Kollig-nuusbrief: 17 Februarie 2023

17/02/2023
| Deur AfriForum Wêreldwyd
Nuusbrief-Kollig_Kollig-copy-3

Hiermee die nuutste Wêreldwyd Kollig. Die nuusbrief bevat inligting oor allerlei interessante sake, maar ook noodsaaklike kwessies vir Suid-Afrikaanse burgers in die buiteland. Stuur hierdie nuusbrief gerus aan. Enigiemand kan gratis daarop inteken.

Kollig-nuusbrief

Klik hier om die nuutste Wêreldwyd Kollig te lees.
Teken in op ons nuusbrief. Wees die eerste om die jongste nuus en meer te ontvang!

Hier is die gewildste artikels:

Ses maniere om moeilike tye te deurstaan

Niemand se lewe is maklik nie – niemand nie! Jou familie en vriende tuis mag dalk dink dat jou lewe in ’n nuwe land net maanskyn en rose is. Dit lyk inderdaad of sommige mense dit makliker het as ander. En tog kan jy daarvan oortuig wees dat hulle ook een of ander probleem ervaar.

Laat jou taal leef – selfs al is jy in die buiteland

As jy in die buiteland woon en werk is dit maklik om van jou moedertaal verwyderd te raak. Selfs al slaag hulle daarin om steeds genoeg Afrikaans te kan praat, het baie Suid-Afrikaners in die buiteland ’n behoefte om hulle taal lewendig te hou. Hoe kan jy steeds jou taal laat groei en daartoe bydra, selfs al werk jy permanent of tydelik in die buiteland?

Alles wat jy moet weet oor Suid-Afrikaanse paspoorte en dubbele burgerskap

Breytenbachs Immigration Consultants ontvang baie navrae van Suid-Afrikaners oor burgerskap en paspoorte. Ons Suid-Afrikaanse immigrasiekonsultante het dus ’n vraag-en-antwoordgids vir Suid-Afrikaners saamgestel oor hierdie kwessies.

Deel op

Hoe lank woon jy al in die buiteland?
Naam en van
This field is hidden when viewing the form
This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Nuutste artikels