Natuurhoekie – Kuier saam in die Nasionale Krugerwildtuin

10/03/2021
| Deur AfriForum Wêreldwyd
Wereldwyd-Natuurhoekie-1

Neem 50 minute af, skop jou skoene uit, ontspan en toer saam met André en Kate van Two-V Productions van Malelanehek tot by Satara Ruskamp.

André skryf oor dié rit: “Natuurlewe is ’n werklikheid, of ons nou daarvan hou of nie. Ek verkies om nie na die jagtonele, die hartseer aspekte daarvan te kyk nie, maar dit is hoe die natuur werk (en om eerlik te wees, ons eie lewens ook). Ons as Homo sapiens moet leer om meer om te gee en te leer van die natuur en van die klein dingetjies wat deel is daarvan, waarvoor ons nie noodwendig omgee nie …”

Teken gerus in op Two-V Productions se YouTube-kanaal en volg hulle Facebookblad. Boeke in hulle Op Vlerke-reeks kan van Kraal Uitgewers bestel word. Dit is slegs in Afrikaans beskikbaar en kan ook by winkels in ruskampe van die Krugerwildtuin gevind word.

DEEL 1

DEEL 2

 

Deel op

Hoe hou jy Afrikaans taalvaardighede vir jouself en/of kinders lewendig?
Naam en van
This field is hidden when viewing the form
This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Nuutste artikels