Uit en tuis: ’n e-pos uit Nederland

19/11/2024
| Deur AfriForum Wêreldwyd
Uit en tuis: ’n e-pos uit Nederland

Uit en tuis is ’n rubriek waarin ons gesels met mense wat in die buiteland woon, of wat daar gewoon en gewerk het, maar weer terug is in Suid-Afrika. Ons hoor graag van enigeen wat hul belewenisse met ons wil deel.

Vandeesweek gesels ons met Lize Strydom, wat in Nederland woon.

Hallo, Lize! Van waar in Suid-Afrika is julle oorspronklik en waarom het jy besluit om in Nederland te gaan woon?

Groete uit Nederland. Ek kom oorspronklik uit Pretoria, was by Menlopark op skool en daarna by die Universiteit van Pretoria om BCom Kommunikasiebestuur te studeer. My eerste stap uit Pretoria was na Kaapstad om daar te begin werk. Na die eerste jare van werk het ek tog kriewelrig begin raak om my vlerke verder te sprei. Uit my vriendekring het ek gehoor van au pair-werk in Nederland. In November 2006 het ek in Nederland geland.

Vertel ons meer van jou gesin.

Ek het ’n nuwe saamgestelde gesin. My eerste man is in 2021 aan ’n hersentumor oorlede. Ek het ’n seun van 10 jaar. In 2023 het ek weer getrou met my man, André. Hy het ook sy vrou verloor en het ’n dogter van 11 jaar. Saam het ons nog ’n dogtertjie gekry wat oor ’n paar maande twee word.

Praat julle Afrikaans met mekaar? Watter Suid-Afrikaanse tradisies leer julle vir jul kinders? Van watter Afrikaanse hulpmiddels maak julle gebruik?

My gesinslewe is Nederlands. Ek is die enigste Suid-Afrikaner in my gesin, maar ek bly Afrikaans praat met my kinders. Tuis het ek wel baie Afrikaanse elemente bv. ’n gemsbokkop van krale, ’n rymboek van Pieter W Grobbelaar, shweshwe-tafeldoeke en Afrikaanse kinderliedjies.

Was dit moeilik om aan te pas, of het jy maklik nuwe vriende gemaak en by die gemeenskap ingeskakel?

In my au pair-jaar het ek baie geleer van Nederlandse leefstyle. Ek het vriende gemaak deur in kore te sing. Verder weet ek hoe belangrik kontak met jou bure en skoolgemeenskap is. Ek doen moeite om kontak te maak met my omgewing, tuisfront in Suid-Afrika en vriende wat oor die wêreld versprei is.

Wat was vir jou die vreemdste om aan gewoond te raak in die buiteland?

Die klimaat in Europa is soveel anders en dit het ’n groot invloed op jou eetgewoontes, vel, beweging, kleredrag en gemoed.

Foto: Flickch/ Unsplash

Jy het genoem dat jy vir ’n jaar lank ’n au pair in Nederland was en daarna jou meestersgraad in Bedryfskunde aan die Universiteit van Amsterdam aangepak het. Vertel ons meer van hierdie ervarings en hoe jy besluit het om na jou au pair-werk jou meestersgraad aan te pak.

Ek het my au pair-jaar ook gebruik om te dink aan my toekoms en te ontdek watter verskillende opsies daar was. My skripsie was oor Nederlandse filmkomponiste en hulle bedryfsrol in ’n projek. Bedryfskunde in die kulturele bedrywe het my nog altyd gefassineer. Met ’n meestersgraad kon ek in die internasionale bedryf, Universal Music, ’n werk kry as kennismigrant.

Jy het genoem dat jy jou eie au pair-buro, The Au Pair, begin het? Vertel ons asseblief meer daarvan. Waar het die idee vandaan gekom? Hoe verloop jou tipiese werksdag?

Ná my ervaring in internasionale bedrywe het ek tog die wens gehad om vir myself te werk. Vir my was dit logies om met die au pair-buro my bedryfskunde, persoonlike ervaring en skakel met Suid-Afrika te gebruik om ’n suksesvolle onderneming te begin. As ondernemer het ek die vryheid om my werk te verdeel met my gesinslewe.

Het jy enige raad vir mede-Suid-Afrikaanse emigrante wat hul eie ondernemings in die buiteland wil begin?

Vat die kans, lees goed oor Nederlandse bedryfslewe, kry ’n goeie bedryfs- en belastingadviseur en leer om goed Nederlands te praat.

Wat is die een ding wat jy wens jy in jou tas kon pak toe jy geëmigreer het?

My klavier. Ek moes een hier koop. Ek kon ook nie erfstukke oorbring nie.

Is daar enige Suid-Afrikaanse ondernemings (winkels, restaurante, dienste) naby wat julle graag ondersteun?

Ja, vir die au pairs hou ek elke jaar ’n braai en ons koop al ons inkopies by Die Spens, die grootste Suid-Afrikaanse winkel in Nederland.

Foto: Lindsey Weber/ Unsplash

Hoe verskil die kossoorte in Nederland van dié in Suid-Afrika?

Suid-Afrika het beslis ’n groter verskeidenheid en dit smaak beter.

