Natuurhoekie – Piepklein vlakvarkies smul saam met hulle ma’s

14/11/2020
| Deur AfriForum Wêreldwyd
Capture

Two-V Productions se André en Kate besoek die Krugerwildtuin so gereeld as moontlik en deel dan hulle ervarings daar met die publiek deur middel van hulle video’s, soos hierdie een van twee vlakvarke wat met hulle kleintjies luidrugtig smul aan die gras langs die pad in die Ngotso-omgewing. Dit is sommer ook weer ’n mooi herinnering aan die krag van moederliefde!

Al die geluide wat julle in hierdie en André en Kate se ander video’s hoor, is die oorspronklike klanke. Teken gerus in op hulle YouTube-kanaal, Two-V Productions en gaan hou van hulle Facebookblad [https://web.facebook.com/OpVlerke]. Boeke in hulle Op Vlerke-reeks kan van Kraal Uitgewers bestel word [https://www.kraaluitgewers.co.za]. Dit is ook by die winkels in ruskampe van die Krugerwildtuin te vinde. Let wel dat die boeke slegs in Afrikaans beskikbaar is.

Deel op

Hoe hou jy Afrikaans taalvaardighede vir jouself en/of kinders lewendig?
Naam en van
Hidden
This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Nuutste artikels