Wenke om met kinders oorsee te reis

06/12/2023
| Deur AfriForum Wêreldwyd
josh-withers-PXpIasYO5ss-unsplash-scaled

Om die kleinspan saam oorsee te neem kan ’n uitdagende taak wees! Maar met ’n paar basiese voorbereidings kan jy seker maak jou vakansie verloop seepglad. Hier volg drie wenke wat vir jou gemoedsrus sal verseker:

  1. Maak seker jy het dié dokumentasie byderhand

Die departement van binnelandse sake vereis sedert 2015 dat ouers ook ’n onverkorte geboortesertifikaat moet toon vir enige kind jonger as 18 jaar en nie net meer paspoorte soos voorheen die geval was nie. Dit geld vir kinders wat Suid-Afrika verlaat of binnekom. Indien slegs een ouer saam die kind reis, moet jy ook ’n gesertifiseerde toestemmingsbrief van die ander ouer kan toon.

Daar is talle gevalle van gesinne wat bloot geweier is om die land te verlaat of binne te kom omdat hulle nie al die nodige dokumentasie byderhand gehad het nie. Indien jy nie jou kinders se geboortesertifikate kan opspoor nie en ’n afskrif benodig, moet jy ’n BI-154-vorm voltooi en dit by jou plaaslike departement van binnelandse sake inhandig. Aangesien dit tot ses maande lank kan neem vir die aansoek vir ’n afskrif om geprosesseer te word, moet jy seker maak jy doen dit vroegtydig!

Hier is al die inligting wat jy nodig het:

  1. Maak die vlug makliker

Wanneer jy ’n vliegkaartjie vir ’n minderjarige bespreek beteken dit nie outomaties dat hulle ’n kindervriendelike ete ontvang nie. Indien jou kleinspan gewoonlik vol fiemies is as dit by kos kom, maak seker jy spesifiseer dat jy kinderetes wil ontvang wanneer jy aanlyn of deur jou toeragentskap bespreek. Dieselfde geld indien jou gesin enige allergieë het en dus spesiale etes gaan benodig.

Maak ook seker jy pak genoeg water vir die vlug in, want die verandering in lugdruk kan ongemaklikheid veroorsaak en om te sluk help om druk van hul ore te verlig. Laat hulle water drink wanneer die vliegtuig opstyg, asook tydens die laaste 30 minute van die vlug.

  1. Gebruik tegnologie tot jou voordeel

Tegnologie kom handig te pas wanneer jy en jou gesin oorsee vakansie hou; nie net om kinders veilig te hou nie, maar ook hom hulle besig te hou! Indien jou kinders hul eie selfone het, is daar talle toepassings wat jy op jou en hul selfone kan aflaai waarmee jy hulle enige tyd mee kan opspoor. Op Apple se App Store is die Find my Friends-toepassing handig, terwyl die Find my kids– of die Family GPS tracker Kid Control-toepassing op Google Play beskikbaar is. Indien jou kinders nie selfone het nie, kan jy ’n Q50 GPS-horlosie aanskaf waarmee jy jou kind se bewegings vanaf jou selfoon kan dophou. Dit is veral handig in besige stede en op lughawens, waar dit moeilik is om die heeltyd ’n oog op jou kinders te hou.

Nog ’n handige toepassing is The Phone Sheriff waarmee jy jou kinders se tyd wat hulle op hul selfone spandeer, kan beperk. Indien hulle byvoorbeeld slegs een uur per dag op hul selfone mag spandeer, sluit die selfoon outomaties nadat die tyd verstryk het. Dit kan veral effektief werk met tieners wat op hul selfone leef tydens familievakansies!

Vir die jonger generasie is daar ook opvoedkundige toepassings wat hulle op ’n lang vlug kan besig hou. Van die bestes sluit in:

  • Jungle Time;
  • Endless Alphabet;
  • Me Comics;
  • Disney Storytime;
  • 8 Planets; en
  • Word Wagon.

Al die nodige dokumentasie en ’n paar toepassings tot jou beskikking sal jou dus toelaat om met totale gemoedsrus oorsee te reis – dit sal jou gesin vir jare laat praat oor dié vakansie!

