STOP die BELA-wet!

11/04/2024
| Deur AfriForum Wêreldwyd
Stop_BelaWet

STOP die BELA-wet. Die BELA-wetsontwerp deur komitee aanvaar.

AfriForum is gereed om Afrikaanse skole te help wat deur die departement geboelie word. Die BELA-wetsontwerp gaan skoolbeheerliggame van hul magte gaan stroop om openbare skole se taal- en toelatingsbeleid te bepaal.

Diè wetsontwerp sal ’n kaping van Afrikaanse skole wees.

Steun AfriForum se saak. Voeg jou naam hierby:

Deel op

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Hoe lank woon jy al in die buiteland?
Naam en van
This field is hidden when viewing the form

Nuutste artikels