Wim Vermaak maak ‘n plan

22/06/2023
| Deur AfriForum Wêreldwyd
Wim-vermaak-maak-n-plan

Deur William Oosthuizen

 Vir Wim is graad tien nes graad nege, maar op steroids. Hy land teen sy sin die understudy-rol van Nick Bottom in die skool se opvoering van ’n Midsomernagsdroom. Maar dis iets nader aan ’n nagmerrie as ’n droom, want ‘n ander ou sleep vlerk by sy Jenny. Ouma Hantie is sy enigste hoop, maar haar kop is op ’n ander plek. Boonop beland Wim en sy ma byna in die tronk saam met Harold en sy advokaat-pa moet weer die dag red. Wim gaan dinamietplanne moet uitdink as hy dié jaar gaan oorleef.

ISBN: 9780798183277

Uitgewer: Human & Rousseau

Datum Vrygestel: April 2023

Prys (incl. VAT): R 175,00

Formaat: Sagteband, 168pp

Storierak

Volg ons op sosiale media.
Storierak is ’n blad met oulike Afrikaanse kinderboeke deur NB-Uitgewers.

Facebook: Storierak | Facebook
Instagram: Storierak (@storierak_) | Instagram

Deel op

Watter taal praat jy by die huis?
Naam en van
Hidden
This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Nuutste artikels