ToetenTaal: ’n passie vir Afrikaans – van moedertaal tot wêreldtaal

25/03/2025
| Deur AfriForum Wêreldwyd
ToetenTaal: ’n passie vir Afrikaans – van moedertaal tot wêreldtaal

ToetenTaal Afrikaanse Taalkuns

Erika Nöthnagel skryf vanuit Swede: Kort nadat ek en my man ouers geword het, het ons besef ons maak kinders groot wat waarskynlik eendag in die buiteland gaan woon en werk. Daar was reeds oorgenoeg studies oor die voordele van moedertaalonderrig, en dit was ons doel om Afrikaans stewig in ons kinders se menswees te anker, alvorens hulle eendag voet aan vreemde wal sou sit. Dit was vir ons duidelik dat hierdie die sleutel sal wees om eendag in ’n vreemde plek te kan blom.

In 2016 het ons begin met tuisonderrig en het ’n internasionale ingesteldheid begin ontwikkel. Dit was maklik om opwindende kurrikulum te vind vir al die vakke, want ons kon wêreldwyd soek en honderde alternatiewe oorweeg. Maar vir Afrikaans was ons beperk tot wat vir Suid-Afrikaanse skole ontwikkel is, en ek het gesukkel om ’n taalprogram te vind wat in ons spesifieke behoeftes voorsien: iets wat heel eerste ’n groot liefde vir ons taal en kultuur koester. ’n Innemende en interaktiewe program wat waarborg om kinders opgewonde te maak oor Afrikaans, sodat dit hul belangstelling prikkel oor alles wat in ons mooi land bestaan. Iets wat hulle motiveer om te woeker met hul Afrikaanse erfenis, sodat hulle eendag in ’n vreemde land hul identiteit sal behou.

Ek het my ma (wat vir 30 jaar lank ’n taalonderwyseres was) vir raad gevra, en saam het ons die ToetenTaal Taalkunste-reeks ontwikkel. Vandag is daar honderde gesinne in Suid-Afrika en sy buurlande wat die boeke suksesvol gebruik in hul tuisskole, en ons het planne om dit op ander kontinente beskikbaar te maak, sowel as vir ander vakgebiede soos wêreldgeskiedenis en natuurlike wetenskap.

In die boeke leer kinders hoe om ’n kamp na die Weskus te beplan, eie resepte te ontwikkel wat op erfeniskos gebaseer is, saam met Laurika Rauch haar “Ek het ’n huisie by die see” te sing, en om ’n sportkommentator te wees wat ’n wedstryd van die Proteas oor die radio uitsaai. Eintlik leer hulle al die “meganika” van die Afrikaanse taal – al daardie “vervelige grammatika” en skryfopdragte – maar dit is alles verdoesel in die pret wat Afrikaans vir hulle ontsluit. Die lesse neem kinders uit die boek en in die regte wêreld in, daar waar hulle die lewe ontdek en ervaar, alles in pure en trotse Afrikaans.

En dit is wat ons boekreeks ook probeer kweek: trotse Afrikaners! Hierdie jaar vier Afrikaans 100 jaar as ’n amptelike landstaal. Dit is nie aldag dat ons mense besef hoe merkwaardig ons taal en sy storie is nie. Van ’n nederige begin as Khoi-Afrikaans 400 jaar gelede, die eerste geskrewe Afrikaans 200 jaar gelede – in die Arabiese alfabet in die Kaapse Moslem-gemeenskap – tot die losbreek van “Hollands van Afrika”, ’n dialek van Nederlands, sodat Afrikaans volwaardig op sy eie bene begin staan het, slegs 100 jaar gelede. Dat hierdie kombuistaaltjie kon vorder tot ’n volwaardige taal wat bydra tot die wêreld van medici, kuns, poësie, film, akademie, ensovoorts, is iets om op trots te wees!

Ek beskou ons boekreeks as ’n groot voorreg om my bydrae te kan maak tot hierdie merkwaardige storie van ’n taal en kultuur wat so ver gekom het in net ’n paar honderd jaar. Tans woon ons in Swede, waar ons gesin besig is om Sweeds te leer, ’n taal wat sy oorsprong het in die 2de eeu! Hoe meer ek van hierdie oeroue taal leer, hoe meer staan ek in verwondering oor my eie bloedjong moedertaal wat só vooruitstrewend is. As my taal homself kon vind in ’n vreemde land 400 jaar gelede, kan my gesin onsself ook hier in Swede vind. Die parmantige storie van ons taal inspireer my elke dag om te volhard met die planne wat ek het vir ToetenTaal en my bydrae tot Afrikaans, ten spyte van die duisende kilometers tussen my, en my geboorteland en ons mense.

