Is jou kind ’n Besigheidsbytjie? Vyf wenke vir ouers om entrepreneurseienskappe by hul kinders aan te moedig

11/05/2022
| Deur AfriForum Wêreldwyd
Capture

Deur Leandie Bräsler

Môre se besigheidsleiers en -stigters is vandag se kinders wie se ouers hulle met ’n entrepreneurpsige grootgemaak het. Dit is ’n toenemend belangrike vaardigheid om in vandag se samelewing te hê, veral omdat werk skaars is. Ons kan ons kinders leer om werkskeppers te wees, om selfbestuur toe te pas en dinge self gedoen te kry.

As ouer kan jy entrepreneurskap by jou kinders inspireer deur belangrike emosionele vaardighede by hulle aan te moedig, soos doeltreffende probleemoplossing, gemak met die neem van risiko’s en ’n positiewe ingesteldheid of houding teenoor mislukkings.

Volgens dr. Andrea Vazzana, ’n kliniese assistentprofessor in kinderpsigiatrie aan die New York Universiteit se Langone Child Study-sentrum, gaan dit alles oor die vorming van ’n kind se gedrag. Sosiale emosionele vaardighede is juis baie belangrik – en hoe vroeër jy jou kind kan help om hierdie vaardighede te ontwikkel, hoe beter.

Hier is vyf wenke wat ouers kan help om entrepreneurseienskappe by hul kinders aan te moedig:

Skep doeltreffende probleemoplossings. 

Om jou kinders voor te berei om besigheidsidees in die alledaagse lewe te vind, moet jy hul probleemoplossingsvaardighede ontwikkel terwyl hulle nog jonk is. Wanneer daar probleme in jou kind se lewe opduik, hou ’n dinkskrum en soek saam na oplossings. Help jou kind om die probleme te identifiseer, dink aan moontlike oplossings, weeg die voor- en nadele teen mekaar op en kies die beste opsie. Hoe meer dinge ouers kan identifiseer wat in die probleemoplossingstaak nodig is, dit dan te verwoord en dit daarna met hul kinders bespreek, hoe beter sal dit vir die kinders wees.

Help kinders om uit hul foute en mislukking te leer. 

As ouer beïnvloed jy jou kind se bereidwilligheid om iets te probeer, om te misluk, om daaruit te leer en om wéér te probeer – ’n noodsaaklike vaardigheid vir entrepreneurs. Om dit te kan doen, moet jy kritiek as ’n leergeleentheid voorstel deur jou kinders te help om dié vaardigheid te oefen en ’n dinkskrum te hou oor wat hulle volgende keer anders kan doen. Dit staan as opbouende kritiek bekend. Wanneer jy voorstelle maak oor hoe en waar jou kinders kan verbeter, is dit belangrik om hulle ook lof toe te swaai: Gee eers komplimente en positiewe terugvoer, lewer daarna kritiek en eindig dan weer met komplimente en positiewe terugvoer. Dit word die “terugvoertoebroodjie” genoem. Vazanna sê dat die terugvoertoebroodjie juis help dat kinders nie voel dat hulle te hard gekritiseer word nie. Hulle kan op dié wyse ’n positiewe boodskap saam met hulle vat en iets daaruit leer.

Laat kinders toe om besluite te neem. 

’n Entrepreneur se selfversekerde besluite is gewortel in vroeë onafhanklikheid. Wanneer kinders nog kleuters is, kan jy hulle byvoorbeeld laat kies of hulle óf spinasie, óf wortels saam met hul aandete wil eet, of jy kan hulle toelaat om hul eie uitrustings vir die dag te kies. Jy stel hulle dus bloot aan hoe dit voel om ’n besluit te neem; jy help hulle ook om goed te voel dat hulle daartoe in staat is om besluite te maak, hoe klein dit ook al mag wees. Wanneer kinders nog jonk is, moet jy dié keuses tot twee of drie beperk. Kinders kan maklik oorweldig voel wanneer hulle te veel keuses moet maak of te veel opsies het. Namate hulle ouer word, kan hulle groter besluite begin neem.

Bevorder ’n gevoel van bemeestering. 

Entrepreneurs moet dikwels groot risiko’s neem en dit sluit onsekerheid in. Ommet onsekerheid gemaklik te wees, gebeur egter nie oornag nie. Kinders het vryheid nodig om hul grense te toets en hul vrese te oorwin terwyl hulle nog jonk is. Wanneer ’n situasie met risiko’s jou kind in die gesig staar, kan jy hulle eers help en daarna die oorskakeling maak dat hulle situasies onafhanklik moet hanteer. Take moet geleidelik moeiliker raak. Dit gee aan kinders die gevoel dat hulle iets bemeester. Deur hulle te help om te slaag, bemagtig jy hulle om gemaklik te voel deur risiko’s te neem.

Leer hulle konstruktiewe wyses waarop die bestaande toestand (die status quo) uitgedaag kan word. 

