Goorste week ooit: Maandag

02/08/2023
| Deur AfriForum Wêreldwyd
Die-goorste-week-ooit

Deur Eva Amores, Matt Cosgrove, Kobus Geldenhuys

Justin Chase het die GOORSTE WEEK OOIT! Sy ma het so pas met ‘n vampier getrou. Sy pa ry in ‘n reuse toilet op wiele rond. Sy kat is waarskynlik deur aliens ontvoer. ‘n Psigopatiese boelie maak sy eerste dag in ’n nuwe skool ’n nagmerrie. En op die oomblik hang hy voor sy hele klas aan die punt van ’n duiktoring wat tien meter hoog is en al wat hy aanhet, is ’n gehekelde swembroek wat nou vinnig verdwyn. En dis nog maar net . . . MAANDAG!

ISBN: 9780798183918

Uitgewer: Human & Rousseau

Datum Vrygestel: Julie 2023

Prys (incl. VAT): R 190,00

Formaat: Sagteband, 192pp

Deel op

Watter taal praat jy by die huis?
Naam en van
Hidden
This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Nuutste artikels