Word deel van ons VOELGOED gemeenskap, aanlyn

14/07/2020
| Deur AfriForum Wêreldwyd
84054703_10159224164252786_5670089771184029696_o

FINESSE voelgoed tydskrif is ʼn bekende bron van inspirasie hier aan die suidpunt van Afrika. Maar ons weet ook dat daar baie Suid-Afrikaners oorsee woon, wat uitgehonger is vir  Afrikaans en dalk ook ʼn bietjie hoop, liefde en inspirasie nodig het. Daarom wil ons julle graag betrek by ons aanlyn platforms, en aanbiedings. Deesdae doen ons ook webinare en e-FUNKSIES waarby mense wêreldwyd kan inskakel.

Ons poog natuurlik om inhoud te verskaf wat opbouend en leersaam van aard is. Die temas sluit alles in – van finansies, ouerskap, geloof en kreatiwiteit tot humor en musiek.

Ons wil baie graag met meer Suid-Afrikaners in die buiteland kontak maak om julle deel te maak van ons aanlyngemeenskap en ook te nooi om deel te neem aan ons aanbiedings en vertonings.

Dit sal heerlik wees as julle saam kan kuier en gesels!

Vir meer inligting en om te sien waarmee ons besig is kan julle gerus kyk op die volgende platforms:

Webwerf: www.voelgoed.co.za

Facebook: Finesse Voelgoed Tydskrif

Instagram: @finessevoelgoedtydskrif

Pinterest: finessetydskrif

Twitter: @finessetydskrif

YouTube: Voelgoed TV

Soundcloud: Voelgoed Radio

Deel op

Hoe hou jy Afrikaans taalvaardighede vir jouself en/of kinders lewendig?
Naam en van
Hidden
This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Nuutste artikels