Kinders word dikwels geleer om die reëls blindelings te volg – ’n gewoonte wat entrepreneurskap belemmer. Leer jou kinders eerder om bestaande norme konstruktief uit te daag deur hulself rasionaal uit te druk. Vra: “Wat dink jy moet verander, en hoekom? Wat stel jy eerder voor?” Dit is baie belangrik om te onthou dat jy as ouer ook die leiding bied deur self die voorbeeld te wees. Die wyse waarop ouers met mekaar en met hul kinders praat, stel die gedrag voor wat kinders sien en ook self volg. Jou gedrag sal jou kinders help verstaan hoe om norme diplomaties te bevraagteken en wanneer om bloot die reëls te volg.

Het jy familie of vriende met kinders wat in die buiteland woon? Moedig hulle aan om hul kinders se entrepreneursvaardighede te ontwikkel deur aan AfriForum se Besigheidsbytjies-entrepreneurskompetisie deel te neem. Dié kompetisie word aanlyn aangebied en enige kind tussen die ouderdom van 7 tot 18 jaar oud kan vanaf 5 April tot 11 Oktober 2022 inskryf. Besoek gerus www.besigheidsbytjies.co.za vir meer inligting oor die kompetisie.

Daar is groot pryse op die spel!

Deel op

Hoe lank woon jy al in die buiteland?
Naam en van
+27(Suid-Afrika)
+93 (Afghanistan)
+355 (Albanië)
+213 (Algerië)
+376 (Andorra)
+244 (Angola)
+-267 (Antigua en Barbuda)
+54 (Argentinië)
+374 (Armenië)
+61 (Australië)
+43 (Oostenryk)
+994 (Azerbeidjan)
+-241 (Bahama-eilande)
+973 (Bahrein)
+880 (Bangladesh)
+-245 (Barbados)
+375 (Wit-Rusland)
+32 (België)
+501 (Belize)
+229 (Benin)
+975 (Bhutan)
+591 (Bolivia)
+387 (Bosnië en Herzegovina)
+267 (Botswana)
+55 (Brasilië)
+673 (Brunei)
+359 (Bulgarye)
+226 (Burkina Faso)
+257 (Burundi)
+238 (Kaap Verde)
+855 (Kambodja)
+237 (Kameroen)
+1 (Kanada)
+236 (Sentraal-Afrikaanse Republiek)
+235 (Tsjad)
+56 (Chili)
+86 (China)
+57 (Colombia)
+269 (Komore)
+243 (Demokratiese Republiek Kongo)
+242 (Republiek Kongo)
+506 (Costa Rica)
+385 (Kroasië)
+53 (Kuba)
+357 (Ciprus)
+420 (Tsjeggië)
+45 (Denemarke)
+253 (Djiboeti)
+-766 (Dominica)
+-808 (Dominikaanse Republiek)
+593 (Ecuador)
+20 (Egipte)
+503 (El Salvador)
+240 (Äquatoriaal-Guinee)
+291 (Eritrea)
+372 (Estland)
+268 (Eswatini)
+251 (Ethiopië)
+679 (Fidzi)
+358 (Finland)
+33 (Frankryk)
+241 (Gabon)
+220 (Gambië)
+995 (Georgië)
+49 (Duitsland)
+233 (Ghana)
+30 (Griekeland)
+-472 (Grenada)
+502 (Guatemala)
+224 (Guinee)
+245 (Guinee-Bissau)
+592 (Guyana)
+509 (Haïti)
+504 (Honduras)
+36 (Hongarye)
+354 (Ysland)
+91 (Indië)
+62 (Indonesië)
+98 (Iran)
+964 (Irak)
+353 (Ierland)
+972 (Israel)
+39 (Italië)
+-875 (Jamaika)
+81 (Japan)
+962 (Jordanië)
+7 (Kasakstan)
+254 (Kenia)
+686 (Kiribati)
+850 (Noord-Korea)
+82 (Suid-Korea)
+383 (Kosovo)
+965 (Koeweit)
+996 (Kirgisië)
+856 (Laos)
+371 (Letland)
+961 (Libanon)
+266 (Lesotho)
+231 (Liberia)
+218 (Libië)
+423 (Liechtenstein)
+370 (Litauen)
+352 (Luxemburg)
+261 (Madagaskar)
+265 (Malawi)
+60 (Maleisië)
+960 (Maledive)
+223 (Mali)
+356 (Malta)
+692 (Marshall-eilande)
+222 (Mauritanië)
+230 (Mauritius)
+52 (Mexiko)
+691 (Mikronesië)
+373 (Moldowa)
+377 (Monaco)
+976 (Mongolië)
+382 (Montenegro)
+212 (Marokko)
+258 (Mosambiek)
+95 (Mianmar)
+264 (Namibië)
+674 (Nauru)
+977 (Nepal)
+31 (Nederland)
+64 (Nieu-Seeland)
+505 (Nicaragua)
