Stemdae vir Suid-Afrikaners in die buiteland

10/04/2024
| Deur AfriForum Wêreldwyd
StemdagEkaart-1-AFR

Die stemdatums vir Suid-Afrikaners wat nie in Suid-Afrika woon nie is aangekondig! Stemdag in Suid-Afrika is op 29 Mei, en burgers buite Suid-Afrika het geleentheid om op óf 17 Mei óf 18 Mei te kan stem, afhangend van die gasheerland se dominante godsdienstige en kulturele praktyke.

  • In lande waar die naweek op Vrydag en Saterdag val: 17 Mei 2024
  • In lande waar die naweek op Saterdag en Sondag val: 18 Mei 2024

Hierdie is die nuutste inligting wat op die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) se webtuiste verskyn. Dit bly steeds jou verantwoordelikheid om die OVK se webtuiste deurlopend te besoek om op hoogte te bly as enige inligting moontlik verander.

Deel op

Watter taal praat jy by die huis?
Naam en van
This field is hidden when viewing the form
This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Nuutste artikels