Uitvinders, planmakers en ander slimkoppe van Suid-Afrika

01/09/2021
| Deur AfriForum Wêreldwyd
Foto-krediet-LitNet.co_.za_

In hierdie boek sal jy lees van allerlei uitvinders, planmakers en slimkoppe van Suid-Afrika.

Hier is stories oor mense wat mediese deurbrake gemaak het.
Stories oor mense wat met diere en plante werk. Stories oor mense wat die geheime van die hemelruim probeer ontrafel.
Stories oor mense wat interessante ontdekkings oor fossiele, die aarde, water en die klimaat maak.

Dit is voorwaar ’n trots Suid-Afrikaanse boek wat elke leser sal inspireer en motiveer om vrae te vra, te ontdek en te skep.

Uitvinders, planmakers en ander slimkoppe van Suid-Afrika
Engela Duvenage
LAPA Uitgewers
9780639600581 (Sagteband)
9780639600598 (e-Boek)

Uitvinders, planmakers en ander slimkoppe van Suid-Afrika is ook beskikbaar in Engels, Inventors, Bright Minds and Other Science Heroes of South Africa.

 

 

Deel op

Hoe lank woon jy al in die buiteland?
Naam en van
Hidden
This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Nuutste artikels