𝗪𝗔𝗥𝗘 𝗠𝗜𝗦𝗗𝗔𝗔𝗗: 𝗗𝗶𝗲 𝗽𝗿𝘆𝘀 𝘃𝗮𝗻 ‘𝗻 𝘀𝘁𝗲𝗹𝘀𝗲𝗹 𝘄𝗮𝘁 𝗳𝗮𝗮𝗹
Privaatvervolging is veral noodsaaklik weens die verval van die strafregstelsel. AfriForum se privaatvervolgingseenheid fokus daarom steeds daarop om polities verskanste persone te vervolg aangesien die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) se neiging om selektief te vervolg, toegeneem het. Hierdie reeks fokus op van die sake wat die privaatvervolging afdeling van AfriForum vervolg het.
Deel op
"*" indicates required fields
Nuutste artikels



















