Internetvondse vir September

26/09/2019
| Deur AfriForum Wêreldwyd
christopher-gower-vjMgqUkS8q8-unsplash

Wêreldwyd se Wêreldgids is waar jy eg Suid-Afrikaanse inkopies kan doen in jou omgewing. So eg Suid-Afrikaans soos pannekoek by die kermis en braai op ‘n Saterdagaand. Ondersteun mede Suid-Afrikaners in jou omgewing.

Hier is September se internetvondse.

Boerseun Biltong

Boerseun Biltong toer reg oor die VSA om die Amerikaners van biltong te leer want daar is ‘n verskil tussen biltong en jerky!

The Party

The Party gee ‘n titseltjie ekstra aan enige spesiale geleentheid, hetsy dit ‘n verjaarsdag, verlowingspartytjie, ooievaarstee, ‘n huweliksherdenking of sommer maar net sommer is!

i-Style by Lynette

“Skep die tuiste van jou drome” – Ons help jou met die kies van ‘n kleurskema, uitsoek van meubels en die herstilering van jou huis of onderneming.

Sebenza Freight

Ons is ‘n span ervare versendingsagente met uitgebreide kennis oor die prosesse, dokumentasie, regulasies, vervoer kostes, doeane en grens klaring.

The Braai Man

Ons vervaardig self ons braaiers hier in die VK en dit beteken dat ons die vryheid het om ontwerp veranderings te maak wat ons kliente se behoeftes pas en om die beskikbaarheid en aflewering te vergemaklik.

Deel op

Hoe lank woon jy al in die buiteland?
Naam en van
Hidden
This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Nuutste artikels