Sewe jaar in Nieu-Seeland: Die verlange reis saam
Om ’n lewe in ’n ander land te bou, bring nuwe ervarings, verhoudings en uitdagings. Tog bly die bekende geure,…

Om ’n lewe in ’n ander land te bou, bring nuwe ervarings, verhoudings en uitdagings. Tog bly die bekende geure,…
Deur Charles Ons woon sedert 2004 in Adelaide, Australië. Hier geland, hier ons staangemaak. Ná al die jare duik daar…
Van Stoffberg en Pretoria, via Nieu-Seeland, tot in Nederland: Jacques en Christian se pad het hulle al ver van hul…
Uit en tuis is ’n rubriek waarin ons gesels met mense wat tans oorsee woon of wat vroeër in die…
Uit en tuis is ’n rubriek waar ons gesels met mense wat tans oorsee woon, of wat vroeër daar gebly…

‟Uit en tuis” is ’n rubriek waar ons gesels met mense wat tans oorsee woon, of wat vroeër daar gebly en gewerk het. Hierdie week gesels ons met Louis de Klerk en sy vrou Louna wat in Australië woon.
Hallo, Louis en Louna. Dit is heerlik om met julle te gesels!
Van waar in Suid-Afrika is julle oorspronklik en hoekom het julle besluit om na Australië te emigreer?
Ons het in die Paarl gewoon. Ek (Louis) het in Wellington grootgeword en Louna in die Paarl. Ons het mekaar ses jaar gelede ontmoet en ’n paar maande later getrou. Ons albei was slagoffers van die Covid-resessie en het ons werk in daardie tyd verloor. Louna kon nie werk kry as onderwyser nie, en ek kon nie vaste werk kry nie en moes op kontrakwerk staatmaak. Ons het bitter swaar gekry en moes begin kyk na ander opsies om vir onsself en ons kinders te voorsien.
End of content
End of content