Konsentrasiekampe van die Anglo-Boereoorlog: Soveel om te vertel

19/07/2019
| Deur Ilze Nieuwoudt
7fc8a419-a3ea-4132-8270-932cd8cb3935

Doodskampe is wat sommige dit genoem het. Die konsentrasiekampe van die Anglo-Boereoorlog spook vandag nog by talle Suid-Afrikaners en mense se fassinasie met die gebeure in hierdie kampe was reeds die inspirasie vir die samestelling van tientalle boeke oor die onderwerp. Belangstellendes kan skaars genoeg kry van hierdie bykans onuitputlike bron van die geskiedenis. Waar daar egter in die verlede net op die enkele oorvertellings en dagboekinskrywings van veral vroue in die kampe staatgemaak is vir inligting en familienavorsers in argiewe moes rondsoek in die hoop om net ʼn stukkie inligting oor hul voorouers se verbintenis met die kampe te kry, het die internet ʼn tyd gelede ʼn nuwe wêreld ontsluit met die samestelling van die British Concentration Camp Database (BCCD).

Onder die leiding van dr. Elizabeth van Heyningen van die Universiteit van Kaapstad en ʼn span navorsingsassistente is daar ʼn omvattende en gebruikersvriendelike databasis met inligting oor gevangenes in dié kampe saamgestel. Volgens die webwerf is die ontwikkeling van die databasis deel van ʼn aaneenlopende projek. Die databasis kan besoek word by www.http://www.lib.uct.ac.za/mss/bccd/ of soek vir die soekterm “BCCD” op Google.

Betroubare bronne

Die databasis is saamgestel uit ʼn verskeidenheid betroubare bronne insluitend kampregisters wat in die Nasionale Argief bewaar word. Volgens die webwerf verskil die gehalte van die registers en hoewel sekere registers verlore geraak het, is daar ander wat selfs na die oorlog herskryf is en waarvan die oorspronklikes nie behoue gebly het nie. ʼn Verdere probleem is die leesbaarheid van en foutiewe inligting wat telkens in oorspronklike en herskrewe registers na vore gekom het. Daarbenewens is staatskoerante van die destydse Transvaal en Oranje-Vrystaat waarin kampsterftes aangeteken is ook as bronne gebruik. “Hoewel hierdie bronne volledig en akkuraat was, is sommige sterftes nie aangemeld nie. Daar is byvoorbeeld ongelukkig ʼn gaping in die Balmoral-kampregisters in die tyd toe epidemies daar hoogty gevier het. Daarbenewens blyk dit asof die lettersetters Engelssprekend was en dikwels probleme met Afrikaanse name gehad het wat het tot gevolg gehad het dat foute in die gedrukte weergawes voorgekom het,” luidens die webwerf. Sterftes soos dit in die P.L.A. Goldman-lys aangeteken is, is ook as bron vir die samestelling van die databasis gebruik. (Goldman het volgens die webwerf op versoek van generaal Louis Botha die lys saamgestel om inligting oor alle sterftes in die Boererepublieke gedurende die oorlog aan te teken.)

Volledige databasis

Die BCCD-databasis bevat omvattende inligting van persone wat in die konsentrasiekampe aangehou is. Dit dokumenteer die van, voorname, titel, geslag, ras, nasionaliteit, beroep, status, plaasnaam, geboorte- en sterftedatum en die naam van die kamp waarin die persoon aangehou is. Hierdie inligting is in baie gevalle volledig opgeteken met skakels na ander familielede, ʼn lys van persone wat almal van dieselfde plaas afkomstig was en so meer. Hierdie indrukwekkende hulpmiddels maak die soektog vir selfs die amateur-familienavorser soveel meer eenvoudig.

Die kampe en die syfers

ʼn Bykomende interessante afdeling van die BCCD is die omvattende inligting wat oor elke afsonderlike kamp beskikbaar gestel word. Die kampe is alfabeties gelys en bied inligting soos die getal sterftes wat in die spesifieke kamp aangemeld is. Grafieke sit ook die verspreiding van sterftes oor die leeftyd van die kamp uiteen.

Soek só na jou voorgeslag

Die stelsel is uiters gebruikersvriendelik en bied verskeie opsies waarvolgens inligting gesoek kan word. Gestel jy beskik net oor die plaasnaam van ʼn voorouer wat vermoedelik gedurende die oorlog in ʼn konsentrasiekamp was, is daar die opsie om volgens dié inligting voorouers te probeer opspoor. Daarbenewens kan die soektog ook volgens die afsonderlike kampe en natuurlik die persoon se naam of van gedoen word.

Leesgenot vir geesdriftiges

Vir geesdriftiges wat selfs nog meer wil weet oor die oorlog en die ervarings van mense wat in die kampe geleef het, bevat die BCCD ook ʼn leeslys met honderde boeke, artikels, joernaalinskrywings en ander verwante bronne wat nageslaan kan word. Hoewel in die minderheid het talle van die artikels ook direkte webskakels sodat die artikels gerieflik aanlyn besigtig kan word. Daarbenewens bevat die webwerf ook skakels na die webwerwe van die Anglo-Boereoorlogmuseum, die Suid-Afrikaanse genealogiese vereniging en die Suid-Afrikaanse Nasionale Argief.

