De Goede Hoop

02/11/2017
| Deur AfriForum Wêreldwyd
DE-GOEDE-HOOP

De Goede Hoop is ‘n ’n privaat, Afrikaanse, Christenstudentekoshuis geleë in Pretoria. Aansoeke nou oop vir 2018. Doen ‘n virtuele toer deur ons koshuis https://youtu.be/gvZzZdYLI_Q . Studenteverblyf teen R3 700 per maand.

  • Elke student bly in sy/ haar eie kamer en die kamers is in klusters van 3/5 kamers per kluster. Geriewe sluit in: IT-lokaal met internet en werkspasie, wasgeriewe met wasmasjiene en tuimeldroër, veilige parkering, klubhuis met braaigeriewe, TV en sitkamer
  • Die koshuis is 1.8km geleë van Tukkies kampus
  • Elektrisiteit is op vooraf geïnstalleerde kragmeters en die koste van die student.
  • Geen etes word bedien nie aangesien dit ’n selfsorg eenheid is.

Besoek gerus ons webblad: https://www.degoedehoop.co.za/ en gaan ‘like’ ons Facebookblad: https://www.facebook.com/DeGoedeHoop/ om op hoogte te wees.

Deel op

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Watter taal praat jy by die huis?
Naam en van
This field is hidden when viewing the form

Nuutste artikels