Die Eerste Vryheidsoorlog-dagboek: Die verloop van die oorlog dag vir dag

07/12/2018
| Deur AfriForum Wêreldwyd
EVO_tydlyn-page-001

Die Eerste Vryheidsoorlog is vir talle mense dikwels net sinoniem met een veldslag – Majuba. Tog het dié oorlog soveel meer interessante fasette. Volg die verloop van die oorlog soos wat dit bykans 140 jaar gelede ontvou het deur Kraal Uitgewers se Eerste Vryheidsoorlog-dagboek. Kraal se nuutste publikasie Die Eerste Vryheidsoorlog, 1880-1881 deur Jackie Grobler is ook nou beskikbaar. Klik hier om dié boek te bestel, besoek ons Facebook-blad of volg die oorlog hier op ons webblad.

 

Deel op

Nuutste artikels