Suid-Afrikaners deel suksesse en ervarings in Australië

28/06/2018
| Deur AfriForum Wêreldwyd
IMG_3438

Mense vra dikwels hoe maklik of moeilik is dit om te emigreer? En hoe maklik of moeilik is dit om in die vreemde aan te pas? Twee expats, Johan du Plooy – ’n voormalige dosent aan die Universiteit van die Vrystaat en ’n man met ’n liefde vir jag en biltong – en Suzette van der Heijen – wat voorheen in die korporatiewe wêreld gewerk het – deel in hierdie video hul suksesse en ervarings in Australië. Johan is die eienaar van die gewilde Mufasa-winkels in Perth en Suzette die redakteur van die tydskrif Merise in Perth.

 

Deel op

Hoe lank woon jy al in die buiteland?
Naam en van
This field is hidden when viewing the form
This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Nuutste artikels