Kersmarkte in Europa

09/12/2024
| Deur Alana Bailey
Kersmarkte in Europa

Van Oktober af verskyn daar deesdae reeds advertensies met die verleidelike opskrif – Kersmark. In die omgewing van Pretoria is Kersmarkte dikwels ’n bron van oorlewingsinkomste vir instellings soos die Paul Jungnickel-tehuise. Markte se aanbiedings wissel ook van ingevoerde twakkies tot duursame plaaslik-vervaardigde produkte. Aan ons mense se kreatiwiteit is daar skynbaar geen einde nie! By ’n goeie mark gaan jy koeksisters en pannekoek kry, maar die kans is ook goed dat jy Boney-M-liedjies gaan hoor. Soms is daar selfs wattepluise en ander nabootsings van sneeu, terwyl waaiers eentonig op die agtergrond dreun om die invloed van die hittegolf te temper …

Europa se Kersmarkte is natuurlik iets wat elke markverslaafde se oë met ’n dromerige, veraf kyk vul. Net soos in Suid-Afrika, verskil die markte daar geweldig baie. Daar is ook tuisgemaakte en plaaslike produkte, teenoor goedkoop goedere wat uit Sjina en elders ingevoer is.

Volgens oorlewering het die markte jare gelede eers in Desember geopen, maar aangesien dit ‘n groot toerismetrekpleister is, begin baie deesdae al teen die laaste naweek van November sake doen.

Die markte se agtergrond is dikwels die omgewing se natuurskoon, of die stad se bekende ou geboue.

Mense dink veral aan Duitsland wanneer jy “Kersmark” en “Europa” sê en Suid-Afrikaanse toeroperateurs organiseer al spesiale toere daarheen. Keulen se mark is een van die bekendstes, met die katedraal in die agtergrond en dié se oorverdowende klokkespel op die uur wat my maklik tot trane gedryf het omdat dit so mooi is. In die donker Europese dae is die liggies sommer heeldag aan.

Die geur van Glühwein hang in die lug en jy moet trippeldans om die hoë toring van die katedraal te probeer inpas sonder om op iemand se tone te trap.

Ander Duitse stede staan nie vir Keulen agteruit nie. Kyk net die heerlike lebkuchen in Darmstadt.

In München raak dit só besig dat Kersvader sy takbokke vir ’n Fiets moet verruil!

Een van die mooiste markte in Nederland is dié in Maastricht. Die “big wheel” en die ysskaatsbaan op die Vrijthof sorg vir ure se vermaak vir oud en jonk!

In Parys, Frankryk word die hele Champs Elysées ‘n mark, met nie net Franse produkte nie, maar goedere van oor die hele Europa. Hier verwelkom jy die hitte om die stalletjies waar kastaiings gebraai word om van die ysige windjie te ontsnap. Stalletjies word uit netjiese wit houthuisies bedryf.

Annecy, ook bekend as Frankryk se Venisië, se mark vleg langs sy kanale tussen eeue-oue geboue deur. Hier moet jy tartiflette uittoets – die streek se beroemde dis van hoofsaaklik aartappels en kaas. Die geur van braaiende diot-worsies en gesmelte kaas lok jou nader en oortuig jou jou Suid-Afrikaanse rande moet maar opgeoffer word vir dié lekkerny! Natuurlik is daar ook die nougat-makers wat met hulle skeppings meeding en jou gelukkig gratis laat proe. Die ronde sjokoladebedekte koekies het heerlik gelyk, maar word net in pakkies van ses of meer verkoop. Naas vin chaud (die Franse weergawe van glühwein), word warm appelsap ook verkoop.

In Switserland is daar gewoonlik ’n reuse mark in Zürich se stasie, wat darem keer dat ’n mens te koud kry. Genève se klimaat is meer gematig en langs die meer is daar ‘n pretpark en Kerskosmark met die asemrowendste liggies!

Maar seker die mooiste van almal, met die mooiste unieke Switserse produkte, is die mark in Montreux, ook op die oewer van die meer – kilometers houthuisies met vriendelike handelaars, gereed om jou Switserse frank of kredietkaartskuld te hanteer … Die lekkerste is dat almal graag gesels, trots op hulle werk en gretig om inligting te deel, selfs al koop jy niks. ’n Spesiale Kersfeestee is gratis beskikbaar vir mense wat met die trein na Montreux reis. Dit bestaan onder meer uit lemoenskil en speserye soos naeltjies.

Waar jy ookal Kerstyd deurbring, en Kersinkopies doen, mag die ware boodskap van dié tyd vir jou vreugde bring. Ek wens jou ‘n geseënde Christusfees toe!

