Vyf redes waarom jy vir jou kind Afrikaanse rympies moet lees

20/02/2023
| Deur AfriForum Wêreldwyd
Vyf-redes-waarom-jy-vir-jou-kind-Afrikaanse-rympies-moet-lees

Deur Jaco Jacobs

Onthou jy nog die rympies wat jy as kind geleer het?

Ta-ra-ra-ra, boemdery, Oupa het ’n vark gery! Of: Karalie Karool, die kat speel viool? Of wat van: Trippe, trappe, trone, varkies in die bone?

Afrikaans het ’n ryk tradisie van kinderverse – ’n skatkis van oorspronklike rympies sowel as vertalings en verwerkings van klassieke Europese en Amerikaanse volksrympies.

Rympies is heerlike lawwe pret en plesier, maar volgens kenners speel dit ook ’n belangrike rol in jou kind se ontwikkeling. Hier is vyf goeie redes om vandag nog vir jou kind te begin rympies lees:

1

Kinders wat vroeg vertroud gemaak word met rym, leer makliker lees.

Bookstart.org.uk verduidelik dat kinders vroeg reeds kan leer “kat” rym met “mat”, en dat hierdie basiese kennis later lees en spelling aansienlik vergemaklik. ’n Britse studie het bevind kinders wat teen vier jaar oud reeds agt rympies of meer uit die kop ken, is geneig om uit te blink in spelling en lees teen die tyd dat hulle in graad drie kom.

2

Rympies prikkel jou kind se kreatiwiteit. ’n Koei wat bo-oor die maan spring?

’n Apie met ’n gaatjie in sy broekie wat voor die agterdeur beland? Ou tante Viljoen wat saam met haar klomp kinders in ’n skoen bly? Oupa wat op ’n vark ry? Watter lekkerder manier is daar om jou kind se verbeelding te stimuleer? Rympies maak jou kind nuuskierig oor die wêreld en leer hom om dinge uit ’n ander hoek te bekyk!

3

Dis goed vir die geheue. Om rympies uit die kop te leer is uitstekende oefening vir jou kind se geheue.

Rympies leer jou kind vroeg reeds om storiegebeure sinvol aan mekaar te string en in volgorde te onthou, want baie rympies bestaan uit ’n aantal opeenvolgende gebeure wat ’n storie vertel. Begin met eenvoudige rympies en vorder geleidelik na langer versies wat die kind moet leer opsê.

4

Dit leer jou kind ritme en taalspel. Allawiek! Allawak! / Ons gaan pannekoek bak / met suiker en melk en eiers.

Hierdie eenvoudige versreëltjies het nie net ’n lekkersê-ritme nie – dit bevat ook literêre tegnieke soos klankherhaling en opnoeming. Hoe vroeër jou kind aan hierdie soort kreatiewe taalspeletjies blootgestel word, hoe gouer maak jy hom/haar sensitief vir taal en die lekkertes daarvan. Die patrone en herhaling in rympies kan ook help met die ontwikkeling van wiskundige geletterdheid.

5

Rympies is pret! Baie ouers sukkel deesdae om tyd te maak om hardop vir hul kinders te lees.

Dis egter maklik om tyd vir ’n prettige rympie of twee in te ruim – leer dit speel-speel in die motor op pad skool toe, of maak rympies deel van etenstyd (Jakkals nooi vir Gansie. “Kom eet vanaand by my”) of badtyd (As Boetie bad, is alles nat). Rympies is ’n maklike manier om kinders te leer dat boeke nie net bedoel is vir leer nie – hulle is vol pret en plesier! ’n Liefde vir lees is immers een van die grootste geskenke wat jy jou kind kan gee.

Sukkel jy om die kinderversies en rympies te onthou wat Oupa of Ouma jou kleintyd geleer het? LAPA Uitgewers het ’n bundel met van die bekendste Afrikaanse kinderrympies – al die rympies wat hier bo as voorbeelde genoem is, verskyn daarin, saam met vele meer! Siembamba: Immergroen rympies vir kinders is ’n lieflike hardebandboek, in volkleur geïllustreer, met al jou gunsteling- Afrikaanse rympies. Die samesteller, Wendy Maartens, sê sy het maande lank in biblioteke rongesnuffel, mense op straat voorgekeer, rympies uit gesinne geryg, saam met boemelaars op sypaadjies gesit en uit haar herinneringe van haar eie kinderdae geput om hierdie kosbare skatkis van kinderverse saam te stel. Bestel dit vandag nog by www.lapa.co.za, stuur e-pos na lapa@alanabaileylapa.co.za.

