Doen dit sommer self

06/10/2026
| Deur AfriForum Wêreldwyd
Hero-image-with-logo_mobile_DDSS

Hierdie reeks is aangebied deur Duandré Vorster as Vossie. In samewerking met Experilab doen hy ‘n paar van hul eksperimente en projekte. Hier is iets vir alle ouderdomme. Van die projekte is so maklik en word gemaak uit materiale wat jy in jou huis het. Hy wys jou stap vir stap hoe om ‘n eksperiment of projek te doen. Die klaskamer weergawe is spesifiek vir hoërskoolleerders wat projekte moet bou en kan aangekoop word by Experilab. Besoek www.experilab.co.za.

Deel op

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Hoe hou jy Afrikaans taalvaardighede vir jouself en/of kinders lewendig?
Naam en van

Nuutste artikels

Meer artikels deur