Foto: josh-unsplash

Deel op

Wat is tans die grootste uitdagings om in die buiteland te woon en/of te werk?
Naam en van
+27(Suid-Afrika)
+93 (Afghanistan)
+355 (Albanië)
+213 (Algerië)
+376 (Andorra)
+244 (Angola)
+-267 (Antigua en Barbuda)
+54 (Argentinië)
+374 (Armenië)
+61 (Australië)
+43 (Oostenryk)
+994 (Azerbeidjan)
+-241 (Bahama-eilande)
+973 (Bahrein)
+880 (Bangladesh)
+-245 (Barbados)
+375 (Wit-Rusland)
+32 (België)
+501 (Belize)
+229 (Benin)
+975 (Bhutan)
+591 (Bolivia)
+387 (Bosnië en Herzegovina)
+267 (Botswana)
+55 (Brasilië)
+673 (Brunei)
+359 (Bulgarye)
+226 (Burkina Faso)
+257 (Burundi)
+238 (Kaap Verde)
+855 (Kambodja)
+237 (Kameroen)
+1 (Kanada)
+236 (Sentraal-Afrikaanse Republiek)
+235 (Tsjad)
+56 (Chili)
+86 (China)
+57 (Colombia)
+269 (Komore)
+243 (Demokratiese Republiek Kongo)
+242 (Republiek Kongo)
+506 (Costa Rica)
+385 (Kroasië)
+53 (Kuba)
+357 (Ciprus)
+420 (Tsjeggië)
+45 (Denemarke)
+253 (Djiboeti)
+-766 (Dominica)
+-808 (Dominikaanse Republiek)
+593 (Ecuador)
+20 (Egipte)
+503 (El Salvador)
+240 (Äquatoriaal-Guinee)
+291 (Eritrea)
+372 (Estland)
+268 (Eswatini)
+251 (Ethiopië)
+679 (Fidzi)
+358 (Finland)
+33 (Frankryk)
+241 (Gabon)
+220 (Gambië)
+995 (Georgië)
+49 (Duitsland)
+233 (Ghana)
+30 (Griekeland)
+-472 (Grenada)
+502 (Guatemala)
+224 (Guinee)
+245 (Guinee-Bissau)
+592 (Guyana)
+509 (Haïti)
+504 (Honduras)
+36 (Hongarye)
+354 (Ysland)
+91 (Indië)
+62 (Indonesië)
+98 (Iran)
+964 (Irak)
+353 (Ierland)
+972 (Israel)
+39 (Italië)
+-875 (Jamaika)
+81 (Japan)
+962 (Jordanië)
+7 (Kasakstan)
+254 (Kenia)
+686 (Kiribati)
+850 (Noord-Korea)
+82 (Suid-Korea)
+383 (Kosovo)
+965 (Koeweit)
+996 (Kirgisië)
+856 (Laos)
+371 (Letland)
+961 (Libanon)
+266 (Lesotho)
+231 (Liberia)
+218 (Libië)
+423 (Liechtenstein)
+370 (Litauen)
+352 (Luxemburg)
+261 (Madagaskar)
+265 (Malawi)
+60 (Maleisië)
+960 (Maledive)
+223 (Mali)
+356 (Malta)
+692 (Marshall-eilande)
+222 (Mauritanië)
+230 (Mauritius)
+52 (Mexiko)
+691 (Mikronesië)
+373 (Moldowa)
+377 (Monaco)
+976 (Mongolië)
+382 (Montenegro)
+212 (Marokko)
+258 (Mosambiek)
+95 (Mianmar)
+264 (Namibië)
+674 (Nauru)
+977 (Nepal)
+31 (Nederland)
+64 (Nieu-Seeland)
+505 (Nicaragua)
+227 (Niger)
+234 (Nigerië)
+389 (Noord-Masedonië)
+47 (Noorweë)
+968 (Oman)
+92 (Pakistan)
+680 (Palau)
+507 (Panama)
+675 (Papoea-Nieu-Guinee)
+595 (Paraguay)
+51 (Peru)
+63 (Filipyne)
+48 (Pole)
+351 (Portugal)
+974 (Katar)
+40 (Roemenië)
+7 (Rusland)
+250 (Rwanda)
+-868 (Saint Kitts en Nevis)
+-757 (Saint Lucia)
+-783 (Saint Vincent en die Grenadine)
+685 (Samoa)
+378 (San Marino)
+239 (Sao Tomé en Principe)
+966 (Saoedi-Arabië)
+221 (Senegal)
+381 (Serwië)
+248 (Seychelle)
+232 (Sierra Leone)
+65 (Singapoer)
