Natuurhoekie – Buffel, ’n koning van die veld

05/07/2021
| Deur AfriForum Wêreldwyd
Wereldwyd-Natuur-Maart-Banner-AFR

Hierdie indrukwekkende buffel neem ’n blaaskansie naby Kwaggasrand, op pad na die Afsaal-piekniekplek in die Nasionale Krugerwildtuin. Buffels kan so rofweg 23 jaar oud word. Bulle baklei om hulle rangorde in die trop te bepaal. Hulle het besondere dik nekvelle om hulle tydens hierdie gevegte teen mededingers se horings te beskerm.

Die beeldmateriaal is andermaal deur Katie en André van Two-V Productions voorsien. Hartlik dank aan hulle hiervoor! Teken asseblief in op hulle YouTube-kanaal en volg hulle Facebookblad. Boeke in hulle Op Vlerke-reeks kan van Kraal Uitgewers bestel word. Dit is slegs in Afrikaans beskikbaar en kan ook by winkels in ruskampe van die Nasionale Krugerwildtuin gevind word.

Deel op

Hoe lank woon jy al in die buiteland?
Naam en van
Hidden
This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Nuutste artikels