Kaptein Onderbroek #3: Kaptein Onderbroek en die inval van die koelbloedige kostannies uit die ruimte (en daarna die aanval van die ewe bose zombie-nerd boelies)

16/05/2024
| Deur AfriForum Wêreldwyd
Kaptein_onderbroek_03_omslag_new.indd

George en Harold het al vir amper almal in Leergierig Laer ’n poets of twee gebak. Wanneer hulle nuutste poets veroorsaak dat die skool se kostannies bedank, stel mnr. Mor drie ongewone tannies aan – wat boonop baie soos aliens lyk! Sal Kaptein Onderbroek, die held met die rooi mantel, die skool en kinders kan red? Of sal die drie kostannies uit die ruimte hom vir middagete verslind?

Oor die skrywer


David Murray “Dav” Pilkey Jr. is ‘n Amerikaanse spotprenttekenaar, skrywer en illustreerder van kinderliteratuur. Pilkey is bekend as die skrywer en illustreerder van die kinderboekreeks Captain Underpants en die strokiesprentboekreeks Dog Man. Sedert 2017 woon Pilkey ensy vrou in Bainbridge-eiland, Washington.

Publikasiedatum: 25 Maart 2024
Prys: R195,00
Bladsye: 160
Formaat: 210mm x 142mm
Bindstyl: Sagteband
Kategorie: 6-9 jaar
ISBN-13: 9780798184267
Barcode: 9780798184267
Uitgawe: 1
Druk: 0

  • Prys onderhewig aan verandering


Boeke beskikbaar as e-boeke is beskikbaar by die volgende e-boekwinkels:

Amazon

Kobo Books

Snapplify

Deel op

Nuutste artikels