Enige lesse wat julle geleer het?

Suid-Afrikaners is uniek en ook ons land is van die mooiste in die wêreld.

Wat doen jy vir ontspanning in Nederland?

Ek sing in kore, werk in die tuin en gaan na verskeie konserte.

Interessante feite oor Nederland

  • Kinders word meestal tuis gebore en by uitsondering in die hospitaal.
  • Nederland is ’n duur land, die verblyfopsies is ook aansienlik kleiner, dus is ons huise ook kleiner en kompak. Jy kan regkom met minder spasie, omdat jy ook ’n gedeelde leefomgewing in jou buurt het.

Bestuur van motors en bestuurslisensies – hoe verskil dit van Suid-Afrika?

Ek het ’n elektriese kar en is deur goeie bestuurder geleer om te bestuur. Ek hou wel daarvan om trein en fiets te ry.

Lees ook: ’n Jaar in Nederland en Die jaar wat my lewe verander het!

Woon jy in die buiteland, of het jy dalk onlangs teruggekeer uit die buiteland? Jy kan ook vir ons ’n Uit en tuis-rubriek skryf. Stuur ’n e-pos na wereldwyd@afriforum.co.za en ons stuur vir jou vrae om te beantwoord.

Deel op

Wat is tans die grootste uitdagings om in die buiteland te woon en/of te werk?
Naam en van
+27(Suid-Afrika)
+93 (Afghanistan)
+355 (Albanië)
+213 (Algerië)
+376 (Andorra)
+244 (Angola)
+-267 (Antigua en Barbuda)
+54 (Argentinië)
+374 (Armenië)
+61 (Australië)
+43 (Oostenryk)
+994 (Azerbeidjan)
+-241 (Bahama-eilande)
+973 (Bahrein)
+880 (Bangladesh)
+-245 (Barbados)
+375 (Wit-Rusland)
+32 (België)
+501 (Belize)
+229 (Benin)
+975 (Bhutan)
+591 (Bolivia)
+387 (Bosnië en Herzegovina)
+267 (Botswana)
+55 (Brasilië)
+673 (Brunei)
+359 (Bulgarye)
+226 (Burkina Faso)
+257 (Burundi)
+238 (Kaap Verde)
+855 (Kambodja)
+237 (Kameroen)
+1 (Kanada)
+236 (Sentraal-Afrikaanse Republiek)
+235 (Tsjad)
+56 (Chili)
+86 (China)
+57 (Colombia)
+269 (Komore)
+243 (Demokratiese Republiek Kongo)
+242 (Republiek Kongo)
+506 (Costa Rica)
+385 (Kroasië)
+53 (Kuba)
+357 (Ciprus)
+420 (Tsjeggië)
+45 (Denemarke)
+253 (Djiboeti)
+-766 (Dominica)
+-808 (Dominikaanse Republiek)
+593 (Ecuador)
+20 (Egipte)
+503 (El Salvador)
+240 (Äquatoriaal-Guinee)
+291 (Eritrea)
+372 (Estland)
+268 (Eswatini)
+251 (Ethiopië)
+679 (Fidzi)
+358 (Finland)
+33 (Frankryk)
+241 (Gabon)
+220 (Gambië)
+995 (Georgië)
+49 (Duitsland)
+233 (Ghana)
+30 (Griekeland)
+-472 (Grenada)
+502 (Guatemala)
+224 (Guinee)
+245 (Guinee-Bissau)
+592 (Guyana)
+509 (Haïti)
+504 (Honduras)
+36 (Hongarye)
+354 (Ysland)
+91 (Indië)
+62 (Indonesië)
+98 (Iran)
+964 (Irak)
+353 (Ierland)
+972 (Israel)
+39 (Italië)
+-875 (Jamaika)
+81 (Japan)
+962 (Jordanië)
+7 (Kasakstan)
+254 (Kenia)
+686 (Kiribati)
+850 (Noord-Korea)
+82 (Suid-Korea)
+383 (Kosovo)
+965 (Koeweit)
+996 (Kirgisië)
+856 (Laos)
+371 (Letland)
+961 (Libanon)
+266 (Lesotho)
+231 (Liberia)
+218 (Libië)
+423 (Liechtenstein)
+370 (Litauen)
+352 (Luxemburg)
+261 (Madagaskar)
+265 (Malawi)
+60 (Maleisië)
+960 (Maledive)
+223 (Mali)
+356 (Malta)
+692 (Marshall-eilande)
+222 (Mauritanië)
+230 (Mauritius)
+52 (Mexiko)
+691 (Mikronesië)
+373 (Moldowa)
+377 (Monaco)
+976 (Mongolië)
+382 (Montenegro)
+212 (Marokko)
+258 (Mosambiek)
+95 (Mianmar)
+264 (Namibië)
+674 (Nauru)
+977 (Nepal)
+31 (Nederland)
+64 (Nieu-Seeland)
+505 (Nicaragua)
+227 (Niger)