Deel op

Hoe lank woon jy al in die buiteland?
Naam en van
+27(Suid-Afrika)
+93 (Afghanistan)
+355 (Albanië)
+213 (Algerië)
+376 (Andorra)
+244 (Angola)
+-267 (Antigua en Barbuda)
+54 (Argentinië)
+374 (Armenië)
+61 (Australië)
+43 (Oostenryk)
+994 (Azerbeidjan)
+-241 (Bahama-eilande)
+973 (Bahrein)
+880 (Bangladesh)
+-245 (Barbados)
+375 (Wit-Rusland)
+32 (België)
+501 (Belize)
+229 (Benin)
+975 (Bhutan)
+591 (Bolivia)
+387 (Bosnië en Herzegovina)
+267 (Botswana)
+55 (Brasilië)
+673 (Brunei)
+359 (Bulgarye)
+226 (Burkina Faso)
+257 (Burundi)
+238 (Kaap Verde)
+855 (Kambodja)
+237 (Kameroen)
+1 (Kanada)
+236 (Sentraal-Afrikaanse Republiek)
+235 (Tsjad)
+56 (Chili)
+86 (China)
+57 (Colombia)
+269 (Komore)
+243 (Demokratiese Republiek Kongo)
+242 (Republiek Kongo)
+506 (Costa Rica)
+385 (Kroasië)
+53 (Kuba)
+357 (Ciprus)
+420 (Tsjeggië)
+45 (Denemarke)
+253 (Djiboeti)
+-766 (Dominica)
+-808 (Dominikaanse Republiek)
+593 (Ecuador)
+20 (Egipte)
+503 (El Salvador)
+240 (Äquatoriaal-Guinee)
+291 (Eritrea)
+372 (Estland)
+268 (Eswatini)
+251 (Ethiopië)
+679 (Fidzi)
+358 (Finland)
+33 (Frankryk)
+241 (Gabon)
+220 (Gambië)
+995 (Georgië)
+49 (Duitsland)
+233 (Ghana)
+30 (Griekeland)
+-472 (Grenada)
+502 (Guatemala)
+224 (Guinee)
+245 (Guinee-Bissau)
+592 (Guyana)
+509 (Haïti)
+504 (Honduras)
+36 (Hongarye)
+354 (Ysland)
+91 (Indië)
+62 (Indonesië)
+98 (Iran)
+964 (Irak)
+353 (Ierland)
+972 (Israel)
+39 (Italië)
+-875 (Jamaika)
+81 (Japan)
+962 (Jordanië)
+7 (Kasakstan)
+254 (Kenia)
+686 (Kiribati)
+850 (Noord-Korea)
+82 (Suid-Korea)
+383 (Kosovo)
+965 (Koeweit)
+996 (Kirgisië)
+856 (Laos)
+371 (Letland)
+961 (Libanon)
+266 (Lesotho)
+231 (Liberia)
+218 (Libië)
+423 (Liechtenstein)
+370 (Litauen)
+352 (Luxemburg)
+261 (Madagaskar)
+265 (Malawi)
+60 (Maleisië)
+960 (Maledive)
+223 (Mali)
+356 (Malta)
+692 (Marshall-eilande)
+222 (Mauritanië)
+230 (Mauritius)
+52 (Mexiko)
+691 (Mikronesië)
+373 (Moldowa)
+377 (Monaco)
+976 (Mongolië)
+382 (Montenegro)
+212 (Marokko)
+258 (Mosambiek)
+95 (Mianmar)
+264 (Namibië)
+674 (Nauru)
+977 (Nepal)
+31 (Nederland)
+64 (Nieu-Seeland)
+505 (Nicaragua)
+227 (Niger)
+234 (Nigerië)
+389 (Noord-Masedonië)
+47 (Noorweë)
+968 (Oman)
+92 (Pakistan)
+680 (Palau)
+507 (Panama)
+675 (Papoea-Nieu-Guinee)
+595 (Paraguay)
+51 (Peru)
+63 (Filipyne)
+48 (Pole)
+351 (Portugal)
+974 (Katar)
+40 (Roemenië)
+7 (Rusland)
+250 (Rwanda)
+-868 (Saint Kitts en Nevis)
+-757 (Saint Lucia)
+-783 (Saint Vincent en die Grenadine)
+685 (Samoa)
+378 (San Marino)
+239 (Sao Tomé en Principe)
+966 (Saoedi-Arabië)
+221 (Senegal)
+381 (Serwië)
+248 (Seychelle)
+232 (Sierra Leone)
+65 (Singapoer)
+421 (Slowakye)