Vertel jou familie se verhaal!

Dit is bloot menslik om te wil weet waar jou wortels lê en juis daarom delf mense dikwels in die verlede. In Suid-Afrika is baie mense ook gefassineer deur hul eie familie se betrokkenheid by die Anglo-Boereoorlog. ʼn Omvattende databasis, die British Concentration Camp Database (BCCD), bied aan navorsers en belangstellendes die geleentheid om op ʼn uiters gebruikersvriendelike webwerf die besonderhede van voorouers wat in konsentrasiekampe aangehou was, op te spoor. Nou kan jy ook jou familie se verhaal met trots vertel! Besoek die webwerf by www.http://www.lib.uct.ac.za/mss/bccd/ of soek vir die soekterm “BCCD” op Google.

Deel op

Hoe hou jy Afrikaans taalvaardighede vir jouself en/of kinders lewendig?
Naam en van
+27(Suid-Afrika)
+93 (Afghanistan)
+355 (Albanië)
+213 (Algerië)
+376 (Andorra)
+244 (Angola)
+-267 (Antigua en Barbuda)
+54 (Argentinië)
+374 (Armenië)
+61 (Australië)
+43 (Oostenryk)
+994 (Azerbeidjan)
+-241 (Bahama-eilande)
+973 (Bahrein)
+880 (Bangladesh)
+-245 (Barbados)
+375 (Wit-Rusland)
+32 (België)
+501 (Belize)
+229 (Benin)
+975 (Bhutan)
+591 (Bolivia)
+387 (Bosnië en Herzegovina)
+267 (Botswana)
+55 (Brasilië)
+673 (Brunei)
+359 (Bulgarye)
+226 (Burkina Faso)
+257 (Burundi)
+238 (Kaap Verde)
+855 (Kambodja)
+237 (Kameroen)
+1 (Kanada)
+236 (Sentraal-Afrikaanse Republiek)
+235 (Tsjad)
+56 (Chili)
+86 (China)
+57 (Colombia)
+269 (Komore)
+243 (Demokratiese Republiek Kongo)
+242 (Republiek Kongo)
+506 (Costa Rica)
+385 (Kroasië)
+53 (Kuba)
+357 (Ciprus)
+420 (Tsjeggië)
+45 (Denemarke)
+253 (Djiboeti)
+-766 (Dominica)
+-808 (Dominikaanse Republiek)
+593 (Ecuador)
+20 (Egipte)
+503 (El Salvador)
+240 (Äquatoriaal-Guinee)
+291 (Eritrea)
+372 (Estland)
+268 (Eswatini)
+251 (Ethiopië)
+679 (Fidzi)
+358 (Finland)
+33 (Frankryk)
+241 (Gabon)
+220 (Gambië)
+995 (Georgië)
+49 (Duitsland)
+233 (Ghana)
+30 (Griekeland)
+-472 (Grenada)
+502 (Guatemala)
+224 (Guinee)
+245 (Guinee-Bissau)
+592 (Guyana)
+509 (Haïti)
+504 (Honduras)
+36 (Hongarye)
+354 (Ysland)
+91 (Indië)
+62 (Indonesië)
+98 (Iran)
+964 (Irak)
+353 (Ierland)
+972 (Israel)
+39 (Italië)
+-875 (Jamaika)
+81 (Japan)
+962 (Jordanië)
+7 (Kasakstan)
+254 (Kenia)
+686 (Kiribati)
+850 (Noord-Korea)
+82 (Suid-Korea)
+383 (Kosovo)
+965 (Koeweit)
+996 (Kirgisië)
+856 (Laos)
+371 (Letland)
+961 (Libanon)
+266 (Lesotho)
+231 (Liberia)
+218 (Libië)
+423 (Liechtenstein)
+370 (Litauen)
+352 (Luxemburg)
+261 (Madagaskar)
+265 (Malawi)
+60 (Maleisië)
+960 (Maledive)
+223 (Mali)
+356 (Malta)
+692 (Marshall-eilande)
+222 (Mauritanië)
+230 (Mauritius)
+52 (Mexiko)
+691 (Mikronesië)
+373 (Moldowa)
+377 (Monaco)
+976 (Mongolië)
+382 (Montenegro)
+212 (Marokko)
+258 (Mosambiek)
+95 (Mianmar)
+264 (Namibië)
+674 (Nauru)
+977 (Nepal)
+31 (Nederland)
+64 (Nieu-Seeland)
+505 (Nicaragua)
+227 (Niger)
+234 (Nigerië)
+389 (Noord-Masedonië)
+47 (Noorweë)
+968 (Oman)
+92 (Pakistan)
+680 (Palau)
+507 (Panama)
+675 (Papoea-Nieu-Guinee)
+595 (Paraguay)
+51 (Peru)
+63 (Filipyne)
+48 (Pole)
