Kollig Nuusbrief: Spesiale Kersbrief
Hiermee die nuutste Wêreldwyd Kollig. Die nuusbrief bevat inligting oor allerlei interessante sake, maar ook noodsaaklike kwessies vir Suid-Afrikaanse burgers in…

Hiermee die nuutste Wêreldwyd Kollig. Die nuusbrief bevat inligting oor allerlei interessante sake, maar ook noodsaaklike kwessies vir Suid-Afrikaanse burgers in…
Suid-Afrikaners is reg oor die wêreld versprei, en met die COVID-19-pandemie is dit nóg moeiliker as gewoonlik om die feesseisoen…
Ons het beloof dat die laaste nuusbrief van 2020 ʼn spesiale Kersbrief gaan wees. Dankie aan al die vriende wat…
Om Kerstyd sonder jou familie te wees, is een van die grootste uitdagings wanneer jou huis op ’n ander kontinent…
Die Hoop Ongegrendeld- virtuele koorproduksie is een van die dae beskikbaar! Dié tuiskonsert word van 16 tot 21 Desember eksklusief…
Cathy Kotzé Ons woon reeds 19 jaar in dieselfde huis in Nanaimo op die pragtige Vancouver Eiland, Kanada. Die bure…
Two-V Productions se André en Kate besoek die Krugerwildtuin so gereeld as moontlik en deel dan hulle ervarings daar met…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n omvattende verslag, Serial Rape in South Africa, oor die verkragtingkrisis in Suid-Afrika gepubliseer, wat saamgestel…
’n Klompie vindingryke manne van Brisbane Afrikaanse Kerk (BAK) het besluit om weg te breek van die tradisionele kermisidee. Aanvanklik…
Deel nog ’n unieke ervaring in die Krugerwildtuin met Two-V Productions se André en Kate. ‘n Reusereier (Ardea goliath) het…
End of content
End of content
