Leesgenot: Fanie Viljoen se Sneeuman swem

14/07/2022
| Deur AfriForum Wêreldwyd
LAPA-Uitgewers

“Gee vir my die een met die yskoue hart!”

Pieter Poggenpoel is die grootste grapmaker in die skool. Selfs sy naam is ’n grap. Almal noem hom PADDA!

Nou moet hy bewys dat hy ook ernstig kan wees. Maar sy lewe verander in ’n nagmerrie.
Op die skool se swemtoer breek die bus. Padda, Wayde en Trish moet hulp gaan soek. Maar ’n afskuwelike sneeuman is op hulle spoor. En hy soek die een met die yskoue hart…om op te vreet!

Gaan Padda se lewe in ’n grillerige grap eindig? Of gaan hy wys dat daar in elkeen van ons ’n held sit?

Deel op

Watter taal praat jy by die huis?
Naam en van
Hidden
This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Nuutste artikels