Kraal Uitgewers se nuwe publikasie, Donkerhoek, 11-12 Junie 1900: Keerpunt in die Anglo-Boereoorlog, is binnekort beskikbaar!

01/07/2020
| Deur Ilze Nieuwoudt
DONKERHOEKJ

Die Anglo-Boereoorlog (1899-1902) het reeds ’n hele paar maande gewoed. Die Boerekrygers was moeg, hul veglus min en hul moreel laag. Teen 31 Mei 1900 wou die voorste krygsleiers van die Zuid-Afrikaansche Republiek (ZAR) ’n vredesaanbod aan die Britse bevelvoerder maak, maar hul bondgenoot in die oorlog, die Vrystaat, dwing hulle om die stryd voort te sit.

Op 11 en 12 Junie 1900 vind die Slag van Donkerhoek (ook genoem Diamond Hill) ten ooste van Pretoria plaas. Die afloop van hierdie veldslag was teen alle verwagtinge in – inderdaad ’n keerpunt vir albei partye.

Bestel joune nou by https://www.kraaluitgewers.co.za/e-winkel/donkerhoek-11-12-junie-1900-keerpunt-in-die-anglo-boereoorlog/

Deel op

Hoe hou jy Afrikaans taalvaardighede vir jouself en/of kinders lewendig?
Naam en van
This field is hidden when viewing the form
This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Nuutste artikels