Tien vinnige (én vreemde) feite oor Paul Kruger

10/10/2023
| Deur Ilze Nieuwoudt
Paul-Kruger

Deur Ilze Nieuwoudt

Stephanus Johannes Paulus (Paul) Kruger (10 Oktober 1825-14 Julie 1904) is ongetwyfeld een van die grootste name in Afrikanergeskiedenis. Maar wie was hierdie man werklik? Ter viering van Krugerdag – 10 Oktober – is hier tien feite oor dié legendariese figuur uit die verlede.

1.

Paul Kruger het slegs drie maande se formele skoolonderrig ondergaan. Hy was egter bekend vir sy helder verstand en het die Bybel as sy enigste leerboek beskou.

2.

Hy het as kind aan die Groot Trek deelgeneem en was as 11-jarige teenwoordig by die Slag van Vegkop in Oktober 1836 en het ook die bittere moordtonele by Moordspruit en Bloukrans in Februarie 1838 aanskou.

3.

Kruger was twee keer getroud. In 1842 is hy op 17-jarige ouderdom met Maria du Plessis getroud, maar sy is minder as vier jaar ná hul troudag oorlede. In 1847 trou hy weer. Dié keer met Maria se niggie, Gezina du Plessis.

4.

Paul en Gezina het 16 kinders gehad en teen die tyd wat Gezina in 1901 gesterf het, het 31 van die egpaar se seuns en kleinseuns in die veld aan die Anglo-Boereoorlog deelgeneem.

5.

Hy was ’n vurige jagter en het beweer dat hy onder meer tussen 30 en 40 olifante, vyf seekoeie en vyf leeus geskiet het. Kruger het ook ’n noue ontkoming met ’n renoster en ’n buffel in die jagveld gehad. Boonop het hy sy duim in ’n skietongeluk verloor toe die geweer waarmee hy op ’n renoster gevuur het, gebars het.

6.

Paul was teenwoordig by die Beleg van Makapansgrot waar die Voortrekkers duisende Kekana-mense gedurende Oktober en November 1854 onder beleg gehou het. Hier het Kruger in ’n heldhaftige optrede die liggaam van Piet Potgieter (wat in die geveg gedood is) naby die bek van die grot gaan haal en ook gepoog om die beleg tot ’n einde te bring. Volgens navorsing deur Janetta du Plooy het Kruger “die grot op ’n keer binnegegaan en in hulle eie taal die vasgekeerdes probeer oorreed om hom na buite te volg. Op ’n wonderbaarlike wyse het hy sy eie lewe behou en sowat 170 vroue en kinders uitgelei”.

7.

Kruger was deel van die sogenaamde Transvaalse Driemanskap – bestaande uit Kruger, Piet Joubert en M.W. Pretorius – wat leiding geneem het in die Transvalers se stryd om hul onafhanklikheid terug te kry. Dit het tot die Eerste Vryheidsoorlog (1880-1881) gelei.

8.

Paul Kruger is in 1883 die eerste keer verkies as president van die Zuid-Afrikaansche Republiek (ZAR). Hy het uiteindelik vier termyne in dié amp gedien.

9.

Kruger het die ZAR gedurende die Anglo-Boereoorlog (1899-1902) verlaat en het vanjaar 120 jaar gelede, op 10 Oktober 1900, sy 75ste verjaardag in Lourenco Marques gevier. Dit was sy laaste verjaardag op Afrikabodem, want hy is nagenoeg vier jaar later as banneling in Switserland oorlede.

10.

Strate, dorpe, voorstede en bakens dra vandag nog Paul Kruger se naam, insluitende die Kruger Nasionale Park in die ooste van die land; Paul Krugerstraat in Afrikaanderbuurt in Rotterdam, Nederland; die President Paul Kruger-kinderhuis in Pretoria; Paul Krugerstraat in die middestad van Pretoria; Krugerrande; Krugersdorp; en Paul Krugerplein in Den Haag, Nederland.

BONUSFEIT:

Die naam van die woongebied Mamelodi, noordoos van Pretoria, is volgens oorlewering afkomstig van die bynaam wat plaaslike inwoners vir Paul Kruger gegee het. Die bynaam “Mamelodi” (wat beteken “moeder van melodieë”) is aan Kruger gegee weens sy fluitvernuf en sy vermoë om die sang van voëls na te maak.

Die skets van Paul Kruger het op 8 Maart 1900 in Vanity Fair onder die afdeling “Men of the day” verskyn.

