Gee jou wildtuin-ervaring vlerke met dié boek

05/10/2017
| Deur AfriForum Wêreldwyd
OV_Bundle-rs-1

’n Besoek aan die Krugerwildtuin is so deel van Suid-Afrikaners se kultuur soos braaivleis en biltong. Danksy die skrywer André Christof se onuitputlike passie vir dié nasionale park se natuurlewe, sy fyn waarnemingsvermoë en innemende skryfstyl is die wildtuin-ervaring nou selfs meer kleurryk en opwindend. Christof se derde reisjoernaal, Op vlerke: Ervarings om te koester, het pas verskyn en is nou beskikbaar by Kraal Uitgewers. Lees verder. Klik hier.

Deel op

Hoe lank woon jy al in die buiteland?
Naam en van
Hidden
This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Nuutste artikels