikaans is Lekker 2024: Australië en Nieu-Seeland

Die Australiese en Nieu-Seelandse been van die Afrikaans is Lekker 2024-toer het in Augustus plaasgevind en het, met uitverkoopte vertonings, alle verwagtinge oortref. Dit maak van Afrikaans is Lekker nie net die lekkerste musiekkonsertreeks in die buiteland nie, maar ook die grootste byeenkoms ter viering van Afrikaanse musiek, kultuur en vermaak in Australië en Nieu-Seeland. Juanita du Plessis, Kurt Darren en Brendan Peyper was deel van hierdie toer. Dié kunstenaars het besoek afgelê in verskeie stede oor die hele Australië en Nieu-Seeland, insluitend Wellington, Auckland, Sydney, Mackay, Brisbane en Perth.

Kunstenaars oor hul betrokkenheid

Jo Black, een van die gewilde kunstenaars, het sy passie vir die konserte uitgespreek: “Ek dink om in Afrikaans te sing en jouself uit te druk en uit te beeld in jou taal is ’n voorreg. Maar ek dink juiste meer as dit in die buiteland is vir Afrikaanse mense wat nie elke liewe dag hul taal hoor nie en hulle bederf word met Afrikaanse musiek. Om daardie waardering te sien, maak alles net die moeite werd!”

Vooruitblik: Afrikaans is Lekker 2025

Die Afrikaans is Lekker 2025-toer beloof om selfs groter én lekkerder te wees met die VSA en stede soos Dublin, Londen en Manchester wat nou by die toerplan ingesluit word. Die toer skop op 24 Mei in Dubai af en word dan voortgesit in Amsterdam, Dublin en Manchester. Kunstenaars soos Liza Brönner, Ricus Nel, Brendan Peyper en Elandré is deel van die Europese toergroep. Elandré, die man met die strelende diep stem wat liedjies soos “Asseblief” en “Woorde uit jou mond” in die volksmond geplaas het, is reeds opgewonde oor dié unieke Afrikaanse toer. Hy skryf: “Ek is bitterlik geëerd om gevra te word om Afrikaans in die verte te gaan verteenwoordig. Arno Nel het maar net ’n manier om ’n vertoning aanmekaar te sit en sekere kunstenaars bymekaar te voeg.”

Elandré

Australië, Nieu-Seeland en Kanada kan ook weer hulle vere regskud, want Afrikaans is Lekker kom maak ook weer in 2025 ’n draai. Hou AfriForum Wêreldwyd se sosialemediaplatforms en webtuiste dop vir meer inligting.

Afrikaans ís lekker!

Die entoesiasme vir 2024 se Afrikaans is Lekker-konserte het ook op sosiale media weergalm. Vicky-Lodene du Toit het gedeel: “Dit was ’n wonderlike aand in Brisbane! My kind Karli het haar held, Brendan Peyper, ontmoet en nou is sy nog meer beïndruk met Afrikaans en Afrikaanse musiek. Ons is so dankbaar dat ons hierdie kulturele ervaring kan deel.” Charleen Craig het ná die Kurt Darren-optrede in Auckland geskryf: “Kurt het die gehoor op hulle voete gehad! Dit was ’n wonderlike aand, afgesluit met ’n oorwinning van die Bokke!”

Het jy vriende en familie wat in die buiteland woon? Hulle kan AfriForum se projekte en aksies vanuit die buiteland ondersteun deur as internasionale lid van AfriForum aan te sluit. Saam is ons sterker! Besoek vir www.lidvanafriforum.co.za meer inligting.