Deel op

Hoe hou jy Afrikaans taalvaardighede vir jouself en/of kinders lewendig?
Naam en van
+27(Suid-Afrika)
+93 (Afghanistan)
+355 (Albanië)
+213 (Algerië)
+376 (Andorra)
+244 (Angola)
+-267 (Antigua en Barbuda)
+54 (Argentinië)
+374 (Armenië)
+61 (Australië)
+43 (Oostenryk)
+994 (Azerbeidjan)
+-241 (Bahama-eilande)
+973 (Bahrein)
+880 (Bangladesh)
+-245 (Barbados)
+375 (Wit-Rusland)
+32 (België)
+501 (Belize)
+229 (Benin)
+975 (Bhutan)
+591 (Bolivia)
+387 (Bosnië en Herzegovina)
+267 (Botswana)
+55 (Brasilië)
+673 (Brunei)
+359 (Bulgarye)
+226 (Burkina Faso)
+257 (Burundi)
+238 (Kaap Verde)
+855 (Kambodja)
+237 (Kameroen)
+1 (Kanada)
+236 (Sentraal-Afrikaanse Republiek)
+235 (Tsjad)
+56 (Chili)
+86 (China)
+57 (Colombia)
+269 (Komore)
+243 (Demokratiese Republiek Kongo)
+242 (Republiek Kongo)
+506 (Costa Rica)
+385 (Kroasië)
+53 (Kuba)
+357 (Ciprus)
+420 (Tsjeggië)
+45 (Denemarke)
+253 (Djiboeti)
+-766 (Dominica)
+-808 (Dominikaanse Republiek)
+593 (Ecuador)
+20 (Egipte)
+503 (El Salvador)
+240 (Äquatoriaal-Guinee)
+291 (Eritrea)
+372 (Estland)
+268 (Eswatini)
+251 (Ethiopië)
+679 (Fidzi)
+358 (Finland)
+33 (Frankryk)
+241 (Gabon)
+220 (Gambië)
+995 (Georgië)
+49 (Duitsland)
+233 (Ghana)
+30 (Griekeland)
+-472 (Grenada)
+502 (Guatemala)
+224 (Guinee)
+245 (Guinee-Bissau)
+592 (Guyana)
+509 (Haïti)
+504 (Honduras)
+36 (Hongarye)
+354 (Ysland)
+91 (Indië)
+62 (Indonesië)
+98 (Iran)
+964 (Irak)
+353 (Ierland)
+972 (Israel)
+39 (Italië)
+-875 (Jamaika)
+81 (Japan)
+962 (Jordanië)
+7 (Kasakstan)
+254 (Kenia)
+686 (Kiribati)
+850 (Noord-Korea)
+82 (Suid-Korea)
+383 (Kosovo)
+965 (Koeweit)
+996 (Kirgisië)
+856 (Laos)
+371 (Letland)
+961 (Libanon)
+266 (Lesotho)
+231 (Liberia)
+218 (Libië)
+423 (Liechtenstein)
+370 (Litauen)
+352 (Luxemburg)
+261 (Madagaskar)
+265 (Malawi)
+60 (Maleisië)
+960 (Maledive)
+223 (Mali)
+356 (Malta)
+692 (Marshall-eilande)
+222 (Mauritanië)
+230 (Mauritius)
+52 (Mexiko)
+691 (Mikronesië)
+373 (Moldowa)
+377 (Monaco)
+976 (Mongolië)
+382 (Montenegro)
+212 (Marokko)
+258 (Mosambiek)
+95 (Mianmar)
+264 (Namibië)
+674 (Nauru)
+977 (Nepal)
+31 (Nederland)
+64 (Nieu-Seeland)
+505 (Nicaragua)
+227 (Niger)
+234 (Nigerië)
+389 (Noord-Masedonië)
+47 (Noorweë)
+968 (Oman)
+92 (Pakistan)
+680 (Palau)
+507 (Panama)
+675 (Papoea-Nieu-Guinee)
+595 (Paraguay)
+51 (Peru)
+63 (Filipyne)
+48 (Pole)
+351 (Portugal)
+974 (Katar)
+40 (Roemenië)
+7 (Rusland)
+250 (Rwanda)
+-868 (Saint Kitts en Nevis)
+-757 (Saint Lucia)
+-783 (Saint Vincent en die Grenadine)
+685 (Samoa)
+378 (San Marino)
+239 (Sao Tomé en Principe)
+966 (Saoedi-Arabië)
+221 (Senegal)
+381 (Serwië)
+248 (Seychelle)
+232 (Sierra Leone)
+65 (Singapoer)
