AfriForum petisioneer parlement oor roekelose voorgestelde belastingwetgewing
AfriForum het vandag ’n petisie ingevolge die parlementêre reëls by die parlement ingedien wat die gevaar van die Groenskrif vir…

AfriForum het vandag ’n petisie ingevolge die parlementêre reëls by die parlement ingedien wat die gevaar van die Groenskrif vir…
Akademia, die privaat hoëronderwysinstelling, het die opwindende nuus aangekondig dat BEd (Intermediêre Fase-onderwys) vanaf 2022 by die Centurion-kampus voltyds deur…
Woes is ’n vermaak- en interaktiewe program wat fondsinsamelingsprojekte doen deur middel van lootjieverkope en regstreekse veilings. Hierdie spesifieke vertoning…
Twee splinternuwe boeke uit die pen van Anzil Kulsen, die Clint Fryer en die helde van Huis Hindernis-reeks, beloof om…
Hierdie webblad is spesifiek geskep vir buitelandse ondersteuners van AfriForum wat graag gereeld tot ons projekte en aksies wil bydra,…
Sommige besighede het beperkte besigheidsure en ’n kleiner werksmag as gevolg van die Covid-19-pandemie, en dit is nou die tyd…
’n Bruinkoppapegaai geniet die nektar van die blomme van ’n worsboom by naby Satara in die Nasionale Krugerwildtuin. Die bruinkoppapegaai…
Dit is uitdagend om in ’n nuwe land aan te pas. Alles is verskillend, en om jou gunsteling- Suid-Afrikaanse produkte…
Hiermee die nuutste Wêreldwyd Kollig. Die nuusbrief bevat inligting oor allerlei interessante sake, maar ook noodsaaklike kwessies vir Suid-Afrikaanse burgers in…
Meer as ’n dekade nadat die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting, beter bekend as “POPIA”, op die tafel…
End of content
End of content