Bronne:

Du Plooy, J. 1990. “Die ontstaans- en vestingsgeskiedenis van Potgietersrus, 1852-1904”, MA-verhandeling, PU vir CHO; San Francisco Call, “Death has summond Madame Paul Kruger”, 87(51), 21 July 1901, p. 19, available at https://cdnc.ucr.edu/cgi-bin/cdnc?a=d&d=SFC19010721.2.41&e=——-en–20–1–txt-txIN——–1Rademeyer, J.I. “President S.J.P. Kruger”, Pretoriana, 50/51, 1966, pp. 64-69; South African History Online, “Mamelodi”, available at https://www.sahistory.org.za/place/mamelodi.

Deel op

Hoe lank woon jy al in die buiteland?
Naam en van
+27(Suid-Afrika)
+93 (Afghanistan)
+355 (Albanië)
+213 (Algerië)
+376 (Andorra)
+244 (Angola)
+-267 (Antigua en Barbuda)
+54 (Argentinië)
+374 (Armenië)
+61 (Australië)
+43 (Oostenryk)
+994 (Azerbeidjan)
+-241 (Bahama-eilande)
+973 (Bahrein)
+880 (Bangladesh)
+-245 (Barbados)
+375 (Wit-Rusland)
+32 (België)
+501 (Belize)
+229 (Benin)
+975 (Bhutan)
+591 (Bolivia)
+387 (Bosnië en Herzegovina)
+267 (Botswana)
+55 (Brasilië)
+673 (Brunei)
+359 (Bulgarye)
+226 (Burkina Faso)
+257 (Burundi)
+238 (Kaap Verde)
+855 (Kambodja)
+237 (Kameroen)
+1 (Kanada)
+236 (Sentraal-Afrikaanse Republiek)
+235 (Tsjad)
+56 (Chili)
+86 (China)
+57 (Colombia)
+269 (Komore)
+243 (Demokratiese Republiek Kongo)
+242 (Republiek Kongo)
+506 (Costa Rica)
+385 (Kroasië)
+53 (Kuba)
+357 (Ciprus)
+420 (Tsjeggië)
+45 (Denemarke)
+253 (Djiboeti)
+-766 (Dominica)
+-808 (Dominikaanse Republiek)
+593 (Ecuador)
+20 (Egipte)
+503 (El Salvador)
+240 (Äquatoriaal-Guinee)
+291 (Eritrea)
+372 (Estland)
+268 (Eswatini)
+251 (Ethiopië)
+679 (Fidzi)
+358 (Finland)
+33 (Frankryk)
+241 (Gabon)
+220 (Gambië)
+995 (Georgië)
+49 (Duitsland)
+233 (Ghana)
+30 (Griekeland)
+-472 (Grenada)
+502 (Guatemala)
+224 (Guinee)
+245 (Guinee-Bissau)
+592 (Guyana)
+509 (Haïti)
+504 (Honduras)
+36 (Hongarye)
+354 (Ysland)
+91 (Indië)
+62 (Indonesië)
+98 (Iran)
+964 (Irak)
+353 (Ierland)
+972 (Israel)
+39 (Italië)
+-875 (Jamaika)
+81 (Japan)
+962 (Jordanië)
+7 (Kasakstan)
+254 (Kenia)
+686 (Kiribati)
+850 (Noord-Korea)
+82 (Suid-Korea)
+383 (Kosovo)
+965 (Koeweit)
+996 (Kirgisië)
+856 (Laos)
+371 (Letland)
+961 (Libanon)
+266 (Lesotho)
+231 (Liberia)
+218 (Libië)
+423 (Liechtenstein)
+370 (Litauen)
+352 (Luxemburg)
+261 (Madagaskar)
+265 (Malawi)
+60 (Maleisië)
+960 (Maledive)
+223 (Mali)
+356 (Malta)
+692 (Marshall-eilande)
+222 (Mauritanië)
+230 (Mauritius)
+52 (Mexiko)
+691 (Mikronesië)
+373 (Moldowa)
+377 (Monaco)
+976 (Mongolië)
+382 (Montenegro)
+212 (Marokko)
+258 (Mosambiek)
+95 (Mianmar)
+264 (Namibië)
+674 (Nauru)
+977 (Nepal)
+31 (Nederland)
+64 (Nieu-Seeland)
+505 (Nicaragua)
+227 (Niger)
+234 (Nigerië)
+389 (Noord-Masedonië)
+47 (Noorweë)
+968 (Oman)
+92 (Pakistan)
+680 (Palau)
+507 (Panama)
+675 (Papoea-Nieu-Guinee)
+595 (Paraguay)
+51 (Peru)
+63 (Filipyne)
+48 (Pole)
+351 (Portugal)
+974 (Katar)
+40 (Roemenië)
+7 (Rusland)
+250 (Rwanda)
+-868 (Saint Kitts en Nevis)
