Slimkoppies: Plaasdiere

05/04/2024
| Deur AfriForum Wêreldwyd
Slimkoppies-Plaasdiere_voorblad-002

Kennis oor die natuur is ’n belangrike boublok om kinders se nuuskierigheid oor ander lewende dinge te prikkel. Die eenvoudige en kleurvolle foto’s met herkenbare dinge en situasies in hierdie stewige kartonboek sal gesprekke stimuleer en vroeë leer bevorder.

Oor die skrywer

Globe Publishing is ’n kinderboekuitgewer wat in Denemarke geleë is.


Boeke beskikbaar as e-boeke is beskikbaar by die volgende e-boekwinkels:

Amazon

Kobo Books

Snapplify     

Publikasiedatum: 19 Januarie 2024
Prys: R120,00
Bladsye : 12
Formaat: 150mm x 150mm
Bindstyl: Kartonboek
Kategorie: 0-6 jaar
ISBN-13: 9780798180061
Barcode: 9780798180061
Uitgawe: 1
Druk: 0

  • Prys onderhewig aan verandering

Deel op

Nuutste artikels