Besoek gerus ons Wêreldgids om meer uit te vind oor Erika en haar onderneming, ToetenTaal.

Deel op

Watter taal praat jy by die huis?
Naam en van
+27(Suid-Afrika)
+93 (Afghanistan)
+355 (Albanië)
+213 (Algerië)
+376 (Andorra)
+244 (Angola)
+-267 (Antigua en Barbuda)
+54 (Argentinië)
+374 (Armenië)
+61 (Australië)
+43 (Oostenryk)
+994 (Azerbeidjan)
+-241 (Bahama-eilande)
+973 (Bahrein)
+880 (Bangladesh)
+-245 (Barbados)
+375 (Wit-Rusland)
+32 (België)
+501 (Belize)
+229 (Benin)
+975 (Bhutan)
+591 (Bolivia)
+387 (Bosnië en Herzegovina)
+267 (Botswana)
+55 (Brasilië)
+673 (Brunei)
+359 (Bulgarye)
+226 (Burkina Faso)
+257 (Burundi)
+238 (Kaap Verde)
+855 (Kambodja)
+237 (Kameroen)
+1 (Kanada)
+236 (Sentraal-Afrikaanse Republiek)
+235 (Tsjad)
+56 (Chili)
+86 (China)
+57 (Colombia)
+269 (Komore)
+243 (Demokratiese Republiek Kongo)
+242 (Republiek Kongo)
+506 (Costa Rica)
+385 (Kroasië)
+53 (Kuba)
+357 (Ciprus)
+420 (Tsjeggië)
+45 (Denemarke)
+253 (Djiboeti)
+-766 (Dominica)
+-808 (Dominikaanse Republiek)
+593 (Ecuador)
+20 (Egipte)
+503 (El Salvador)
+240 (Äquatoriaal-Guinee)
+291 (Eritrea)
+372 (Estland)
+268 (Eswatini)
+251 (Ethiopië)
+679 (Fidzi)
+358 (Finland)
+33 (Frankryk)
+241 (Gabon)
+220 (Gambië)
+995 (Georgië)
+49 (Duitsland)
+233 (Ghana)
+30 (Griekeland)
+-472 (Grenada)
+502 (Guatemala)
+224 (Guinee)
+245 (Guinee-Bissau)
+592 (Guyana)
+509 (Haïti)
+504 (Honduras)
+36 (Hongarye)
+354 (Ysland)
+91 (Indië)
+62 (Indonesië)
+98 (Iran)
+964 (Irak)
+353 (Ierland)
+972 (Israel)
+39 (Italië)
+-875 (Jamaika)
+81 (Japan)
+962 (Jordanië)
+7 (Kasakstan)
+254 (Kenia)
+686 (Kiribati)
+850 (Noord-Korea)
+82 (Suid-Korea)
+383 (Kosovo)
+965 (Koeweit)
+996 (Kirgisië)
+856 (Laos)
+371 (Letland)
+961 (Libanon)
+266 (Lesotho)
+231 (Liberia)
+218 (Libië)
+423 (Liechtenstein)
+370 (Litauen)
+352 (Luxemburg)
+261 (Madagaskar)
+265 (Malawi)
+60 (Maleisië)
+960 (Maledive)
+223 (Mali)
+356 (Malta)
+692 (Marshall-eilande)
+222 (Mauritanië)
+230 (Mauritius)
+52 (Mexiko)
+691 (Mikronesië)
+373 (Moldowa)
+377 (Monaco)
+976 (Mongolië)
+382 (Montenegro)
+212 (Marokko)
+258 (Mosambiek)
+95 (Mianmar)
+264 (Namibië)
+674 (Nauru)
+977 (Nepal)
+31 (Nederland)
+64 (Nieu-Seeland)
+505 (Nicaragua)
+227 (Niger)
+234 (Nigerië)
+389 (Noord-Masedonië)
+47 (Noorweë)
+968 (Oman)
+92 (Pakistan)
+680 (Palau)
+507 (Panama)
+675 (Papoea-Nieu-Guinee)
+595 (Paraguay)
+51 (Peru)
+63 (Filipyne)
+48 (Pole)
+351 (Portugal)
+974 (Katar)
+40 (Roemenië)
+7 (Rusland)
+250 (Rwanda)
+-868 (Saint Kitts en Nevis)
+-757 (Saint Lucia)
+-783 (Saint Vincent en die Grenadine)
+685 (Samoa)
+378 (San Marino)
+239 (Sao Tomé en Principe)
+966 (Saoedi-Arabië)
+221 (Senegal)
+381 (Serwië)
+248 (Seychelle)
+232 (Sierra Leone)