+386 (Slovenië)
+677 (Salomonseilande)
+252 (Somalië)
+27 (Suid-Afrika)
+211 (Suid-Sudan)
+34 (Spanje)
+94 (Sri Lanka)
+249 (Soedan)
+597 (Suriname)
+46 (Swede)
+41 (Switserland)
+963 (Sirië)
+886 (Taiwan)
+992 (Tadjikistan)
+255 (Tanzanië)
+66 (Thailand)
+670 (Timor-Leste)
+228 (Togo)
+676 (Tonga)
+-867 (Trinidad en Tobago)
+216 (Tunisië)
+90 (Turkye)
+993 (Turkmenistan)
+688 (Tuvalu)
+256 (Oeganda)
+380 (Oekraïne)
+971 (Verenigde Arabiese Emirate)
+44 (Verenigde Koninkryk)
+1 (Verenigde State)
+598 (Uruguay)
+998 (Oesbekistan)
+678 (Vanuatu)
+379 (Vatikaanstad)
+58 (Venezuela)
+84 (Viëtnam)
+967 (Jemen)
+260 (Zambië)
+263 (Zimbabwe)
(Suid-Afrika)
Afghanistan
Albanië
Algerië
Andorra
Angola
Antigua en Barbuda
Argentinië
Armenië
Australië
Oostenryk
Azerbeidjan
Bahama-eilande
Bahrein
Bangladesh
Barbados
Wit-Rusland
België
Belize
Benin
Bhutan
Bolivia
Bosnië en Herzegovina
Botswana
Brasilië
Brunei
Bulgarye
Burkina Faso
Burundi
Kaap Verde
Kambodja
Kameroen
Kanada
Sentraal-Afrikaanse Republiek
Tsjad
Chili
China
Colombia
Komore
Demokratiese Republiek Kongo
Republiek Kongo
Costa Rica
Kroasië
Kuba
Ciprus
Tsjeggië
Denemarke
Djiboeti
Dominica
Dominikaanse Republiek
Ecuador
Egipte
El Salvador
Äquatoriaal-Guinee
Eritrea
Estland
Eswatini
Ethiopië
Fidzi
Finland
Frankryk
Gabon
Gambië
Georgië
Duitsland
Ghana
Griekeland
Grenada
Guatemala
Guinee
Guinee-Bissau
Guyana
Haïti
Honduras
Hongarye
Ysland
Indië
Indonesië
Iran
Irak
Ierland
Israel
Italië
Jamaika
Japan
Jordanië
Kasakstan
Kenia
Kiribati
Noord-Korea
Suid-Korea
Kosovo
Koeweit
Kirgisië
Laos
Letland
Libanon
Lesotho
Liberia
Libië
Liechtenstein
Litauen
Luxemburg
Madagaskar
Malawi
Maleisië
Maledive
Mali
Malta
Marshall-eilande
Mauritanië
Mauritius
Mexiko
Mikronesië
Moldowa
Monaco
Mongolië
Montenegro
Marokko
Mosambiek
Mianmar
Namibië
Nauru
Nepal
Nederland
Nieu-Seeland
Nicaragua
Niger
Nigerië
Noord-Masedonië
Noorweë
Oman
Pakistan
Palau
Panama
Papoea-Nieu-Guinee
Paraguay
Peru
Filipyne
Pole
Portugal
Katar
Roemenië
Rusland
Rwanda
Saint Kitts en Nevis
Saint Lucia
Saint Vincent en die Grenadine
Samoa
San Marino
Sao Tomé en Principe
Saoedi-Arabië
Senegal
Serwië
Seychelle
Sierra Leone
Singapoer
Slowakye
Slovenië
Salomonseilande
Somalië
Suid-Afrika
Suid-Sudan
Spanje
Sri Lanka
Soedan
Suriname
Swede
Switserland
Sirië
Taiwan
Tadjikistan
Tanzanië
Thailand
Timor-Leste
Togo
Tonga
Trinidad en Tobago
Tunisië
Turkye
Turkmenistan
Tuvalu
Oeganda
Oekraïne
Verenigde Arabiese Emirate
Verenigde Koninkryk
Verenigde State
Uruguay
Oesbekistan
Vanuatu
Vatikaanstad
Venezuela
Viëtnam
Jemen
Zambië
Zimbabwe
This field is hidden when viewing the form
This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Nuutste artikels