Kamp op die strand – Al Sifah

19/08/2016
| Deur Sue-Ann de Wet
kamp-op-die-strand-al-sifah

Die voorreg om sommer net voor die voet in Oman te kampeer voel steeds onwerklik. Ons het die afgelope naweek ʼn hele strand vir onsself gehad. Die oseaan was lieflik en kalm. Ons het ʼn wonderlike tyd op die strand gehad en ontspan asof ons met vakansie was vir twee weke! Ongelukkig was dit slegs vir die naweek.

Lekker reis!

Phillip

Phillip Grobler is ‘n onderwyser in Oman gedurende die skooltermyn, maar ‘n reisiger en fotograaf wanneer hy ook al die geleentheid kry! Die reisgogga het hom gebyt die heel eerste keer toe hy op ‘n vliegtuig geklim het vir sy eerste vlug. Vandaar was daar geen omdraaikans meer nie! Besoek  www.saffatravels.com om meer van Phillip se blogs en pragtige foto’s te sien.

 

 

Deel op

Hoe lank woon jy al in die buiteland?
Naam en van
Hidden
This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Nuutste artikels