Skip to content
Facebook X Instagram YouTube Pinterest
AfriForum WêreldwydAfriForum Wêreldwyd
Search
Sluit aan
  • Home
  • About usExpand
    • AfriForum Worldwide
    • Come home
  • Blogs
  • Citizenship advice
  • NewsExpand
    • News flash
    • Financial and migration news
    • News from abroad
  • EntertainmentExpand
    • Events
    • What to watch
    • What to read
  • Worldguide
  • Contact us
  • Donate now
AfriForum Wêreldwyd
Blog

Invitation: Special Moments – Portchie

07/06/2018
| By AfriForum Wêreldwyd

portchie-2

Date: Thursday, 6 September 2018

Venue: La Galleria Pall Mall

Time: 18:30

Dresscode: Elegant

RSVP: 27 August 2018

Share on

Die tuiskomplek vir ons mense in die buiteland. | Your online home abroad.

More about the author

AfriForum Wêreldwyd

Die tuiskomplek vir ons mense in die buiteland. | Your online home abroad.

Latest articles

Small businesses, great community value

AfriForum declares 1 December as worldwide day against farm murders

The friendships that survive the distance

South Korea remembers …

Business in the spotlight: Crafty Cakes NC – a sweet treat in America

More articles by


Blog

Business in the spotlight: Echoes of South Africa

06/10/2026
Lees meer Business in the spotlight: Echoes of South Africa
Blog

Business in the spotlight: The South African’s Guide to Thriving in the Dutch Workplace

26/08/2026
Lees meer Business in the spotlight: The South African’s Guide to Thriving in the Dutch Workplace
Blog

Nature’s corner 82: Mopani Rest Camp, a thick-tailed greater galago and a small lion

18/08/2026
Lees meer Nature’s corner 82: Mopani Rest Camp, a thick-tailed greater galago and a small lion

Join now

FIND US ON INSTAGRAM

wereldwyd.co.za

Woon jy in die buiteland? Deel jou avonture met ons. Dié tuiskomplek vir ons mense in die buiteland.

AfriForum verklaar vanjaar 1 Desember as wêreldwye AfriForum verklaar vanjaar 1 Desember as wêreldwye dag teen plaasmoorde. Hierdie dag sal voortaan jaarliks daaraan toegewy word om slagoffers van plaasmoorde en -aanvalle te herdenk, hul naasbestaandes te ondersteun en internasionale aandag op die voortgesette geweld teen landelike gemeenskappe in Suid-Afrika te vestig.

Lees die volledige artikel op ons webtuiste.
𝗜𝗻 𝗱𝗶𝗲 𝗹𝗲𝗻𝘀 AfriForum Wêreldwyd is nuuskierig om 𝗜𝗻 𝗱𝗶𝗲 𝗹𝗲𝗻𝘀 
AfriForum Wêreldwyd is nuuskierig om te sien waar ons mense hulself in alle uithoeke van die aarde bevind en watter interessante plekke hulle ontdek. 
Dankie Martz Vdw vir die deel uit Ierland. 🍀
𝗛𝗼𝗲 𝗹𝘆𝗸 𝘃𝗮𝗻𝗱𝗮𝗴 𝗱𝗲𝘂𝗿 𝗷óú 𝗹𝗲𝗻𝘀? 📸
Merk ("tag") ons in jou gunstelingfoto's en "reels" in die buiteland.
#InDieLens
’n Pakkie biltong, ’n bekende geur of ’n geselsie ’n Pakkie biltong, ’n bekende geur of ’n geselsie oor rugby kan ’n onverwagse beginpunt vir nuwe kennisse wees. Vir ons mense in die buiteland kan ’n plaaslike onderneming wat iets bekends bied, ook ’n plek word waar hulle ander ontmoet en geleidelik deel van ’n gemeenskap begin voel.

Lees die volledige artikel op ons webtuiste.
Agter gemeenskapsveiligheid staan mense wat hulle Agter gemeenskapsveiligheid staan mense wat hulle tyd gee, opleiding ontvang en saamwerk. AfriForum ondersteun buurtwagte met toerusting en ondersteuning. Vanuit die buiteland kan jy hierdie mense se werk help ondersteun deur as internasionale lid aan te sluit.

