100 Beste blokraaie van 10 jaar III

26/01/2021
| Deur AfriForum Wêreldwyd
e0832a83-7699-4081-9f05-63b5f9dca016

Het jy ’n blaaskans nodig? As jou antwoord “ja” is, het ons die ideale oplossing. Die volgende titel in die blokraai-trefferreeks 100 beste blokraaie van 10 jaar waarborg jou ’n welverdiende blaaskans. Dit is nou jou kans om hierdie blokraaie te wys wie’s baas!

100 beste blokraaie van jaar III is ’n nuwe blokraaibonanza wat ’n keur uit die immergewilde en topverkoperreeks 50 blaaskansblokraaie bevat. Hierdie spinternuwe samestelling beloof, nes sy gewilde voorgangers, ure se woordplesier en kopkrap. Slyp jou tande en maak jou potlood skerp vir die volgende 100 woorderaaisels!

Klik hier om jou 100 Beste blokraaie van 10 jaar III te koop.

Publikasiedatum: Jan 2020 (P-boek)
ISBN: 978 0 6396 0222 6
Prys: R180.00
Formaat: 297 mm x 210 mm
Bladsye: 116 bladsye
Bind: Sagteband
Kategorie: Niefiksie / Blokraai
Oplaag: 3000

Deel op

Nuutste artikels