+234 (Nigerië)
+389 (Noord-Masedonië)
+47 (Noorweë)
+968 (Oman)
+92 (Pakistan)
+680 (Palau)
+507 (Panama)
+675 (Papoea-Nieu-Guinee)
+595 (Paraguay)
+51 (Peru)
+63 (Filipyne)
+48 (Pole)
+351 (Portugal)
+974 (Katar)
+40 (Roemenië)
+7 (Rusland)
+250 (Rwanda)
+-868 (Saint Kitts en Nevis)
+-757 (Saint Lucia)
+-783 (Saint Vincent en die Grenadine)
+685 (Samoa)
+378 (San Marino)
+239 (Sao Tomé en Principe)
+966 (Saoedi-Arabië)
+221 (Senegal)
+381 (Serwië)
+248 (Seychelle)
+232 (Sierra Leone)
+65 (Singapoer)
+421 (Slowakye)
+386 (Slovenië)
+677 (Salomonseilande)
+252 (Somalië)
+27 (Suid-Afrika)
+211 (Suid-Sudan)
+34 (Spanje)
+94 (Sri Lanka)
+249 (Soedan)
+597 (Suriname)
+46 (Swede)
+41 (Switserland)
+963 (Sirië)
+886 (Taiwan)
+992 (Tadjikistan)
+255 (Tanzanië)
+66 (Thailand)
+670 (Timor-Leste)
+228 (Togo)
+676 (Tonga)
+-867 (Trinidad en Tobago)
+216 (Tunisië)
+90 (Turkye)
+993 (Turkmenistan)
+688 (Tuvalu)
+256 (Oeganda)
+380 (Oekraïne)
+971 (Verenigde Arabiese Emirate)
+44 (Verenigde Koninkryk)
+1 (Verenigde State)
+598 (Uruguay)
+998 (Oesbekistan)
+678 (Vanuatu)
+379 (Vatikaanstad)
+58 (Venezuela)
+84 (Viëtnam)
+967 (Jemen)
+260 (Zambië)
+263 (Zimbabwe)
(Suid-Afrika)
Afghanistan
Albanië
Algerië
Andorra
Angola
Antigua en Barbuda
Argentinië
Armenië
Australië
Oostenryk
Azerbeidjan
Bahama-eilande
Bahrein
Bangladesh
Barbados
Wit-Rusland
België
Belize
Benin
Bhutan
Bolivia
Bosnië en Herzegovina
Botswana
Brasilië
Brunei
Bulgarye
Burkina Faso
Burundi
Kaap Verde
Kambodja
Kameroen
Kanada
Sentraal-Afrikaanse Republiek
Tsjad
Chili
China
Colombia
Komore
Demokratiese Republiek Kongo
Republiek Kongo
Costa Rica
Kroasië
Kuba
Ciprus
Tsjeggië
Denemarke
Djiboeti
Dominica
Dominikaanse Republiek
Ecuador
Egipte
El Salvador
Äquatoriaal-Guinee
Eritrea
Estland
Eswatini
Ethiopië
Fidzi
Finland
Frankryk
Gabon
Gambië
Georgië
Duitsland
Ghana
Griekeland
Grenada
Guatemala
Guinee
Guinee-Bissau
Guyana
Haïti
Honduras
Hongarye
Ysland
Indië
Indonesië
Iran
Irak
Ierland
Israel
Italië
Jamaika
Japan
Jordanië
Kasakstan
Kenia
Kiribati
Noord-Korea
Suid-Korea
Kosovo
Koeweit
Kirgisië
Laos
Letland
Libanon
Lesotho
Liberia
Libië
Liechtenstein
Litauen
Luxemburg
Madagaskar
Malawi
Maleisië
Maledive
Mali
Malta
Marshall-eilande
Mauritanië
Mauritius
Mexiko
Mikronesië
Moldowa
Monaco
Mongolië
Montenegro
Marokko
Mosambiek
Mianmar
Namibië
Nauru
Nepal
Nederland
Nieu-Seeland
Nicaragua
Niger
Nigerië
Noord-Masedonië
Noorweë
Oman
Pakistan
Palau
Panama
Papoea-Nieu-Guinee
Paraguay
Peru
Filipyne
Pole
Portugal
Katar
Roemenië
Rusland
Rwanda
Saint Kitts en Nevis
Saint Lucia
Saint Vincent en die Grenadine
Samoa
San Marino
Sao Tomé en Principe
Saoedi-Arabië
Senegal
Serwië
Seychelle
Sierra Leone
Singapoer
Slowakye
Slovenië
Salomonseilande
Somalië
Suid-Afrika
Suid-Sudan
Spanje
Sri Lanka
Soedan
Suriname
Swede
Switserland
Sirië
Taiwan
Tadjikistan
Tanzanië
Thailand
Timor-Leste
Togo
Tonga
Trinidad en Tobago
Tunisië
Turkye
Turkmenistan
Tuvalu
Oeganda
Oekraïne
Verenigde Arabiese Emirate
Verenigde Koninkryk
Verenigde State
Uruguay
Oesbekistan
Vanuatu
Vatikaanstad
Venezuela
Viëtnam
Jemen
Zambië
Zimbabwe
This field is hidden when viewing the form
This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Nuutste artikels