Kultuurskok: Wat regtig help en waarom jy dit nie alleen hoef te doen nie
Deur Sue-Ann de Wet Inleiding Kultuurskok is iets waaroor baie mense praat, maar waarop min mense regtig voorberei is. Dis…

Deur Sue-Ann de Wet Inleiding Kultuurskok is iets waaroor baie mense praat, maar waarop min mense regtig voorberei is. Dis…
Elke onderneming het ’n storie – een van moed, drome en ’n bietjie Suid-Afrikaanse vasberadenheid. Wanneer mense hul tasse pak en nuwe horisonne aandurf, pak hulle ook hul kreatiwiteit, hul kultuur en hul passie in. AfriForum Wêreldwyd glo dat dié stories verdien om vertel te word. Met ons Onderneming in die Kollig-reeks vier ons week na week die Suid-Afrikaanse ondernemings wat dwarsoor die wêreld hul eie stukkie “tuis” skep – waar taal, hart en diens steeds hand aan hand loop.
Hierdie week neem ons jou na Nieu-Seeland, waar Bushveld Kiwi alles wat jy nodig het, onder een dak bied.
Bushveld Kiwi is jou Suid-Afrikaanse tuiste in die buiteland. Biltong, droëwors, kruideniersware en vleissoorte wat die SA-smaak na NZ bring. Bring die bosveld na jou agterplaas.
‟Uit en tuis” is ’n rubriek waar ons gesels met mense wat tans oorsee woon, of wat vroeër daar gebly en gewerk het. Hierdie week gesels ons met Louis de Klerk en sy vrou Louna wat in Australië woon.
Hallo, Louis en Louna. Dit is heerlik om met julle te gesels!
Van waar in Suid-Afrika is julle oorspronklik en hoekom het julle besluit om na Australië te emigreer?
Ons het in die Paarl gewoon. Ek (Louis) het in Wellington grootgeword en Louna in die Paarl. Ons het mekaar ses jaar gelede ontmoet en ’n paar maande later getrou. Ons albei was slagoffers van die Covid-resessie en het ons werk in daardie tyd verloor. Louna kon nie werk kry as onderwyser nie, en ek kon nie vaste werk kry nie en moes op kontrakwerk staatmaak. Ons het bitter swaar gekry en moes begin kyk na ander opsies om vir onsself en ons kinders te voorsien.
Elke onderneming het ’n storie – een van moed, drome en ’n bietjie Suid-Afrikaanse vasberadenheid. Wanneer mense hul tasse pak…
Vir baie wat hul tasse pak en oorsee verhuis, is emigrasie nie net ’n praktiese besluit oor werk, veiligheid of…
Deur Sue-Ann de Wet Vir baie mense in die buiteland – veral dié wat nog min blootstelling aan Suid-Afrika gehad…
Uit en tuis is ’n rubriek waar ons gesels met mense wat tans oorsee woon, of wat vroeër daar gebly…
Daar is sekere geure wat jou onmiddellik huis toe neem – al is “huis” duisende kilometer ver. Vir baie van…
Deur Willem Wynand Van Aswegen Emigrasie verander baie dinge – jou adres, jou omgewing en jou daaglikse ritme. Maar soms…
Deur Sue-Ann de Wet Die sogenaamde bly-of-gly-debat is lankal nie meer net ’n gesprek nie; dit het vir baie Suid-Afrikaners…
End of content
End of content
