Wortels én vlerke: ’n Christen-Kiwi-Afrikaner se verhaal
Deur Lijlanie Viljoen Toe ons byna twee dekades gelede na Nieu-Seeland geëmigreer het, was my dogtertjie skaars een jaar oud…

Deur Lijlanie Viljoen Toe ons byna twee dekades gelede na Nieu-Seeland geëmigreer het, was my dogtertjie skaars een jaar oud…
Deur Carike Koen Toe Carike Koen vier jaar gelede saam met haar man, haar hoërskoolliefde, en hul gesin die groot…
Elke onderneming het ’n storie – een van moed, drome en ’n bietjie Suid-Afrikaanse vasberadenheid. Wanneer mense hul tasse pak en nuwe horisonne aandurf, pak hulle ook hul kreatiwiteit, hul kultuur en hul passie in. AfriForum Wêreldwyd glo dat dié stories verdien om vertel te word. Met ons Onderneming in die Kollig-reeks vier ons week na week die Suid-Afrikaanse ondernemings wat dwarsoor die wêreld hul eie stukkie “tuis” skep – waar taal, hart en diens steeds hand aan hand loop.
Hierdie week neem ons jou na Nieu-Seeland, waar Bushveld Kiwi alles wat jy nodig het, onder een dak bied.
Bushveld Kiwi is jou Suid-Afrikaanse tuiste in die buiteland. Biltong, droëwors, kruideniersware en vleissoorte wat die SA-smaak na NZ bring. Bring die bosveld na jou agterplaas.
Elke onderneming het ’n storie – een van moed, drome en ’n bietjie Suid-Afrikaanse vasberadenheid. Wanneer mense hul tasse pak…
Vir baie wat hul tasse pak en oorsee verhuis, is emigrasie nie net ’n praktiese besluit oor werk, veiligheid of…
Wanneer jy oorsee woon, raak die klein, alledaagse ervarings dikwels meer betekenisvol – ’n bekende taal, ’n vriendelike gesig, of…
Uit en tuis is ’n rubriek waar ons gesels met mense wat tans oorsee woon, of wat vroeër daar gebly…
Elke onderneming dra meer as net ’n diens – dit dra ’n storie van moed, aanpassing en deursettingsvermoë. Vir baie…
Uit en tuis is ’n rubriek waar ons gesels met mense wat tans oorsee woon, of wat vroeër daar gebly…
Die gewilde Afrikaans is Lekker-konsertreeks keer in Augustus 2026 terug na Australië en Nieu-Seeland, en vanjaar se toer beloof om…
End of content
End of content
