Leer speel-speel saam

14/07/2023
| Deur AfriForum Wêreldwyd
Ollie-Olifant

Deur Cuberdon , Kobus Geldenhuys

Leer van kleure saam met Ollie Olifant

Oor hierdie boek:

In hierdie boek propvol plakkers en aktiwiteite sal kleuters speel-speel meer leer van kleure. Prettige aktiwiteite hou die kleingoed besig – enige tyd, enige plek!
Dis die perfekte pretboek om motoriese vaardighede te oefen en basiese konsepte te leer ken.

ISBN: 9780798183871

Uitgewer: Human & Rousseau

Datum Vrygestel: Junie 2023

Prys (incl. VAT): R 80,00

Formaat: Sagteband, 24pp


Leer van vorms en teenoorgesteldes saam met Krokkie Krokodil

Oor hierdie boek:

In hierdie boek propvol plakkers en aktiwiteite sal kleuters speel-speel meer leer van vorms en teenoorgesteldes. Kleurvolle aktiwiteite hou die kleingoed besig – enige tyd, enige plek!
Dis die perfekte pretboek om motoriese vaardighede te oefen en basiese konsepte te leer ken.

ISBN: 9780798183888

Uitgewer: Human & Rousseau

Datum Vrygestel: Junie 2023

Prys (incl. VAT): R 80,00

Formaat: Sagteband, 24pp

Deel op

Nuutste artikels