+-757 (Saint Lucia)
+-783 (Saint Vincent en die Grenadine)
+685 (Samoa)
+378 (San Marino)
+239 (Sao Tomé en Principe)
+966 (Saoedi-Arabië)
+221 (Senegal)
+381 (Serwië)
+248 (Seychelle)
+232 (Sierra Leone)
+65 (Singapoer)
+421 (Slowakye)
+386 (Slovenië)
+677 (Salomonseilande)
+252 (Somalië)
+27 (Suid-Afrika)
+211 (Suid-Sudan)
+34 (Spanje)
+94 (Sri Lanka)
+249 (Soedan)
+597 (Suriname)
+46 (Swede)
+41 (Switserland)
+963 (Sirië)
+886 (Taiwan)
+992 (Tadjikistan)
+255 (Tanzanië)
+66 (Thailand)
+670 (Timor-Leste)
+228 (Togo)
+676 (Tonga)
+-867 (Trinidad en Tobago)
+216 (Tunisië)
+90 (Turkye)
+993 (Turkmenistan)
+688 (Tuvalu)
+256 (Oeganda)
+380 (Oekraïne)
+971 (Verenigde Arabiese Emirate)
+44 (Verenigde Koninkryk)
+1 (Verenigde State)
+598 (Uruguay)
+998 (Oesbekistan)
+678 (Vanuatu)
+379 (Vatikaanstad)
+58 (Venezuela)
+84 (Viëtnam)
+967 (Jemen)
+260 (Zambië)
+263 (Zimbabwe)
(Suid-Afrika)
Afghanistan
Albanië
Algerië
Andorra
Angola
Antigua en Barbuda
Argentinië
Armenië
Australië
Oostenryk
Azerbeidjan
Bahama-eilande
Bahrein
Bangladesh
Barbados
Wit-Rusland
België
Belize
Benin
Bhutan
Bolivia
Bosnië en Herzegovina
Botswana
Brasilië
Brunei
Bulgarye
Burkina Faso
Burundi
Kaap Verde
Kambodja
Kameroen
Kanada
Sentraal-Afrikaanse Republiek
Tsjad
Chili
China
Colombia
Komore
Demokratiese Republiek Kongo
Republiek Kongo
Costa Rica
Kroasië
Kuba
Ciprus
Tsjeggië
Denemarke
Djiboeti
Dominica
Dominikaanse Republiek
Ecuador
Egipte
El Salvador
Äquatoriaal-Guinee
Eritrea
Estland
Eswatini
Ethiopië
Fidzi
Finland
Frankryk
Gabon
Gambië
Georgië
Duitsland
Ghana
Griekeland
Grenada
Guatemala
Guinee
Guinee-Bissau
Guyana
Haïti
Honduras
Hongarye
Ysland
Indië
Indonesië
Iran
Irak
Ierland
Israel
Italië
Jamaika
Japan
Jordanië
Kasakstan
Kenia
Kiribati
Noord-Korea
Suid-Korea
Kosovo
Koeweit
Kirgisië
Laos
Letland
Libanon
Lesotho
Liberia
Libië
Liechtenstein
Litauen
Luxemburg
Madagaskar
Malawi
Maleisië
Maledive
Mali
Malta
Marshall-eilande
Mauritanië
Mauritius
Mexiko
Mikronesië
Moldowa
Monaco
Mongolië
Montenegro
Marokko
Mosambiek
Mianmar
Namibië
Nauru
Nepal
Nederland
Nieu-Seeland
Nicaragua
Niger
Nigerië
Noord-Masedonië
Noorweë
Oman
Pakistan
Palau
Panama
Papoea-Nieu-Guinee
Paraguay
Peru
Filipyne
Pole
Portugal
Katar
Roemenië
Rusland
Rwanda
Saint Kitts en Nevis
Saint Lucia
Saint Vincent en die Grenadine
Samoa
San Marino
Sao Tomé en Principe
Saoedi-Arabië
Senegal
Serwië
Seychelle
Sierra Leone
Singapoer
Slowakye
Slovenië
Salomonseilande
Somalië
Suid-Afrika
Suid-Sudan
Spanje
Sri Lanka
Soedan
Suriname
Swede
Switserland
Sirië
Taiwan
Tadjikistan
Tanzanië
Thailand
Timor-Leste
Togo
Tonga
Trinidad en Tobago
Tunisië
Turkye
Turkmenistan
Tuvalu
Oeganda
Oekraïne
Verenigde Arabiese Emirate
Verenigde Koninkryk
Verenigde State
Uruguay
Oesbekistan
Vanuatu
Vatikaanstad
Venezuela
Viëtnam
Jemen
Zambië
Zimbabwe
This field is hidden when viewing the form
This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Nuutste artikels