+421 (Slowakye)
+386 (Slovenië)
+677 (Salomonseilande)
+252 (Somalië)
+27 (Suid-Afrika)
+211 (Suid-Sudan)
+34 (Spanje)
+94 (Sri Lanka)
+249 (Soedan)
+597 (Suriname)
+46 (Swede)
+41 (Switserland)
+963 (Sirië)
+886 (Taiwan)
+992 (Tadjikistan)
+255 (Tanzanië)
+66 (Thailand)
+670 (Timor-Leste)
+228 (Togo)
+676 (Tonga)
+-867 (Trinidad en Tobago)
+216 (Tunisië)
+90 (Turkye)
+993 (Turkmenistan)
+688 (Tuvalu)
+256 (Oeganda)
+380 (Oekraïne)
+971 (Verenigde Arabiese Emirate)
+44 (Verenigde Koninkryk)
+1 (Verenigde State)
+598 (Uruguay)
+998 (Oesbekistan)
+678 (Vanuatu)
+379 (Vatikaanstad)
+58 (Venezuela)
+84 (Viëtnam)
+967 (Jemen)
+260 (Zambië)
+263 (Zimbabwe)
(Suid-Afrika)
Afghanistan
Albanië
Algerië
Andorra
Angola
Antigua en Barbuda
Argentinië
Armenië
Australië
Oostenryk
Azerbeidjan
Bahama-eilande
Bahrein
Bangladesh
Barbados
Wit-Rusland
België
Belize
Benin
Bhutan
Bolivia
Bosnië en Herzegovina
Botswana
Brasilië
Brunei
Bulgarye
Burkina Faso
Burundi
Kaap Verde
Kambodja
Kameroen
Kanada
Sentraal-Afrikaanse Republiek
Tsjad
Chili
China
Colombia
Komore
Demokratiese Republiek Kongo
Republiek Kongo
Costa Rica
Kroasië
Kuba
Ciprus
Tsjeggië
Denemarke
Djiboeti
Dominica
Dominikaanse Republiek
Ecuador
Egipte
El Salvador
Äquatoriaal-Guinee
Eritrea
Estland
Eswatini
Ethiopië
Fidzi
Finland
Frankryk
Gabon
Gambië
Georgië
Duitsland
Ghana
Griekeland
Grenada
Guatemala
Guinee
Guinee-Bissau
Guyana
Haïti
Honduras
Hongarye
Ysland
Indië
Indonesië
Iran
Irak
Ierland
Israel
Italië
Jamaika
Japan
Jordanië
Kasakstan
Kenia
Kiribati
Noord-Korea
Suid-Korea
Kosovo
Koeweit
Kirgisië
Laos
Letland
Libanon
Lesotho
Liberia
Libië
Liechtenstein
Litauen
Luxemburg
Madagaskar
Malawi
Maleisië
Maledive
Mali
Malta
Marshall-eilande
Mauritanië
Mauritius
Mexiko
Mikronesië
Moldowa
Monaco
Mongolië
Montenegro
Marokko
Mosambiek
Mianmar
Namibië
Nauru
Nepal
Nederland
Nieu-Seeland
Nicaragua
Niger
Nigerië
Noord-Masedonië
Noorweë
Oman
Pakistan
Palau
Panama
Papoea-Nieu-Guinee
Paraguay
Peru
Filipyne
Pole
Portugal
Katar
Roemenië
Rusland
Rwanda
Saint Kitts en Nevis
Saint Lucia
Saint Vincent en die Grenadine
Samoa
San Marino
Sao Tomé en Principe
Saoedi-Arabië
Senegal
Serwië
Seychelle
Sierra Leone
Singapoer
Slowakye
Slovenië
Salomonseilande
Somalië
Suid-Afrika
Suid-Sudan
Spanje
Sri Lanka
Soedan
Suriname
Swede
Switserland
Sirië
Taiwan
Tadjikistan
Tanzanië
Thailand
Timor-Leste
Togo
Tonga
Trinidad en Tobago
Tunisië
Turkye
Turkmenistan
Tuvalu
Oeganda
Oekraïne
Verenigde Arabiese Emirate
Verenigde Koninkryk
Verenigde State
Uruguay
Oesbekistan
Vanuatu
Vatikaanstad
Venezuela
Viëtnam
Jemen
Zambië
Zimbabwe
This field is hidden when viewing the form
This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Nuutste artikels