+421 (Slowakye)
+386 (Slovenië)
+677 (Salomonseilande)
+252 (Somalië)
+27 (Suid-Afrika)
+211 (Suid-Sudan)
+34 (Spanje)
+94 (Sri Lanka)
+249 (Soedan)
+597 (Suriname)
+46 (Swede)
+41 (Switserland)
+963 (Sirië)
+886 (Taiwan)
+992 (Tadjikistan)
+255 (Tanzanië)
+66 (Thailand)
+670 (Timor-Leste)
+228 (Togo)
+676 (Tonga)
+-867 (Trinidad en Tobago)
+216 (Tunisië)
+90 (Turkye)
+993 (Turkmenistan)
+688 (Tuvalu)
+256 (Oeganda)
+380 (Oekraïne)
+971 (Verenigde Arabiese Emirate)
+44 (Verenigde Koninkryk)
+1 (Verenigde State)
+598 (Uruguay)
+998 (Oesbekistan)
+678 (Vanuatu)
+379 (Vatikaanstad)
+58 (Venezuela)
+84 (Viëtnam)
+967 (Jemen)
+260 (Zambië)
+263 (Zimbabwe)
(Suid-Afrika)
Afghanistan
Albanië
Algerië
Andorra
Angola
Antigua en Barbuda
Argentinië
Armenië
Australië
Oostenryk
Azerbeidjan
Bahama-eilande
Bahrein
Bangladesh
Barbados
Wit-Rusland
België
Belize
Benin
Bhutan
Bolivia
Bosnië en Herzegovina
Botswana
Brasilië
Brunei
Bulgarye
Burkina Faso
Burundi
Kaap Verde
Kambodja
Kameroen
Kanada
Sentraal-Afrikaanse Republiek
Tsjad
Chili
China
Colombia
Komore
Demokratiese Republiek Kongo
Republiek Kongo
Costa Rica
Kroasië
Kuba
Ciprus
Tsjeggië
Denemarke
Djiboeti
Dominica
Dominikaanse Republiek
Ecuador
Egipte
El Salvador
Äquatoriaal-Guinee
Eritrea
Estland
Eswatini
Ethiopië
Fidzi
Finland
Frankryk
Gabon
Gambië
Georgië
Duitsland
Ghana
Griekeland
Grenada
Guatemala
Guinee
Guinee-Bissau
Guyana
Haïti
Honduras
Hongarye
Ysland
Indië
Indonesië
Iran
Irak
Ierland
Israel
Italië
Jamaika
Japan
Jordanië
Kasakstan
Kenia
Kiribati
Noord-Korea
Suid-Korea
Kosovo
Koeweit
Kirgisië
Laos
Letland
Libanon
Lesotho
Liberia
Libië
Liechtenstein
Litauen
Luxemburg
Madagaskar
Malawi
Maleisië
Maledive
Mali
Malta
Marshall-eilande
Mauritanië
Mauritius
Mexiko
Mikronesië
Moldowa
Monaco
Mongolië
Montenegro
Marokko
Mosambiek
Mianmar
Namibië
Nauru
Nepal
Nederland
Nieu-Seeland
Nicaragua
Niger
Nigerië
Noord-Masedonië
Noorweë
Oman
Pakistan
Palau
Panama
Papoea-Nieu-Guinee
Paraguay
Peru
Filipyne
Pole
Portugal
Katar
Roemenië
Rusland
Rwanda
Saint Kitts en Nevis
Saint Lucia
Saint Vincent en die Grenadine
Samoa
San Marino
Sao Tomé en Principe
Saoedi-Arabië
Senegal
Serwië
Seychelle
Sierra Leone
Singapoer
Slowakye
Slovenië
Salomonseilande
Somalië
Suid-Afrika
Suid-Sudan
Spanje
Sri Lanka
Soedan
Suriname
Swede
Switserland
Sirië
Taiwan
Tadjikistan
Tanzanië
Thailand
Timor-Leste
Togo
Tonga
Trinidad en Tobago
Tunisië
Turkye
Turkmenistan
Tuvalu
Oeganda
Oekraïne
Verenigde Arabiese Emirate
Verenigde Koninkryk
Verenigde State
Uruguay
Oesbekistan
Vanuatu
Vatikaanstad
Venezuela
Viëtnam
Jemen
Zambië
Zimbabwe
This field is hidden when viewing the form
This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Nuutste artikels