+65 (Singapoer)
+421 (Slowakye)
+386 (Slovenië)
+677 (Salomonseilande)
+252 (Somalië)
+27 (Suid-Afrika)
+211 (Suid-Sudan)
+34 (Spanje)
+94 (Sri Lanka)
+249 (Soedan)
+597 (Suriname)
+46 (Swede)
+41 (Switserland)
+963 (Sirië)
+886 (Taiwan)
+992 (Tadjikistan)
+255 (Tanzanië)
+66 (Thailand)
+670 (Timor-Leste)
+228 (Togo)
+676 (Tonga)
+-867 (Trinidad en Tobago)
+216 (Tunisië)
+90 (Turkye)
+993 (Turkmenistan)
+688 (Tuvalu)
+256 (Oeganda)
+380 (Oekraïne)
+971 (Verenigde Arabiese Emirate)
+44 (Verenigde Koninkryk)
+1 (Verenigde State)
+598 (Uruguay)
+998 (Oesbekistan)
+678 (Vanuatu)
+379 (Vatikaanstad)
+58 (Venezuela)
+84 (Viëtnam)
+967 (Jemen)
+260 (Zambië)
+263 (Zimbabwe)
(Suid-Afrika)
Afghanistan
Albanië
Algerië
Andorra
Angola
Antigua en Barbuda
Argentinië
Armenië
Australië
Oostenryk
Azerbeidjan
Bahama-eilande
Bahrein
Bangladesh
Barbados
Wit-Rusland
België
Belize
Benin
Bhutan
Bolivia
Bosnië en Herzegovina
Botswana
Brasilië
Brunei
Bulgarye
Burkina Faso
Burundi
Kaap Verde
Kambodja
Kameroen
Kanada
Sentraal-Afrikaanse Republiek
Tsjad
Chili
China
Colombia
Komore
Demokratiese Republiek Kongo
Republiek Kongo
Costa Rica
Kroasië
Kuba
Ciprus
Tsjeggië
Denemarke
Djiboeti
Dominica
Dominikaanse Republiek
Ecuador
Egipte
El Salvador
Äquatoriaal-Guinee
Eritrea
Estland
Eswatini
Ethiopië
Fidzi
Finland
Frankryk
Gabon
Gambië
Georgië
Duitsland
Ghana
Griekeland
Grenada
Guatemala
Guinee
Guinee-Bissau
Guyana
Haïti
Honduras
Hongarye
Ysland
Indië
Indonesië
Iran
Irak
Ierland
Israel
Italië
Jamaika
Japan
Jordanië
Kasakstan
Kenia
Kiribati
Noord-Korea
Suid-Korea
Kosovo
Koeweit
Kirgisië
Laos
Letland
Libanon
Lesotho
Liberia
Libië
Liechtenstein
Litauen
Luxemburg
Madagaskar
Malawi
Maleisië
Maledive
Mali
Malta
Marshall-eilande
Mauritanië
Mauritius
Mexiko
Mikronesië
Moldowa
Monaco
Mongolië
Montenegro
Marokko
Mosambiek
Mianmar
Namibië
Nauru
Nepal
Nederland
Nieu-Seeland
Nicaragua
Niger
Nigerië
Noord-Masedonië
Noorweë
Oman
Pakistan
Palau
Panama
Papoea-Nieu-Guinee
Paraguay
Peru
Filipyne
Pole
Portugal
Katar
Roemenië
Rusland
Rwanda
Saint Kitts en Nevis
Saint Lucia
Saint Vincent en die Grenadine
Samoa
San Marino
Sao Tomé en Principe
Saoedi-Arabië
Senegal
Serwië
Seychelle
Sierra Leone
Singapoer
Slowakye
Slovenië
Salomonseilande
Somalië
Suid-Afrika
Suid-Sudan
Spanje
Sri Lanka
Soedan
Suriname
Swede
Switserland
Sirië
Taiwan
Tadjikistan
Tanzanië
Thailand
Timor-Leste
Togo
Tonga
Trinidad en Tobago
Tunisië
Turkye
Turkmenistan
Tuvalu
Oeganda
Oekraïne
Verenigde Arabiese Emirate
Verenigde Koninkryk
Verenigde State
Uruguay
Oesbekistan
Vanuatu
Vatikaanstad
Venezuela
Viëtnam
Jemen
Zambië
Zimbabwe
This field is hidden when viewing the form
This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Nuutste artikels