Vier jou Afrikaans-wees hierdie Erfenismaand

21/09/2023
| Deur AfriForum Wêreldwyd
priscilla-du-preez-frRrn5ASwzo-unsplash-1-scaled

Deur Alize Scholtz

Gedurende September word Afrikaners uitgenooi om ons Afrikaanse taal- en kultuurerfenis te vier. Dit is nou hier waar jy kan besluit watter eienskappe en nalatenskap jy van vorige geslagte sal behou en koester sodat dit nie vir die volgende geslag verlore gaan nie. Dit klink bewonderenswaardig, maar hoe voer mens dit prakties uit?

Afrikaans is in ons DNS en bevat al die informasie oor wie ons is, waar ons vandaan kom, en hoekom ons sekere waardes belangrik ag. Die lekkerte van Afrikaans is dat dit jou tuis maak in ’n gemeenskap, maak nie saak waar jy nou bly nie. Hierdie wêreldwye Afrikaanse gemeenskap het die voorreg om ’n gedeelde nalatenskap van Afrikaans te vier.  

Ou ensiklopedieë is gevul met inligting oor die stryd van die behoud van ’n eie taal vir die Afrikaner in die vroeë 1900’s. Reeds in 1893 word die eerste Bybelboek, Genesis, in Afrikaans vertaal omdat die Nederlandse Bybel nie meer vir die Afrikaner verstaanbaar was nie. Dit word onder die beskerming van die Genootskap van Regte Afrikaners gepubliseer. Die verlange na ’n eie skryftaal het toe reeds onder die Afrikaanssprekende geleef. Spoedig sou Eugène Marais met sy gedig “Winternag”, in 1905, die moontlikhede van Afrikaans as kultuurtaal aantoon. Marais se gedig het gewys dat Afrikaans ’n kultuurtaal is wat nie so maklik deur ’n vreemde taal vervang sal kan word nie. Onthou, in hierdie tyd was Afrikaans nog ’n geradbraakte Hollands en nie in alle opsigte dieselfde Afrikaans wat ons vandag gebruik nie. Die mense was verslae om te sien watter mooi gedig daar in die taal wat so dikwels verag was, geskryf kan word. Die Afrikaners het sommer weer moed gekry om met die stryd om eie taal voort te gaan.

Manne soos Gustav Preller, J.H.H. de Waal en ds. Willem Postma het baanbrekerswerk verrig om Afrikaans as skryftaal te bevorder. ’n Volk wat met wapengeweld verslaan was, was vasbeslote om nie uit te sterf nie: hy wou sy tradisie en sy taal behou. Spring slegs ’n paar dekades vorentoe op die tydlyn en Afrikaans word as amptelike taal erken in 1925.

Ons taal het besonders vinnig ontwikkel. Tale verander voortdurend, maar die veranderinge vind onder normale omstandighede baie stadig plaas. Die verskille tussen sewentiende-eeuse Engels, Duits, Frans en Nederlands en hoe hierdie tale vandag lyk, is uiters gering in vergelyking met die verskille tussen die sewentiende-eeuse Hollandse volkstaal en Afrikaans. Waarom het Afrikaans dan so vinnig ontwikkel?

Die aanneemlikste teorie is dat Afrikaans nie uit natuurlike ontwikkeling uit Nederlands verklaar kan word nie. Dit is beïnvloed deur Frans, Duits, Khoisan-taal en Maleisies. Hoe dit ook al sy, die kragtige en soetklinkende Afrikaans wat ons vandag ken, is ons erfenis en moet aanhou ontwikkel word vir nuwe geslagte.

Vandag is ons steeds ’n vasbeslote volk wie sy erfenis wil behou. Daarom kan jy met trots hierdie Erfenismaand jou Afrikaanse kultuur vier. Dit eis egter soms inspanning om dit doelbewus te doen. Hier is ’n paar idees wat jy prakties kan toepas in September of wanneer jy oorweldig word met die mooi van jou eie kultuur:

  • Sing in Afrikaans

Met ou Volksliedjies soos “Sarie Marais”, “Aanstap Rooies” en “Bobbejaan klim die berg” raak almal vinnig plesierig. Jy sal verbaas wees hoe die melodie en woorde (wat jy gedink het jy al vergeet het) weer terugkom na jou toe. Ons Afrikaanse musiekskatkis is propvol saamsingliedjies van legendes soos Lucas Maree en Koos du Plessis tot Ruan du Toit en Die Heuwels Fantasties.

  • Kook in Afrikaans

Stof ’n ou resep af wat jy met jou Afrikaans-wees assosieer. Indien jy gelukkig is om ’n uitgawe van S.J.A. de Villiers se Kook en geniet te hê, kan jy vir jouself die uitdaging stel om iets daaruit te maak. Indien nie, kontak ’n familielid en herinner mekaar weer aan tradisionele geregte wat julle geniet het om saam te skep. Kyk of jy kan uitwerk wat was ouma se geheime bestanddeel in haar melktert.