Deel op

Waar in die wêreld woon jy?
Naam en van
+27(Suid-Afrika)
+93 (Afghanistan)
+355 (Albanië)
+213 (Algerië)
+376 (Andorra)
+244 (Angola)
+-267 (Antigua en Barbuda)
+54 (Argentinië)
+374 (Armenië)
+61 (Australië)
+43 (Oostenryk)
+994 (Azerbeidjan)
+-241 (Bahama-eilande)
+973 (Bahrein)
+880 (Bangladesh)
+-245 (Barbados)
+375 (Wit-Rusland)
+32 (België)
+501 (Belize)
+229 (Benin)
+975 (Bhutan)
+591 (Bolivia)
+387 (Bosnië en Herzegovina)
+267 (Botswana)
+55 (Brasilië)
+673 (Brunei)
+359 (Bulgarye)
+226 (Burkina Faso)
+257 (Burundi)
+238 (Kaap Verde)
+855 (Kambodja)
+237 (Kameroen)
+1 (Kanada)
+236 (Sentraal-Afrikaanse Republiek)
+235 (Tsjad)
+56 (Chili)
+86 (China)
+57 (Colombia)
+269 (Komore)
+243 (Demokratiese Republiek Kongo)
+242 (Republiek Kongo)
+506 (Costa Rica)
+385 (Kroasië)
+53 (Kuba)
+357 (Ciprus)
+420 (Tsjeggië)
+45 (Denemarke)
+253 (Djiboeti)
+-766 (Dominica)
+-808 (Dominikaanse Republiek)
+593 (Ecuador)
+20 (Egipte)
+503 (El Salvador)
+240 (Äquatoriaal-Guinee)
+291 (Eritrea)
+372 (Estland)
+268 (Eswatini)
+251 (Ethiopië)
+679 (Fidzi)
+358 (Finland)
+33 (Frankryk)
+241 (Gabon)
+220 (Gambië)
+995 (Georgië)
+49 (Duitsland)
+233 (Ghana)
+30 (Griekeland)
+-472 (Grenada)
+502 (Guatemala)
+224 (Guinee)
+245 (Guinee-Bissau)
+592 (Guyana)
+509 (Haïti)
+504 (Honduras)
+36 (Hongarye)
+354 (Ysland)
+91 (Indië)
+62 (Indonesië)
+98 (Iran)
+964 (Irak)
+353 (Ierland)
+972 (Israel)
+39 (Italië)
+-875 (Jamaika)
+81 (Japan)
+962 (Jordanië)
+7 (Kasakstan)
+254 (Kenia)
+686 (Kiribati)
+850 (Noord-Korea)
+82 (Suid-Korea)
+383 (Kosovo)
+965 (Koeweit)
+996 (Kirgisië)
+856 (Laos)
+371 (Letland)
+961 (Libanon)
+266 (Lesotho)
+231 (Liberia)
+218 (Libië)
+423 (Liechtenstein)
+370 (Litauen)
+352 (Luxemburg)
+261 (Madagaskar)
+265 (Malawi)
+60 (Maleisië)
+960 (Maledive)
+223 (Mali)
+356 (Malta)
+692 (Marshall-eilande)
+222 (Mauritanië)
+230 (Mauritius)
+52 (Mexiko)
+691 (Mikronesië)
+373 (Moldowa)
+377 (Monaco)
+976 (Mongolië)
+382 (Montenegro)
+212 (Marokko)
+258 (Mosambiek)
+95 (Mianmar)
+264 (Namibië)
+674 (Nauru)
+977 (Nepal)
+31 (Nederland)
+64 (Nieu-Seeland)
+505 (Nicaragua)
+227 (Niger)
+234 (Nigerië)
+389 (Noord-Masedonië)
+47 (Noorweë)
+968 (Oman)
+92 (Pakistan)
+680 (Palau)
+507 (Panama)
+675 (Papoea-Nieu-Guinee)
+595 (Paraguay)
+51 (Peru)
+63 (Filipyne)
+48 (Pole)
+351 (Portugal)
+974 (Katar)
+40 (Roemenië)
+7 (Rusland)
+250 (Rwanda)
+-868 (Saint Kitts en Nevis)
+-757 (Saint Lucia)
+-783 (Saint Vincent en die Grenadine)
+685 (Samoa)
+378 (San Marino)
+239 (Sao Tomé en Principe)
+966 (Saoedi-Arabië)
+221 (Senegal)
+381 (Serwië)
+248 (Seychelle)
+232 (Sierra Leone)
+65 (Singapoer)
+421 (Slowakye)
+386 (Slovenië)