+351 (Portugal)
+974 (Katar)
+40 (Roemenië)
+7 (Rusland)
+250 (Rwanda)
+-868 (Saint Kitts en Nevis)
+-757 (Saint Lucia)
+-783 (Saint Vincent en die Grenadine)
+685 (Samoa)
+378 (San Marino)
+239 (Sao Tomé en Principe)
+966 (Saoedi-Arabië)
+221 (Senegal)
+381 (Serwië)
+248 (Seychelle)
+232 (Sierra Leone)
+65 (Singapoer)
+421 (Slowakye)
+386 (Slovenië)
+677 (Salomonseilande)
+252 (Somalië)
+27 (Suid-Afrika)
+211 (Suid-Sudan)
+34 (Spanje)
+94 (Sri Lanka)
+249 (Soedan)
+597 (Suriname)
+46 (Swede)
+41 (Switserland)
+963 (Sirië)
+886 (Taiwan)
+992 (Tadjikistan)
+255 (Tanzanië)
+66 (Thailand)
+670 (Timor-Leste)
+228 (Togo)
+676 (Tonga)
+-867 (Trinidad en Tobago)
+216 (Tunisië)
+90 (Turkye)
+993 (Turkmenistan)
+688 (Tuvalu)
+256 (Oeganda)
+380 (Oekraïne)
+971 (Verenigde Arabiese Emirate)
+44 (Verenigde Koninkryk)
+1 (Verenigde State)
+598 (Uruguay)
+998 (Oesbekistan)
+678 (Vanuatu)
+379 (Vatikaanstad)
+58 (Venezuela)
+84 (Viëtnam)
+967 (Jemen)
+260 (Zambië)
+263 (Zimbabwe)
(Suid-Afrika)
Afghanistan
Albanië
Algerië
Andorra
Angola
Antigua en Barbuda
Argentinië
Armenië
Australië
Oostenryk
Azerbeidjan
Bahama-eilande
Bahrein
Bangladesh
Barbados
Wit-Rusland
België
Belize
Benin
Bhutan
Bolivia
Bosnië en Herzegovina
Botswana
Brasilië
Brunei
Bulgarye
Burkina Faso
Burundi
Kaap Verde
Kambodja
Kameroen
Kanada
Sentraal-Afrikaanse Republiek
Tsjad
Chili
China
Colombia
Komore
Demokratiese Republiek Kongo
Republiek Kongo
Costa Rica
Kroasië
Kuba
Ciprus
Tsjeggië
Denemarke
Djiboeti
Dominica
Dominikaanse Republiek
Ecuador
Egipte
El Salvador
Äquatoriaal-Guinee
Eritrea
Estland
Eswatini
Ethiopië
Fidzi
Finland
Frankryk
Gabon
Gambië
Georgië
Duitsland
Ghana
Griekeland
Grenada
Guatemala
Guinee
Guinee-Bissau
Guyana
Haïti
Honduras
Hongarye
Ysland
Indië
Indonesië
Iran
Irak
Ierland
Israel
Italië
Jamaika
Japan
Jordanië
Kasakstan
Kenia
Kiribati
Noord-Korea
Suid-Korea
Kosovo
Koeweit
Kirgisië
Laos
Letland
Libanon
Lesotho
Liberia
Libië
Liechtenstein
Litauen
Luxemburg
Madagaskar
Malawi
Maleisië
Maledive
Mali
Malta
Marshall-eilande
Mauritanië
Mauritius
Mexiko
Mikronesië
Moldowa
Monaco
Mongolië
Montenegro
Marokko
Mosambiek
Mianmar
Namibië
Nauru
Nepal
Nederland
Nieu-Seeland
Nicaragua
Niger
Nigerië
Noord-Masedonië
Noorweë
Oman
Pakistan
Palau
Panama
Papoea-Nieu-Guinee
Paraguay
Peru
Filipyne
Pole
Portugal
Katar
Roemenië
Rusland
Rwanda
Saint Kitts en Nevis
Saint Lucia
Saint Vincent en die Grenadine
Samoa
San Marino
Sao Tomé en Principe
Saoedi-Arabië
Senegal
Serwië
Seychelle
Sierra Leone
Singapoer
Slowakye
Slovenië
Salomonseilande
Somalië
Suid-Afrika
Suid-Sudan
Spanje
Sri Lanka
Soedan
Suriname
Swede
Switserland
Sirië
Taiwan
Tadjikistan
Tanzanië
Thailand
Timor-Leste
Togo
Tonga
Trinidad en Tobago
Tunisië
Turkye
Turkmenistan
Tuvalu
Oeganda
Oekraïne
Verenigde Arabiese Emirate
Verenigde Koninkryk
Verenigde State
Uruguay
Oesbekistan
Vanuatu
Vatikaanstad
Venezuela
Viëtnam
Jemen
Zambië
Zimbabwe
This field is hidden when viewing the form
This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Nuutste artikels