  • Kuier in Afrikaans

Ja, in Suid-Afrika word Erfenisdag dikwels oorskadu deur Nasionale Braaidag, maar ’n braai is die perfekte geleentheid om bymekaar te kom en in jou moedertaal sommer net te gesels. Deel stories met jou kinders van Racheltjie de Beer en Japie Greyling of bespreek die Springbokke se slim plaasvervangerstrategieë. Hetsy die gesprek by die braai diep, insiggewend of net ligte geskerts is, doen dit in Afrikaans!

Raak betrokke in Afrikaans

Wanneer jy lief is vir iets wil jy dit uiteraard oppas. As jy oorloop van trots vir jou taal kan jy nie anders as om dit ook te beskerm nie. Raak betrokke by netwerke soos AfriForum Wêreldwyd – Jou tuiskomplek in die buiteland! Jy kan ook aansluit by Vriende van AfriForum of Maroela Media lees en deel word van die Solidariteit Beweging. Luister na Pretoria FM oor die internet of geniet ’n verskeidenheid van Afrikaanse inhoud op AfriForumTV selfs al woon jy in die buiteland! Jy kan ook inteken op nuusbriewe sodat jy op hoogte van alles Afrikaans bly!

Foto: priscilla-du-preez-unsplash

Deel op

Wat is tans die grootste uitdagings om in die buiteland te woon en/of te werk?
Naam en van
+27(Suid-Afrika)
+93 (Afghanistan)
+355 (Albanië)
+213 (Algerië)
+376 (Andorra)
+244 (Angola)
+-267 (Antigua en Barbuda)
+54 (Argentinië)
+374 (Armenië)
+61 (Australië)
+43 (Oostenryk)
+994 (Azerbeidjan)
+-241 (Bahama-eilande)
+973 (Bahrein)
+880 (Bangladesh)
+-245 (Barbados)
+375 (Wit-Rusland)
+32 (België)
+501 (Belize)
+229 (Benin)
+975 (Bhutan)
+591 (Bolivia)
+387 (Bosnië en Herzegovina)
+267 (Botswana)
+55 (Brasilië)
+673 (Brunei)
+359 (Bulgarye)
+226 (Burkina Faso)
+257 (Burundi)
+238 (Kaap Verde)
+855 (Kambodja)
+237 (Kameroen)
+1 (Kanada)
+236 (Sentraal-Afrikaanse Republiek)
+235 (Tsjad)
+56 (Chili)
+86 (China)
+57 (Colombia)
+269 (Komore)
+243 (Demokratiese Republiek Kongo)
+242 (Republiek Kongo)
+506 (Costa Rica)
+385 (Kroasië)
+53 (Kuba)
+357 (Ciprus)
+420 (Tsjeggië)
+45 (Denemarke)
+253 (Djiboeti)
+-766 (Dominica)
+-808 (Dominikaanse Republiek)
+593 (Ecuador)
+20 (Egipte)
+503 (El Salvador)
+240 (Äquatoriaal-Guinee)
+291 (Eritrea)
+372 (Estland)
+268 (Eswatini)
+251 (Ethiopië)
+679 (Fidzi)
+358 (Finland)
+33 (Frankryk)
+241 (Gabon)
+220 (Gambië)
+995 (Georgië)
+49 (Duitsland)
+233 (Ghana)
+30 (Griekeland)
+-472 (Grenada)
+502 (Guatemala)
+224 (Guinee)
+245 (Guinee-Bissau)
+592 (Guyana)
+509 (Haïti)
+504 (Honduras)
+36 (Hongarye)
+354 (Ysland)
+91 (Indië)
+62 (Indonesië)
+98 (Iran)
+964 (Irak)
+353 (Ierland)
+972 (Israel)
+39 (Italië)
+-875 (Jamaika)
+81 (Japan)
+962 (Jordanië)
+7 (Kasakstan)
+254 (Kenia)
+686 (Kiribati)
+850 (Noord-Korea)
+82 (Suid-Korea)
+383 (Kosovo)
+965 (Koeweit)
+996 (Kirgisië)
+856 (Laos)
+371 (Letland)
+961 (Libanon)
+266 (Lesotho)
+231 (Liberia)
+218 (Libië)
+423 (Liechtenstein)
+370 (Litauen)
+352 (Luxemburg)
+261 (Madagaskar)
+265 (Malawi)
+60 (Maleisië)
+960 (Maledive)
+223 (Mali)
+356 (Malta)
+692 (Marshall-eilande)
+222 (Mauritanië)
+230 (Mauritius)
+52 (Mexiko)
+691 (Mikronesië)
+373 (Moldowa)
+377 (Monaco)
+976 (Mongolië)
+382 (Montenegro)
+212 (Marokko)
+258 (Mosambiek)
+95 (Mianmar)
+264 (Namibië)
+674 (Nauru)
+977 (Nepal)
+31 (Nederland)
+64 (Nieu-Seeland)
+505 (Nicaragua)