+227 (Niger)
+234 (Nigerië)
+389 (Noord-Masedonië)
+47 (Noorweë)
+968 (Oman)
+92 (Pakistan)
+680 (Palau)
+507 (Panama)
+675 (Papoea-Nieu-Guinee)
+595 (Paraguay)
+51 (Peru)
+63 (Filipyne)
+48 (Pole)
+351 (Portugal)
+974 (Katar)
+40 (Roemenië)
+7 (Rusland)
+250 (Rwanda)
+-868 (Saint Kitts en Nevis)
+-757 (Saint Lucia)
+-783 (Saint Vincent en die Grenadine)
+685 (Samoa)
+378 (San Marino)
+239 (Sao Tomé en Principe)
+966 (Saoedi-Arabië)
+221 (Senegal)
+381 (Serwië)
+248 (Seychelle)
+232 (Sierra Leone)
+65 (Singapoer)
+421 (Slowakye)
+386 (Slovenië)
+677 (Salomonseilande)
+252 (Somalië)
+27 (Suid-Afrika)
+211 (Suid-Sudan)
+34 (Spanje)
+94 (Sri Lanka)
+249 (Soedan)
+597 (Suriname)
+46 (Swede)
+41 (Switserland)
+963 (Sirië)
+886 (Taiwan)
+992 (Tadjikistan)
+255 (Tanzanië)
+66 (Thailand)
+670 (Timor-Leste)
+228 (Togo)
+676 (Tonga)
+-867 (Trinidad en Tobago)
+216 (Tunisië)
+90 (Turkye)
+993 (Turkmenistan)
+688 (Tuvalu)
+256 (Oeganda)
+380 (Oekraïne)
+971 (Verenigde Arabiese Emirate)
+44 (Verenigde Koninkryk)
+1 (Verenigde State)
+598 (Uruguay)
+998 (Oesbekistan)
+678 (Vanuatu)
+379 (Vatikaanstad)
+58 (Venezuela)
+84 (Viëtnam)
+967 (Jemen)
+260 (Zambië)
+263 (Zimbabwe)
(Suid-Afrika)
Afghanistan
Albanië
Algerië
Andorra
Angola
Antigua en Barbuda
Argentinië
Armenië
Australië
Oostenryk
Azerbeidjan
Bahama-eilande
Bahrein
Bangladesh
Barbados
Wit-Rusland
België
Belize
Benin
Bhutan
Bolivia
Bosnië en Herzegovina
Botswana
Brasilië
Brunei
Bulgarye
Burkina Faso
Burundi
Kaap Verde
Kambodja
Kameroen
Kanada
Sentraal-Afrikaanse Republiek
Tsjad
Chili
China
Colombia
Komore
Demokratiese Republiek Kongo
Republiek Kongo
Costa Rica
Kroasië
Kuba
Ciprus
Tsjeggië
Denemarke
Djiboeti
Dominica
Dominikaanse Republiek
Ecuador
Egipte
El Salvador
Äquatoriaal-Guinee
Eritrea
Estland
Eswatini
Ethiopië
Fidzi
Finland
Frankryk
Gabon
Gambië
Georgië
Duitsland
Ghana
Griekeland
Grenada
Guatemala
Guinee
Guinee-Bissau
Guyana
Haïti
Honduras
Hongarye
Ysland
Indië
Indonesië
Iran
Irak
Ierland
Israel
Italië
Jamaika
Japan
Jordanië
Kasakstan
Kenia
Kiribati
Noord-Korea
Suid-Korea
Kosovo
Koeweit
Kirgisië
Laos
Letland
Libanon
Lesotho
Liberia
Libië
Liechtenstein
Litauen
Luxemburg
Madagaskar
Malawi
Maleisië
Maledive
Mali
Malta
Marshall-eilande
Mauritanië
Mauritius
Mexiko
Mikronesië
Moldowa
Monaco
Mongolië
Montenegro
Marokko
Mosambiek
Mianmar
Namibië
Nauru
Nepal
Nederland
Nieu-Seeland
Nicaragua
Niger
Nigerië
Noord-Masedonië
Noorweë
Oman
Pakistan
Palau
Panama
Papoea-Nieu-Guinee
Paraguay
Peru
Filipyne
Pole
Portugal
Katar
Roemenië
Rusland
Rwanda
Saint Kitts en Nevis
Saint Lucia
Saint Vincent en die Grenadine
Samoa
San Marino
Sao Tomé en Principe
Saoedi-Arabië
Senegal
Serwië
Seychelle
Sierra Leone
Singapoer
Slowakye
Slovenië
Salomonseilande
Somalië
Suid-Afrika
Suid-Sudan
Spanje
Sri Lanka
Soedan
Suriname
Swede
Switserland
Sirië
Taiwan
Tadjikistan
Tanzanië
Thailand
Timor-Leste
Togo
Tonga
Trinidad en Tobago
Tunisië
Turkye
Turkmenistan
Tuvalu
Oeganda
Oekraïne
Verenigde Arabiese Emirate
Verenigde Koninkryk
Verenigde State
Uruguay
Oesbekistan
Vanuatu
Vatikaanstad
Venezuela
Viëtnam
Jemen
Zambië
Zimbabwe
This field is hidden when viewing the form
This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Nuutste artikels