Ondersteun die mense wat op plaaslike vlak ’n verskil help maak. Sluit by AfriForum aan.

𝗦𝗹𝘂𝗶𝘁 𝗮𝗮𝗻: www.lidvanafriforum.co.za
Gesels in Afrikaans wanneer julle saam eet. Lees ’ Gesels in Afrikaans wanneer julle saam eet. Lees ’n storie voor slaaptyd. Luister na Afrikaanse musiek in die motor of stuur ’n stemboodskap vir Ouma en Oupa. Klein, gereelde oomblikke kan die taal ’n natuurlike deel van die gesinslewe maak.

𝗞𝗶𝗲𝘀 𝘃𝗮𝗻𝗱𝗮𝗴 𝗲𝗲𝗻 𝗻𝘂𝘄𝗲 𝗔𝗳𝗿𝗶𝗸𝗮𝗮𝗻𝘀𝗲 𝗴𝗲𝘄𝗼𝗼𝗻𝘁𝗲 𝘃𝗶𝗿 𝗷𝘂𝗹𝗹𝗲 𝗴𝗲𝘀𝗶𝗻.
𝐖𝐚𝐭 𝐰𝐚𝐬 𝐯𝐢𝐫 𝐣𝐨𝐮 𝐝𝐢𝐞 𝐯𝐫𝐞𝐞𝐦𝐝𝐬𝐭𝐞 𝐨𝐦 𝐚𝐚𝐧 𝐠𝐞𝐰𝐨𝐨𝐧𝐝 𝐭𝐞 𝐫𝐚 𝐖𝐚𝐭 𝐰𝐚𝐬 𝐯𝐢𝐫 𝐣𝐨𝐮 𝐝𝐢𝐞 𝐯𝐫𝐞𝐞𝐦𝐝𝐬𝐭𝐞 𝐨𝐦 𝐚𝐚𝐧 𝐠𝐞𝐰𝐨𝐨𝐧𝐝 𝐭𝐞 𝐫𝐚𝐚𝐤?
Die uitdrukkings en idiome in Frans is heeltemal anders as in Afrikaans. Alhoewel Afrikaans sy eie stel idiome het, stem baie van ons sêgoed ooreen met Engels. Hier is dit totaal anders. In die begin het mense my byvoorbeeld gevra of ek my “geluk gevind het”. Ek was heeltemal deurmekaar, want ek het nie geweet wat hulle bedoel nie. Later het ek besef dit beteken eenvoudig: “Het jy gekry wat jy gesoek het?” – selfs iets soos tandepasta in ’n winkel. By ’n hotel sal hulle vra: “Ça a été?” – letterlik “Dit was?” – en jy antwoord: “Dit wás, dankie!” wat beteken alles was reg: geen kakkerlakke in die badkamer nie en die stort het gewerk!
𝐮𝐫𝐛𝐚𝐚𝐧 (bet. 2) (ur-baan) b.nw., urbane. 𝐮𝐫𝐛𝐚𝐚𝐧 (bet. 2)
(ur-baan) b.nw., urbane.
Follow on Instagram


Contact us

  • +27 86 10 200 30
  • wereldwyd@afriforum.co.za


Follow us on

  • Facebook
  • X
  • YouTube
  • Instagram
  • Pinterest

Leave a message

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Name and surname*
Teken in op ons nuusbrief
Deur hierdie vorm in te vul stem ek daartoe in dat AfriForum my data mag verwerk, stoor en gebruik*
© Wêreldwyd.

Join

Donate

Facebook X Instagram
  • Home
  • About us
    • AfriForum Worldwide
    • Come home
  • Blogs
  • Citizenship advice
  • News
    • News flash
    • Financial and migration news
    • News from abroad
  • Entertainment
    • Events
    • What to watch
    • What to read
  • Worldguide
  • Contact us
  • Donate now
Search