+677 (Salomonseilande)
+252 (Somalië)
+27 (Suid-Afrika)
+211 (Suid-Sudan)
+34 (Spanje)
+94 (Sri Lanka)
+249 (Soedan)
+597 (Suriname)
+46 (Swede)
+41 (Switserland)
+963 (Sirië)
+886 (Taiwan)
+992 (Tadjikistan)
+255 (Tanzanië)
+66 (Thailand)
+670 (Timor-Leste)
+228 (Togo)
+676 (Tonga)
+-867 (Trinidad en Tobago)
+216 (Tunisië)
+90 (Turkye)
+993 (Turkmenistan)
+688 (Tuvalu)
+256 (Oeganda)
+380 (Oekraïne)
+971 (Verenigde Arabiese Emirate)
+44 (Verenigde Koninkryk)
+1 (Verenigde State)
+598 (Uruguay)
+998 (Oesbekistan)
+678 (Vanuatu)
+379 (Vatikaanstad)
+58 (Venezuela)
+84 (Viëtnam)
+967 (Jemen)
+260 (Zambië)
+263 (Zimbabwe)
(Suid-Afrika)
Afghanistan
Albanië
Algerië
Andorra
Angola
Antigua en Barbuda
Argentinië
Armenië
Australië
Oostenryk
Azerbeidjan
Bahama-eilande
Bahrein
Bangladesh
Barbados
Wit-Rusland
België
Belize
Benin
Bhutan
Bolivia
Bosnië en Herzegovina
Botswana
Brasilië
Brunei
Bulgarye
Burkina Faso
Burundi
Kaap Verde
Kambodja
Kameroen
Kanada
Sentraal-Afrikaanse Republiek
Tsjad
Chili
China
Colombia
Komore
Demokratiese Republiek Kongo
Republiek Kongo
Costa Rica
Kroasië
Kuba
Ciprus
Tsjeggië
Denemarke
Djiboeti
Dominica
Dominikaanse Republiek
Ecuador
Egipte
El Salvador
Äquatoriaal-Guinee
Eritrea
Estland
Eswatini
Ethiopië
Fidzi
Finland
Frankryk
Gabon
Gambië
Georgië
Duitsland
Ghana
Griekeland
Grenada
Guatemala
Guinee
Guinee-Bissau
Guyana
Haïti
Honduras
Hongarye
Ysland
Indië
Indonesië
Iran
Irak
Ierland
Israel
Italië
Jamaika
Japan
Jordanië
Kasakstan
Kenia
Kiribati
Noord-Korea
Suid-Korea
Kosovo
Koeweit
Kirgisië
Laos
Letland
Libanon
Lesotho
Liberia
Libië
Liechtenstein
Litauen
Luxemburg
Madagaskar
Malawi
Maleisië
Maledive
Mali
Malta
Marshall-eilande
Mauritanië
Mauritius
Mexiko
Mikronesië
Moldowa
Monaco
Mongolië
Montenegro
Marokko
Mosambiek
Mianmar
Namibië
Nauru
Nepal
Nederland
Nieu-Seeland
Nicaragua
Niger
Nigerië
Noord-Masedonië
Noorweë
Oman
Pakistan
Palau
Panama
Papoea-Nieu-Guinee
Paraguay
Peru
Filipyne
Pole
Portugal
Katar
Roemenië
Rusland
Rwanda
Saint Kitts en Nevis
Saint Lucia
Saint Vincent en die Grenadine
Samoa
San Marino
Sao Tomé en Principe
Saoedi-Arabië
Senegal
Serwië
Seychelle
Sierra Leone
Singapoer
Slowakye
Slovenië
Salomonseilande
Somalië
Suid-Afrika
Suid-Sudan
Spanje
Sri Lanka
Soedan
Suriname
Swede
Switserland
Sirië
Taiwan
Tadjikistan
Tanzanië
Thailand
Timor-Leste
Togo
Tonga
Trinidad en Tobago
Tunisië
Turkye
Turkmenistan
Tuvalu
Oeganda
Oekraïne
Verenigde Arabiese Emirate
Verenigde Koninkryk
Verenigde State
Uruguay
Oesbekistan
Vanuatu
Vatikaanstad
Venezuela
Viëtnam
Jemen
Zambië
Zimbabwe
This field is hidden when viewing the form
This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Nuutste artikels