+227 (Niger)
+234 (Nigerië)
+389 (Noord-Masedonië)
+47 (Noorweë)
+968 (Oman)
+92 (Pakistan)
+680 (Palau)
+507 (Panama)
+675 (Papoea-Nieu-Guinee)
+595 (Paraguay)
+51 (Peru)
+63 (Filipyne)
+48 (Pole)
+351 (Portugal)
+974 (Katar)
+40 (Roemenië)
+7 (Rusland)
+250 (Rwanda)
+-868 (Saint Kitts en Nevis)
+-757 (Saint Lucia)
+-783 (Saint Vincent en die Grenadine)
+685 (Samoa)
+378 (San Marino)
+239 (Sao Tomé en Principe)
+966 (Saoedi-Arabië)
+221 (Senegal)
+381 (Serwië)
+248 (Seychelle)
+232 (Sierra Leone)
+65 (Singapoer)
+421 (Slowakye)
+386 (Slovenië)
+677 (Salomonseilande)
+252 (Somalië)
+27 (Suid-Afrika)
+211 (Suid-Sudan)
+34 (Spanje)
+94 (Sri Lanka)
+249 (Soedan)
+597 (Suriname)
+46 (Swede)
+41 (Switserland)
+963 (Sirië)
+886 (Taiwan)
+992 (Tadjikistan)
+255 (Tanzanië)
+66 (Thailand)
+670 (Timor-Leste)
+228 (Togo)
+676 (Tonga)
+-867 (Trinidad en Tobago)
+216 (Tunisië)
+90 (Turkye)
+993 (Turkmenistan)
+688 (Tuvalu)
+256 (Oeganda)
+380 (Oekraïne)
+971 (Verenigde Arabiese Emirate)
+44 (Verenigde Koninkryk)
+1 (Verenigde State)
+598 (Uruguay)
+998 (Oesbekistan)
+678 (Vanuatu)
+379 (Vatikaanstad)
+58 (Venezuela)
+84 (Viëtnam)
+967 (Jemen)
+260 (Zambië)
+263 (Zimbabwe)
(Suid-Afrika)
Afghanistan
Albanië
Algerië
Andorra
Angola
Antigua en Barbuda
Argentinië
Armenië
Australië
Oostenryk
Azerbeidjan
Bahama-eilande
Bahrein
Bangladesh
Barbados
Wit-Rusland
België
Belize
Benin
Bhutan
Bolivia
Bosnië en Herzegovina
Botswana
Brasilië
Brunei
Bulgarye
Burkina Faso
Burundi
Kaap Verde
Kambodja
Kameroen
Kanada
Sentraal-Afrikaanse Republiek
Tsjad
Chili
China
Colombia
Komore
Demokratiese Republiek Kongo
Republiek Kongo
Costa Rica
Kroasië
Kuba
Ciprus
Tsjeggië
Denemarke
Djiboeti
Dominica
Dominikaanse Republiek
Ecuador
Egipte
El Salvador
Äquatoriaal-Guinee
Eritrea
Estland
Eswatini
Ethiopië
Fidzi
Finland
Frankryk
Gabon
Gambië
Georgië
Duitsland
Ghana
Griekeland
Grenada
Guatemala
Guinee
Guinee-Bissau
Guyana
Haïti
Honduras
Hongarye
Ysland
Indië
Indonesië
Iran
Irak
Ierland
Israel
Italië
Jamaika
Japan
Jordanië
Kasakstan
Kenia
Kiribati
Noord-Korea
Suid-Korea
Kosovo
Koeweit
Kirgisië
Laos
Letland
Libanon
Lesotho
Liberia
Libië
Liechtenstein
Litauen
Luxemburg
Madagaskar
Malawi
Maleisië
Maledive
Mali
Malta
Marshall-eilande
Mauritanië
Mauritius
Mexiko
Mikronesië
Moldowa
Monaco
Mongolië
Montenegro
Marokko
Mosambiek
Mianmar
Namibië
Nauru
Nepal
Nederland
Nieu-Seeland
Nicaragua
Niger
Nigerië
Noord-Masedonië
Noorweë
Oman
Pakistan
Palau
Panama
Papoea-Nieu-Guinee
Paraguay
Peru
Filipyne
Pole
Portugal
Katar
Roemenië
Rusland
Rwanda
Saint Kitts en Nevis
Saint Lucia
Saint Vincent en die Grenadine
Samoa
San Marino
Sao Tomé en Principe
Saoedi-Arabië
Senegal
Serwië
Seychelle
Sierra Leone
Singapoer
Slowakye
Slovenië
Salomonseilande
Somalië
Suid-Afrika
Suid-Sudan
Spanje
Sri Lanka
Soedan
Suriname
Swede
Switserland
Sirië
Taiwan
Tadjikistan
Tanzanië
Thailand
Timor-Leste
Togo
Tonga
Trinidad en Tobago
Tunisië
Turkye
Turkmenistan
Tuvalu
Oeganda
Oekraïne
Verenigde Arabiese Emirate
Verenigde Koninkryk
Verenigde State
Uruguay
Oesbekistan
Vanuatu
Vatikaanstad
Venezuela
Viëtnam
Jemen
Zambië
Zimbabwe
This field is hidden when viewing the form
This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Nuutste artikels